WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: Opregte vriendskap
Replies: 13 Views: 4322

oubaas 23.10.09 - 09:27am
Net 'n gedagte: Wat is opregte vriendskap? Ek is die laaste tyd deur diepewaters en is vreeslik sleggese net omdat ek die waarheid gepraat het. Dit het my bitter seergemaak en is ek bitter teleurgestel deur 'n persoon vir wie ek regtig omgegee het. *

oubaas 23.10.09 - 09:28am
Ek ondervind dat ons mensdompie maar nie hou van eerlikheid nie. Die waarheid moet eerder verbloem word want eerlikheid maak seer en veroorsaak kwaaivriendskap. Streef maar net na wat die Woord vir ons se en laat ons daaglikse handelinge dit aan ons vriende bewys. *

oubaas 23.10.09 - 09:29am
Ek het daardie persoon uit die aard van die saak in die Naam van die Here vergewe, maar die letsels sal vir ewig in my vasgebrand bly. *

babyg51 23.10.09 - 05:58pm
Heita oubaas,ek het geleer op di harde manier en ek steur my ni an dit ni,mense soos dai is of snobisties of ly an minderwaardigheid!wt j saai sal j maai en oordeel mag ons ni!ware vriende kry j mar min mar x gelukkig dat ek sulke vriende het. *

oubaas 23.10.09 - 06:26pm
Ja dis waar ne. Baie dankie vir jou opregte vriendskap ook. *

babyg51 23.10.09 - 07:10pm
Ware vriende dra jo belange op di hande,praat jo moed in en bid vi jo!onthou Judas wt Jesus verraai het en j moet net bid vi haar my vriend *

oubaas 23.10.09 - 09:28pm
Dankie jy. Dis juis wat ek doen. Maar sy gaan nie welkom wees op my nuwe site nie. *

babyg51 24.10.09 - 05:08am
J mut my laat wt van nuwe site asb oubaas *

oubaas 24.10.09 - 07:33am
ek sal so maak sodra dit gereed is hoor. *

oubaas 24.10.09 - 07:34am
Vanmore kry ek hierdie in my inbox by 'n ander site:

Rusie oor krummels

'n Brood Val uit 'n bewegende broodwa en rol 'n entjie verder. 'n Stukkie breek AF en Bly in die straat le. Drie mossies peil AF op die stukkie wat afgebreek het. 'n Hewige bakleiery breek los. Een kry die oorhand en begin die krummels gretig oppik, terwyl die ander twee met luide protes in 'n boom gaan sit. Nie een van hulle het die Groot brood 'n entjie verder raakgesien nie. Hulle was besig Om oor die krummels Te baklei! Ons maak rusie oor Klein dingetjies en ignoreer dit wat eintlik belangrik is. Oor die nietighede word ons vir mekaar so kwaad dat kosbare verhoudinge verbreek word. Voordat ons oor die krummels twis, kom ons kyk eers rond en sien die Hele brood raak! Die krummels is nie die gevolge van die twis werd nie! Liewe Heer, Laat ek vandag onderskei tussen krummels en die dinge wat werklik saakmaak. *

coenie 25.10.09 - 04:43pm
Die laaste reply, ek stem 100% saam *

oubaas 25.10.09 - 05:59pm
Dankie coenie! *

catya 11.12.09 - 04:34am
Ware vriendskap. . om n vriend te he moet jy een wees. ekt geleer om te *agree 2 disagree* jou vriendin se sienswyse is straks ni dieselfde as joune ni. hoe is jou hart as jy se jyt haar vergewe maar sys nie welkom op jo site ni gawie? dank vader ek gani di hemel belet word as *en dis n groot as* my sondes vergewe word ni. (vramanet.gif) *

oubaas 11.12.09 - 07:40am
Jy is absoluut reg! Ek het gefouteer met dit. Raai wat? Ek en sy het vrede gemaak en gisteraand vir amper 5 ure aaneen gesels! God is goed vir mens as jy Hom daarvoor vra en doen wat Sy Woord jou jou beveel om te doen. Ek trek dus my woorde terug en se dankie Jesus! *


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store