WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: OUBAAS AND HILDA JOKES
Replies: 43 Views: 9361

oubaas 22.01.09 - 08:12am
Pos al jul Oubaas en Hilda grappe hier asb. Hou dit net skoon asb!

Oubaas bought a new mobile. He sent a message to everyone from his Phone Book & said, 'My Mobile No. Has changed. Earlier it was Nokia 3310. Now it is 6610' *

oubaas 22.01.09 - 08:13am
.Oubaas: I am Proud, coz my son is in Medical College. Friend: Really, what is he studying. Oubaas: No, he is not studying, they are Studying him.

*

oubaas 22.01.09 - 08:13am
..Oubaas: Doctor, in my dreams, I play football every night. DR: Take this tablet, you will be ok. Oubaas: Can I take it tomorrow, tonight is final game.

*

oubaas 22.01.09 - 08:14am
...Oubaas: If I die, will u remarry? Hilda: No! I'll stay with my sister. But if I die will u remarry? Oubaas: No, I'll also stay with your sister. *

oubaas 22.01.09 - 08:15am
Oubaas complained to the police: 'Sir, all items are missing, except the TV in my house.'
Police: 'How the thief did not take TV?' Oubaas: 'I was watching 7de Laan...'
*

oubaas 22.01.09 - 08:15am
.Oubaas comes back 2 his car & find a note saying 'Parking Fine.' He Writes a note and sticks it to a pole 'Thanks for compliment.' *

oubaas 22.01.09 - 08:16am
..How do you recognize Oubaas in School? He is the one who erases the notes from the book when the teacher erases the whiteboard. *

oubaas 22.01.09 - 08:16am
...Once Oubaas was walking he had a glove on one hand and not on other. So Hilda asked him why he did so. He replied that the weather forecast announced that on one hand it would be cold and on the other hand it would be hot. *

oubaas 22.01.09 - 08:17am
Oubaas in a bar and his cellular phone rings. He picks it up and says 'Hello, how did you know I was here?' *

oubaas 22.01.09 - 08:17am
.Oubaas: Why are all these people running? Hilda - This is a race, the winner will get the cup Oubaas - If only the winner will get the cup, why others running? *

oubaas 22.01.09 - 08:17am
..Teacher: 'I killed a person' convert this sentence into future tense. Oubaas: The future tense is 'u will go to jail' *

oubaas 22.01.09 - 08:18am
....Oubaas told Hilda: 'Go and water the plants!' Hilda: 'It's already raining.' Oubaas: 'So what? Take an umbrella and go.' *

0038girl 7.04.09 - 04:56am
Oubaas besluit dis tyd dat 'n man van inbors 'n status motor koop. So gese so gedaan. Hy kan nie wag om vir Hilda sy nuwe tots te wys nie. Tuisgekom roep hy vir Hilda om na die motor te kom kyk.
Hilda: Agnee Oubaas dit is dan 'n stokou motor die. Hoekom het jy dit gekoop?
Oubaas: So dat die mense kan di*nk ons is lankal ryk my nartjiepit. *

oubaas 7.04.09 - 04:11pm
Mooi man! haha.GIF *

oubaas 21.10.09 - 01:18pm
Oubaas: So by my koolkop my nartjiepit, ek lees nou net hulle het die plek gekry waar vrouens vandaan kom. Hilda: Rerig Oubaas? Waar is dit? Oubaas: Fattis en Monis. *

oubaas 21.10.09 - 01:19pm
Die platgeslane Oubaas is heavy depressed en besluit om sy berader te gaan sien. Oubaas: Ek wil van Hilda skei. Berader: Hoekom broer? Oubaas: Sy het seker 'n jaar laas met my gepraat. Berader: Jy moet tweekeer dink. Sulke vrouens is dem skaars. *

oubaas 21.10.09 - 01:19pm
A tired Oubaas came home from work one evening and there was his wife Hilda in the kitchen crying out loud. What's the matter, darling? Oubaas asked her. I just don't know what to do, said Hilda. Because we were eating in for a change, I cooked us a special dinner - but the dog has just eaten it. Don't worry, said Oubaas, I'll get us another dog. *

oubaas 21.10.09 - 01:20pm
Een jaar is Oubaas en Hilda op 'n sakevakansie oorsee en kry email van hul prokureur wat lees: Skoonma, oorlede. Ons wag vir u instruksies. Oubaas antwoord terug: Ek het geen instruksies nie. Prokureur antwoord: Ek bedoel moet ons haar begrawe, veras of balsem? Oubaas antwoord: Moenie kanse waag nie, doen al drie! *

oubaas 21.10.09 - 01:21pm
Oubaas en Hilda toer in die woestyn. Hul 4X4 gee die gees. Oubaas het 'n radio by hom. Oubaas se: My patatskil hul se dit gaan vandag 45 grade hier in die koelte wees. Hilda: Genade, Oubaas, maar dis darem baie warm! Gelukkig is hier nie bome nie! *

oubaas 30.12.09 - 05:53pm
Oubaas, 'n gelowige man, gaan jag. In die bos storm 'n leeu hom. Hy bid vinnig en desperaat ... Here, laat dit 'n Christelike leeu wees, is al wat hy uitkry. Die leeu stop by Oubaas, sit sy poot op Oubaas se kop en se: Seen Heer die voedsel wat vir my voorgesit is en maak my opreg dankbaar daarvoor. AMEN *

oubaas 30.12.09 - 05:54pm
A long married couple, Oubaas and Hilda, came upon a wishing well. Hilda leaned over, made a wish and threw in a penny. Oubaas decided to make a wish, too. But he leaned over too much, fell into the well, and drowned. Hilda was stunned for a moment but then smiled, 'It really works!' *

oubaas 30.12.09 - 05:54pm
Die dokter ondersoek Oubaas se toekomstige vrou. Toe hy klaar is, roep hy Oubaas eenkant. Dokter: Kyk, dit is n lelike ding waaroor ons ongelukkig nou moet praat. Oubaas: Ek weet dokter, maar sy het baie geld. *

oubaas 30.12.09 - 05:55pm
Hilda wil haar ou kar verkoop, maar hy't reeds 250 000 km afgele .. Sy vra toe raad by 'n vriend. As jy bereid is om iets onwettigs te doen, weet ek van 'n ou wat jou kilometers sal terugdraai, stel die vriend voor. Hilda volg die raad - en laat die kilometers terugdraai na 50 000. 'n Week of wat later loop sy weer haar vriend raak. Het jy toe jou kar verkoop gekry? vra die vriend. Is jy mal? Met net 50 000 km hou ek hom liewer self! *

oubaas 30.12.09 - 05:55pm
Oubaas en hilda staar na die volmaan. di*nk jy daar's lewe op die maan? vra Oubaas. Hilda antwoord: Moet wees, daar skyn dan 'n lig! *

oubaas 30.12.09 - 05:56pm
. Oubaas en Hilda ry fiets. Hilda hou stil en begin die lug uit haar fiets se bande te laat. Wat maak jy nou vra Oubaas? My saal is te hoog! Oubaas begin sy fiets se hanvatsels en saal om te ruil. En wat maak jy nou? Jy's te onnosel - ek het besluit om terug te ry huis toe! *

oubaas 30.12.09 - 05:56pm
Oubaas en Hilda staan in die stort. Oubaas: Leen my jou sjampoe, asb. Hilda: Gebruik jou eie sjampoe. Oubaas: Ek kannie, op die houer staan VIR DROEHARE en my hare is nou sopnat *

oubaas 30.12.09 - 05:57pm
Hilda stoot Oubaas in n rolstoel. n Jong man vra: Word Tannie nie moeg nie? Hilda: ag nee wat boetie. By die volgende hoek ruil ons om. *

oubaas 30.12.09 - 05:57pm
Oubaas en Hilda is oppad Sun City toe. So n ent voor hulle daar kom sien hulle n bord wat lees. SUNCITY LEFT. Toe draai hulle maar om en gan huistoe. *

oubaas 30.12.09 - 05:58pm
Dominee en ouderling Oubaas doen huisbesoek by 'n s*xy weduwee met 'n lae halslyn. Om haar nek is 'n kettinkie met 'n goue kruis wat laag hang. Die dominee sien hoe Oubaas staar. Hy vra: Broer, is jou oog op die kruis gerig? Oubaas: Nee dominee, ek hou die twee sondaars weerskante dop. *

oubaas 30.12.09 - 05:58pm
Oubaas neem sy siek Hilda dokter toe. Na ondersoek se die dokter vir Oubaas: Ons het hier met n lelike ding te doen. Oubaas: ek weet dr maar sy is regtig goed vir die kinders. *

oubaas 30.12.09 - 06:00pm
Hilda klim langs Oubaas in di bed en se: Vanaand maak ek jou die gelukkigste man in di wereld. Oubaas antwoord: Maar wie gaan jou die tyd van die nag help trek? *

oubaas 30.12.09 - 06:01pm
, Hilda my naartjie pit fluister Oubaas in haar oor: jys die 9de wonder van die wereld! Dankie my man maar moenie dat ek jou by die ander 8 betrap nie! *

oubaas 30.12.09 - 06:02pm
Hilda moes soggens 6uur by die Deli wees! Een oggend slaap sy tot 8uur! Oubaas s verbaas my narsing van Saron moes jy nie al 6uur by die Deli gewees het nie? Regtig Oubaas vra sy wat het gebeur? *

oubaas 30.12.09 - 06:03pm
So merk die sondagskool juf dat Oubaas en Hilda hul hande vol het met neef Gert se kroos, en vra toe vir een, hoekom moet jy stilbly indie kerk, ewe kordaat antwoord hy. O! Omdat almal slaap as die Oom se kom ons bid.... *

oubaas 30.12.09 - 06:04pm
Oubaas en Hilda gaan kerk toe met neef Gert se spruite wat nooit in die kerk kom nie, toe die kolekte op geneem word se hy Oom jy moet asb nie v my betaal nie want ek is onder 6.... *

oubaas 29.07.10 - 08:35pm
Oubaas speel rugby en kom hinke pink aangedraf. Die ref stop die game. Noodhulpman vra: Waar het jy seergekry? Oubaas antwoord: Doer op die kwartlyn. *

oubaas 24.01.11 - 11:28am
Kallie, Mike en Oubaas sit en eet in n restaurant. Aan die een kant is n groot spieel. Kallie: My wereld daai 3 ouens lyk nes ons. Mike: So wraggies. Kom ons gaan groet hulle. Die 3 staan op. Oubaas: Moenie worry nie. Hul kom sommer na ons toe. *

oubaas 24.01.11 - 11:31am
Meeste van die grappies is ook gepos by http://oppie-koffie.co.uk Oppie Koffie *

chatbat 7.05.11 - 10:01pm
Heng,ek smaak hierdie jokes. Ek lag t lekker. Dankie oubaas *

chatbat 7.05.11 - 10:13pm
Oubaas gaps n koekie uit d koekblik en hilda vang hom red-handed: wat maak jy oubaas? oubaas heel verskrik en laat d koekie val: ag my liefie. Jy sal my nie glo as ek met jou deel nie... Ek het sopas d kakkerlak gevang wat ons koekies op eet! hilda gil: maggies oubaas,hoe kan jy my so beledig? oubaas smile: nee hilda,ek het net jou reaksie getoets! hilda: oubaas! Jyt sopas d toets gedop jouself! oubaas: agnee hartjie,adam en eva het gesondig,maar oubaas het d sonde geerf en vee n traan af. Hilda: toemaar oubaas,n vrou weet,dat d pad na n man se hart loop deur sy maag,..(smile hilda)...maar daai maag v jou... Hou al d verkeer op! *

oubaas 8.05.11 - 05:38pm
Heng ja ek wonder wat het van al die Koos van der Merwe jokes en die Mike en Kallie jokes geword? *

gawie 8.04.12 - 08:38am
Oubaas het sopas vir hom die jongste model 3d TV gekoop. Hy raporteer dat die ervaring so lewensgetrou is, dat nadat hy 'n program oor misdaad gekyk het, selfs sy beursie weg was...
*

gawie 11.04.12 - 04:59am
Francios: Oubaas hoekom is jou ore so vol brandmerke?
Oubaas: Ek was besig om te stryk toe lui die foon.
Francios: Uhm, en hoekom is jou lippe so vol blase?
Oubaas: Ek moes praat ook.
*

oubaas 3.02.13 - 07:16pm
Doer in die ou SAS&H dae toe stoomtreine nog volop was, was Oubaas 'n treindrywer. Hy het die trein tussen Bronkhorstspruit en Pretoria gedryf.
Iewers langs die spoorlyn boer Mike Schutte met o.a. hoenders.
Eendag besluit die hoenders hul gaan bietjie anderkant die spoorlyn kyk wat daar te pikke is. Die onvermydelike gebeur want net op daai oomblik kom Oubaas met sy trein daar verby gesnel....
Te laat sien Oubaas die kiepies en jy sien net vere spat alle rigtings in. Hy stop die trein so vinnig as wat hy kan en loop met 'n bewende broek na Mike se opstal toe en se sover hy loop: 'Vandag is dit tiekets met my.'
Daar gekom se Oubaas: 'Mike vandag vermoor jy my. Ek het pas 70 van jou hoenders doodgery.'
Mike: 'Waar?'
Oubaas: 'Op die treinspoor.'
Mike: 'Is jy seker dis myne?'
Oubaas: 'Ja dis joune. Ek ken jou hoenders.'
Mike: 'Kom ons gaan kyk.'
Daar gekom kyk Mike die spulletjie so aan en se vir Oubaas: 'Dissie myne nie. My hoenders is nie so plat nie!'
*


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store