WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics

* OUBAAS > Topics


Subject: JOBS/WERK (SA ONLY)
Replies: 28 Views: 7079

oubaas 26.05.08 - 08:10am
Jobs on offer?
Need a job?

Post details here.

Please note that I forward all thes requests to my prayer partners and other contacts.

Find jobs at http://www.jobmail.co.za and http://www.bestjobs.co.za



*** 13/01/2013 - There are so many people looking for jobs in South Africa. Let us get this topic going again. Please post your job offers/requests here and you can also post it at: Oppie Koffie facebook Gemeenskap / Community:

MOBILE: http://m.facebook.com/groups/57350209896?refid=0&m_sess=1hGzi8-oQDws_Fa

WEB: http://www.facebook.com/groups/57350209896?refid=0&m_sess=1hGzi8-oQDws_Fa
*

oubaas 26.05.08 - 08:13am
Game Farm Manager/Wildsplaasbestuurder

Ek groet elkeen weer in die wonderlike naam van JESUS.

Na my epos gister was ek verstom oor die terugvoer oor die advertensie vir 2 fitters.

Ek het ook nou n epos gekry wat vra vir iemand met ondervinding in Wildsplaasbestuur.

Stuur asb aan. Hier is werk vir iemand met daardie ondervinding.

Blessings

Pastoor Andries Nel.

Aspirants inbox me please *

oubaas 30.05.08 - 06:00am
Hier is n dringende pos beskikbaar vir n CO2 en ARCH swyser.

Kontak vir Stewart by inbox me..

Die here het die afgelope weke vir heelwat persone werk gegee en ons gee Hom die eer daarvoor. *

oubaas 13.06.08 - 01:47pm
Lodewyk Harmse van Vishoek soek werk. Hy is n elektroniese teknikus. N6. *

shamby 14.06.08 - 03:00pm
Hi ek soek werk sal enige iets aanvaar en bereid o te leer,het kennis in rekenaars asb dis dringend Dankie GBU vir die platvorm wat jy vir ons stukkende mens gee. *

oubaas 17.06.08 - 03:13pm
Hi shamby danki. ek gaan al jou detail deurgee sodra ek dit het hoor. *

shamby 17.06.08 - 07:49pm
Dankie oubaas ek waardeer dit opreg.GBU
*

oubaas 18.06.08 - 05:52am
Estelle Wessels from Pretoria has 30 years admin experience and must find a job urgently. contact me for details. *

feriluck 24.06.08 - 08:09am
Ons is dringend op soek na werk vir my broer in mosselbaai/george omgewing! Hy moet binne 60 dae daar begin werk! Warehouse manager/logistieke/rep! Baie dankie! *

oubaas 24.06.08 - 10:53am
I am forwarding all job enquiries to my prayer partners. *

unilynx 10.07.08 - 02:57pm
oubaas jong ek is ook op soek na werk doen catering wil graag in lodge bestuur of in spa ek rook nie en drink nie ek is nou n christen vir meer as n jaar maar die deure gaan nie oop nie ek het n baie goeie mense verhoudinge en kan lang ure werk ek is nou al dertig jaar getroud en baie geseend met drie pragtige kinders van 29/27/22 seen wense en groete *

oubaas 10.07.08 - 06:48pm
My vriend hou moed en hou aan bid. Klou vas aan jou geloof. Ek self was 3 jaar werkloos. Ek gee jou versoek deur. *

shamby 11.07.08 - 05:41am
Estelle lochner soek werk as n ontvangs en verkope het pragtige geaardheid en het goeie mense verhoudings soek werk in Bloemfontein.danki oubaas *

oubaas 11.07.08 - 05:43am
Dankie bev. Ek plaas dit op rekord. *

biscit 23.07.08 - 04:40pm
2 onderwysposte beskikbaar by spesiale skool in springs. Matriek en kwalifikasies as ambagsman vereiste. Inbox my asb! *

oubaas 23.07.08 - 05:15pm
Biscit mail asb di detail aan my. Tx *

brompony 25.07.08 - 03:47pm
hye oubaas ek soek werk ontvangs/girlfryday in kaapstad asb danki mag jy geseen word *

oubaas 2.11.08 - 02:53am
Somebody asked me whether the 3000 jobs is still available. I am not sure. Will report back. *

oubaas 21.10.09 - 03:37pm
ArcelorMittal in Vanderbijlpark are offering employment opprtunities. Tel. nr. (016) 889-3995 and fax. nr (016) 889-3300 *

oubaas 13.05.10 - 08:20pm
And off course I am looking for a job myself. Lots of warehouse and despatch management experience. *

oubaas 13.01.13 - 12:07pm
There are so many people looking for jobs in South Africa. Let us get this topic going again. Please post your job offers/requests here and you can also post it at: Oppie Koffie facebook Gemeenskap / Community:

MOBILE: http://m.facebook.com/groups/57350209896?refid=0&m_sess=1hGzi8-oQDws_Fa

WEB: http://www.facebook.com/groups/57350209896?refid=0&m_sess=1hGzi8-oQDws_Fa
*

oubaas 9.02.13 - 06:40am
Werk op plase. Ek weet nie of dit 'n hoax is nie? Toets hom en maak seker:

http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=612118175480561&refid=7&ref=bookmark&_ft_=qid.5842833847090622166%3Amf_story_key.612118175480561
NOTA: Jy moet 'n facebook rekening he om dit te kan lees. *

oubaas 10.02.13 - 06:51am
Alle poste blykbaar 'gevul' *

oubaas 11.02.13 - 10:05am
Ek het per epos bevestiging vanaf Maroela Media gekry dat die poste wel bestaan het. Besoek Maroela Media se blad vir volle besonderhede.

Hallo Gawie

Dis inderdaad die waarheid. Ons gaan vandag storie daaroor doen op Maroela. Daar is egter nie meer poste beskikbaar nie.

Dankie dat jy dit deurgegee het!

Groete
Susan

Susan Lombaard
Bestuurder: Maroela Media
http://m.facebook.com/story.php?story_fbid=527854107254283&id=184136881626009&_rdr528796460493381 *

oubaas 11.02.13 - 02:01pm
WERKSGELEENTHEID::

From:
sltv
Sent:
13:16:14
11-02-2013
To:
gawie

SLTV INSTALLATIONS IS op soek na n Junior Rep:Maandae tot Vrydae - 8:30 - 4 uurMoet eie BETROUBARE vervoer hesalaris: r2000 per maand plus komissie - werk op 'n targetPETROL TOELAAGBOKSBURGMoet kan cold call en kan kommunikeerstuur cv's aan sltvinstallations@gmail.com of sltv@mail-me.comLuciaVisagieSALESANDMARKETINGMANAGERSLTVINSTALLATIONS0825559977WEAREJUSTAPHONECALLAWAY
*

oubaas 20.02.13 - 12:25pm
*** MOENIE REAGEER NIE DIS 'n SCAM!! *** From: roelene brits Werk geleenthede by myn Dalk help hierdie vir iemand wat jy ken'. Please inform your friends or any other people that you know that may be interested in the following positions:Note: We need 2500 people for permanant positions, at our mine site.List of people:-All mine workers-Semi-skilled Operators-Shift Supervisors-Surveyors-Artisans-Administrators-Training Officers-Planners-Risk Officers-Engineers-Geologists-Mine Supervisors-Mine Overseers-HR Managers-Accountants-QS, QA, QC-Safety Officers/ Managers-Project Managers-Site Clerks-Environmental Officers/ Specialists-All kinds of ForemanGrootvleiKind RegardsNatasha Niehaus- 076 762 7190Natasha Tsoai- 073 336 9523Amanda Modikwe- 076 908 0423 *

oubaas 21.02.13 - 05:18pm
Silverton/WNNR gebied.

Soek betroubare, verantwoordelike en hardwerkende man met sober gewoontes om +-3 dae per week in blomkweektonnels te werk. Goeie vergoeding. Kontak Theuns Duvenhage by 0832960713. *

oubaas 4.03.13 - 10:01am
Kassiere gesoek. Hercules, Pretoria.

Ek was vanmore by Dealz Kafee in Bremerstraat en het opgemerk dat hul 'n kassiere soek. Kon nie met die eienaar praat nie. Gaan doen gerus navraag. *

oubaas 6.03.13 - 02:06pm
Poste beskikbaar

Hi Gawie,Baie dankie vir die hulp ek waardeer dit.Ons het tans 80 verskillende vacancies (meestal in Engineering industry) beskikbaar. Indien jy van iemand weet wat in die mark is vir n nuwe geleentheid vra asb dat hul cv vir my email: liza@1st.co.zaLiza Pretorius Engineering Team Leader 1st AIIM RecruitingPretoria Office: 35 Selati Street, Ashlea Gardens
(Office: 086111 2728
EFax:086516 7791
(Mobile: 073791 7786
*E-Mail: liza@1st.co.za
Web: www.1st.co.za *


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search