WAP Groups

OUBAAS - Topics

* OUBAAS > Topics


Subject: WARNING: HOAX!! SPAM!! SCAM!!
Replies: 39 Views: 6774
6-<< 2-<

oubaas 31.01.13 - 10:39am
*SCAM*

From:
clienteleloan1@live.com
Sent:
07:49:43
31-01-2013
Subject:
FW: LOAN For 3.5% INTEREST RATE APPLY NOW?

ATTENTION
KINDLY VIEW THE ATTACHED MAIL AND FOR MORE INFORMATION GET BACK TO US.
THANKS *

oubaas 31.01.13 - 12:41pm
**SPAM**

From: +27814484882
What would you do if your car is stolen or hijacked.We have a range of tracking options available with loads of benefits.Reply yes for a call,No to opt out *

oubaas 31.01.13 - 01:32pm
Die 'spammers' alweer bedrywig.

*ANOTHER SPAM SMS*

From: +27815452353

What would you do if your car is stolen or hijacked.We have a range of tracking options available with loads of benefits.Reply yes for a call,No to opt out *

gawie 18.02.13 - 04:18am
SLENTER MET GOEDKOOP VLEIS.

Ek het laat 2012 op facebook kennis gemaak met 'n man wat my geleentheid wou gee om 'n inkomste te verdien.
Omdat ek werkloos is en geen inkomste het nie, het ek dit oorweeg. Die man het baie 'Christelik' voorgekom en baie geloofwaardig voorgekom.
Omdat een van my vriende, met wie ek geruime tyd klets, hom aan my voorgestel het, het ek na baie vrae die aanbod aanvaar.

Omdat ek nie meer 'n rekenaar het nie, gaan ek hier uittreksels uit korrespondensie tussen ons plaas. Ek het verskeie media blaaie op facebook genader maar niemand stel belang in die storie nie, en is ek bevrees dat nog mense intussen ingeloop word.
HY MOET GESTOP WORD!
(sien die skakel vir die volle storie).

DEEL EN VERSPREI WYD ASB!
Gaan lees by:
http://oubaas.mobigroups.com/forum/?page=topics2&tid=169836

Nog slagoffers kom na vore. Gaan lees by my notas op facebook:
http://m.facebook.com/note.php?note_id=540109656020947&p=20&refid=22&ref=bookmark *

oubaas 20.02.13 - 03:59pm
*** MOENIE REAGEER NIE DIS 'n SCAM!! *** From:
roelene brits

Werk geleenthede by myn

Dalk help hierdie vir iemand wat jy ken'. Please inform your friends or any other people that you know that may be interested in the following positions:Note: We need 2500 people for permanant positions, at our mine site.List of people:-All mine workers-Semi-skilled Operators-Shift Supervisors-Surveyors-Artisans-Administrators-Training Officers-Planners-Risk Officers-Engineers-Geologists-Mine Supervisors-Mine Overseers-HR Managers-Accountants-QS, QA, QC-Safety Officers/ Managers-Project Managers-Site Clerks-Environmental Officers/ Specialists-All kinds of ForemanGrootvleiKind RegardsNatasha Niehaus- 076 762 7190Natasha Tsoai- 073 336 9523Amanda Modikwe- 076 908 0423 *

oubaas 26.02.13 - 10:00am
Is business so bad with the AA that they are joining the spam gang now? Maybe just uplift their service level?

From: +2782007228182448
With Insurance driven by the AA you get AA Membership included if you're not already a Member! Reply YES to quote/STOP to opt out. Underwriter A&G. FSP16354 *

oubaas 4.03.13 - 03:50pm
Die grootste bedrogspul van alle tye.

The most famous scam of all times.

The Man Who Sold the Eiffel Tower...Twice

http://www.uselessinformation.org/lustig/index.html *

oubaas 4.03.13 - 04:57pm
DIE 'GOEDKOOP VLEIS' SKELMSTREEK.

Opvolg op my onlangse plasing:

MOENIE VLEIS BY HIERDIE OU BESTEL NIE!!!

SLENTER MET GOEDKOOP VLEIS.

Ek het nog inligting bygevoeg asook skakels na onlangse skelmstreke in veral Suid-Afrika asook inligting oor die grootste scam van alle tye!

http://oubaas.mobigroups.com/forum/?page=topics2&tid=169836 *

oubaas 6.03.13 - 12:40am
Funny Hoaxes

http://www.hoax-slayer.com/humorous-hoaxes.html *

6-<< 2-<


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS (8)

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search