WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: News of today/vandag se nuus
Replies: 162 Views: 13925
6-<< 2-<

oubaas 25.09.08 - 05:38am
A pig the size of a Shetland pony has trapped an Australian woman in her village home, the national broadcaster reported today Caroline Hayes, 63, has tried leave her house in Uki in northern New South Wales but says the animal has bitten her and shoved her back inside. Rangers from the local Murwillumbah Council tried to rescue her but could not capture the huge animal. Hayes said she and her neighbours began feeding the pig, whom they named Bruce, when it showed up at their homes 10 days ago after its owners could not handle it and let it loose in the rainforest. But it became aggressive, demanding more food and biting her on the leg when she tried to go outside. The rangers were due to try to capture the pig again Tuesday, ABC said.
*** Oink! Oink! scared2.GIF *** *

oubaas 26.09.08 - 05:28am
A thief in Germany, plagued by guilt after robbing a kiosk, went back days later to deliver a note of apology and pay compensation to the victims. Police said the business in Kamen, near the western town of Unna, was broken into on Sa ay night and looted of cigarettes and alcohol, suffering losses of about 4 300. Arriving for work on Thursday, staff were surprised to find an envelope stuffed with 400 and a note which read: sorry - to make up for Sa ay night!
*** lol.GIF *** *

oubaas 15.10.08 - 03:45am
The Radio Ripple website are experiencing probs and no feeds can be posted here sad2.GIF *

oubaas 18.11.08 - 05:46am
The news feed still dont work sad2.GIF *

oubaas 6.01.09 - 12:42pm
Good news! The news feeds will soon be up and running again! hurray.GIF *

oubaas 20.01.09 - 04:30am
n Poedel wat glo onwetend vir drie weke in n afleweringswa op die lughawe in Vermont in die VSA gelaat is, het di nagmerrie wonder bo wonder oorleef.
Volgens die polisie was die hond 19 dae lank sonder kos of water.
Die 12 jaar oue miniatuur-poedel het die helfte van sy liggaams-gewig verloor en het temperature onder vriespunt oorleef.
Die poedel se 50-jarige eienaar eienaar, wat aangevoer het dat hy nie bewus was dat hy in die voertuig was nie, is beboet.
*** Poor dog! cute_dog.GIF *

oubaas 14.07.09 - 05:34pm
2 vas weens bedrog met bank-SMSe

Beeld, Julie 13 2009 10:02:29:143PM - (SA)
Daniella du Plooy
n Ingenieur van Vodacom en sy makker het glo miljoene gemaak deur banktransaksie-SMSe te onderskep en geld uit mense se bankrekeninge te onttrek. Lede van die polisie se handelsmisdaadeenheid het die ingenieur Donderdag by VodaWorld in Midrand in hegtenis geneem en die ander man Vrydag in n lokval vasgetrek. Hy was glo op pad om geld by n vulstasie in Midrand te trek.
Die Vodacom-werknemer het n B.Sc.-graad in ingenieurswese, het kapt. Hendrick Mokonyane van die polisie volgens The Citizen gese. Die twee mans het glo vanuit die Hilton-hotel in Sandton gewerk en meer as R2,4 miljoen uit die bedrogspul gemaak.
Volgens Mokonyane is SMSe wat van banke na gebruikers gestuur is, geblokkeer en vertraag. Die Vodacom-werknemer het glo die SMS-boodskappe na sy eie selfoon herlei. Dit is hoe hulle toegang tot onder meer jou rekeningnommer en bedrag geld in die bank kry.
Hy het gese die twee mans het nie in huise gewoon nie, maar in n hotel en met duur motors rondgerits. Ons vermoed hulle het hulp van personeel by die banke gehad wat hulle uitgewys het watter rekeninge om te teiken.
Vodacom is volgens me. Dot Field, woordvoerder, ongelukkig daaroor dat n werknemer van die maatskappy bedrog kon pleeg. Al die slagoffers van die sindikaat was Vodacom-kliente.
Ons het nou ook bykomende veiligheidsmaatreels ingestel om te verhinder dat die soort bedrog weer plaasvind, het Field gese. Ons werk saam met die polisie en Sabric (die Suid-Afrikaanse bankrisiko-en-inligtingsentrum) daarvoor. Bankkliente word weer daaraan herinner om hul besonderhede nie met enige derde party te deel nie, veral wat internettransaksies betref.
Volgens Mokonyane het die verdagtes gister vlugtig in die Johannesburgse handelshof verskyn. Hulle het nie gepleit nie en die saak is uitgestel vir verdere ondersoek. Hulle bly in aanhouding.
Bron: http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2538395,00.html

Terug na facebook / Back to facebook: http://m.facebook.com/groups/57350209896?refid=0&m_sess=1hGzi8-oQDws_Fa *

oubaas 14.03.10 - 01:15pm
Robbery syndicate arrested
2010-01-22 13:16

Johannesburg - Eleven people, including two police officers were arrested for being involved in a spate of bank and business robberies in Ventersdorp, Orkney, Christiana and Wolmaransstad, the North West department of public safety said on Friday.

Eleven suspects including two senior policemen stationed at Wolmaransstad Police Station were arrested by the North West Provincial Organised Crime Task team, spokesperson Lesiba Moses Kgwele said.

The captain and inspector are alleged to have escorted members of the syndicate to and from targeted banks and businesses.

In the event that alarms went off during break-ins, they would be nearby to mislead whoever responds to the alarm into believing that it was a false alarm.

The suspects, most of whom are from Klerksdorp are linked to 15 bank and business break ins and in robberies.

North West MEC for public safety, Howard Yawa commended the task team for the breakthrough in the investigations.

Three vehicles, a BMW X5,Golf 3 and Audi A4, 317 cellphones valued at over R150 000, and an undisclosed amount of cash were confiscated during the arrest.
http://SYoRMqbKskIJ:www.news24.com/Content/SouthAfrica/News/1059/18ded18906a24d43bc948c8240e2ecc7/22-01-2010-01-16/Robbery_syndicate_arrested+news24+police+caught+in+robbery&cd=1&hl=en&ct=clnk http://209.85.229.132/search?q=cache *

oubaas 14.03.10 - 04:37pm
Is jou kind veilig?

Die volgende berig in Beeld het my net weer aan die di*nk gesit...........

Sy het aanvaller geken
Beeld - 2010-03-12 22:43

Hilda Fourie en Cobus Coetzee

Hy glo sy dogter het haar moordenaar geken en hom op Facebook ontmoet, se die pa van Anika Smit (17), wie se hande deur haar moordenaar afgesny is.
Mnr. Johan Smit het Woensdagmiddag op Anika se lyk in haar slaapkamer in hul huis in Theresapark, in die noorde van Pretoria, afgekom. Die blonde tienermeisie het kaal op die grond gele. Sy is vermoedelik verkrag.
Smit het gese sy honde was Woensdagmiddag agter in die erf toegemaak toe hy by die huis kom. Dt se vir hom sy dogter het die honde toegemaak om haar aanvaller te laat inkom. Sy sou net die honde toegemaak het as dit iemand was wat die honde nie geken het nie.
Ek het n vermoede dit is iemand wat sy op Facebook ontmoet het wat die hartseer veroorsaak het. Ouers moet meer doen om hul kinders te beskerm. Dit is nie altyd maklik nie, het hy gese.
Een van die leidrade wat die polisie ondersoek is n vreemde inskrywing oor die afkap van hande wat twee weke voor die moord deur n vriend van Anika op sy Facebook-muur gemaak is.
Mnr. Andre Snyman van die misdaadwaghond eBlockwatch het gister in n verklaring gese sy span wat die saak ondersoek, vind dit vreemd dat n vriend praat van hande afkap twee weke voordat sy vermoor is.
By die inskrywing is n skakel na die vriend se Facebook-profiel. Hy is n vriend van Anika op Facebook.
Hy het op 24 Februarie om 17:46 via sy selfoon n inskrywing gemaak wat lui: If a man stabs you in the back, you cut his f*****g hands off! met sy naam daarby.
Toe Beeld die vriend gisteraand opspoor, kon hy eers nie onthou wie Anika was nie, maar hy het later in die gesprek tog onthou wie sy is.
Anika, sy was n jong meisie. Wanneer het dit gebeur? het hy gevra terwyl hy bestuur het.
Op die vraag wat hy met sy Facebook-inskrywing bedoel het, het hy geantwoord: Luister, my maat. Nou luister jy f****n mooi vir my. As jy met my wil praat. Ek is vanaand besig... Ek kan nie dit nou hanteer nie. Ek sal jou bel, ek sal praat... Ek gaan nie nou iets se wat my saak verder in die moeilikheid sal kry nie.
Luister hier, ek het n baie belangrike aand vanaand en jy is besig om my baie om te krap.
Gee my more n lui, kry jou feite agtermekaar en moenie iets in Beeld sit nie... Ek weet niks hiervan nie, niks. Orraait. Baai, het hy gese voordat hy die oproep beeindig het.
Konst. William Mahlaole, polisiewoordvoerder, het gister bevestig die polisie is bewus van die inskrywing en ondersoek dit.
Mahlaole het gese die polisie het n spesiale taakspan saamgestel om Anika se dood te ondersoek. Die moontlikheid dat sy haar moordenaar(s) geken het, word nie uitgesluit nie.
Maar die polisie volg alle moontlike leidrade op om haar moordenaar(s) vas te trek.
Mahlaole het gese dat satanisme ook nie by die polisie se ondersoek uitgesluit is nie.
Volgens Smit was sy dogter nie by satanisme betrokke nie.
Smit kon gister nie die trane keer nie toe Solidariteit se Helpende Hand-fonds vir hom blomme gebring het.
Hulle het die blomme eers voor die skool Gerrit Maritz, waar Anika n gr.11-leerling was, gele.
Ek het nie woorde nie. Mense se ondersteuning is ongelooflik. Ek het nog nooit so iets gesien nie, het Smit gese.

http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/11cc74da07a4403ea2793ff11a08ab5d/12-03-2010-10-43/%E2%80%98Sy%E2%80%99t_aanvaller_geken%E2%80%99
Terug na facebook / Back to facebook: http://m.facebook.com/groups/57350209896?refid=0&m_sess=1hGzi8-oQDws_Fa *

oubaas 8.12.12 - 06:05pm
Mandela in hospital News24

http://m.news24.com/news24/SouthAfrica/News/Mandela-in-hospital-20121208?fb_source=timeline&ref=profile&refid=17 *

oubaas 19.12.12 - 06:02am
Maroela Media berig dat Desember 2012 se padsterftesyfer reeds byna 700 is. Wat is die hoofoorsake?
http://m.facebook.com/groups/57350209896?view=permalink&id=10152021336509897&refid=52&_ft_=qid.5823530606480079470%3Amf_story_key.-5662306171766239092 *

oubaas 19.12.12 - 07:37am
Riaan Cruywagen die ankerman van Afrikaanse Nuus by SABC2 het op 26 November 2012 na 37 jaar diens sy laaste bulletin gelees. Iemand is glo baie bly!
JsA8Lef5AWbR65crVJ7Y.gif *

6-<< 2-<


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store