WAP Groups

OUBAAS - Topics

* OUBAAS > Topics


Subject: TESTIMONIES/GETUIENISSE
Replies: 108 Views: 10948
6-<< 2-<

oubaas 29.01.12 - 05:11pm
Lida's Testimony. After lots of prayers for Lida God opened many doors for her!

First of all, like I posted recently, she wese blessed with a place to stay where she will be able to study more comfortabily for her studies,etc.

Then last year we posted and prayed about a new job for her. She went for an interview late Nov last year but the post was put on hold. Thursday last week, same company phoned her and invited her for a job in another department. She were notified yesterday that she got the job! More than double her current salary plus medical aid, pension and incentives! To put the cherry on the cake, one of her new neighbors work near her new job and offered her a lift to work FREE OF CHARGE! Wow!

You will recall that we prayed more or less at same time for her nephew Leander who were in a bike accident and lost his left small finger. Leander went for an assessment during the passed week and had the plaster removed. The result: The operation was a huge success and he has full usage of all other fingers and his hand!

All this started to happen shortly after she were forgiving people for things they done against her. This just points out the importance of forgiving each other!

Thank you Jesus for above positive reports!

Bad news is that Lida wont be able to facebook at all for an unknown period and asked me to send her love and best wishes to everybody.

GOOD LUCK LIDA. YOU DESERVE IT. We will surely miss you at the mission but it was time for you to move on. *

gawie 20.04.12 - 05:24pm
As ek so terugkyk op die afgelope paar weke dan besef ek net weereens hoe goed God vir my is. As mens uit opregtheid iets van Hom vra sal Hy voorsien. Sover het daar elke dag hierdie week iets ekstra na my kant toe gekom.

Ek sit nou wel met 'n geleende gasbottel, maar ek kon vandag (Vydag, 20-04-2012) my eie kookplaat en sleutel koop nadat iemand my geseen het met die nodige finansies. Boonop was daar genoeg voorsien sodat ek dit boonop kon hervul met gas.

Soos ek onlangs ook berig het, het iemand my geseen met 'n sonpaneel ook. Nou kan ek die batterye vir my foon en die solar lig behoorlik gelaai hou. Al wat nog kortkom is die ekstra beligting en die spaar battery of 2 wat ek daarvoor benodig.

Dan is daar ook die mense wat my soms help om my ander behoeftes aan te vul.

Ek kan net se: DANKIE VADER dat U so goed is vir my al verdien ek dit nie altyd nie. Ek loof en prys U daarvoor. Seen asb. ook my samaritane rykik. Amen. *

oubaas 20.06.12 - 06:19pm
Cansa filed this report about Mariaan van Loggenberg:
http://www.cansa.org.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1056&news_id=114929&cat_id=753 *

oubaas 6.10.12 - 05:35pm
Voeltjie kom terug huistoe:

http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=542768799082166&refid=18&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.100001375301243%3Apub_time.1349540682%3Afbid.542768799082166%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.304095766282805%3Aobject_timeline_token_map.Array *

oubaas 8.12.12 - 05:11am
Sjoe, lees hierdie getuienis!

http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=573644802661232&_rdr573813189311060 *

oubaas 4.02.13 - 06:39pm
GETUIENIS VAN SUSAN MOOLMAN:

Op 01/02/2013 het 'n gebedsversoek die volgende ingesluit:

2) 2 van my facebookvriende gaan tans deur 'n moeilike tyd, en mag ons Vader hul met Sy krag vul en versterk om daardeur te kom.

Susan Moolman, 'n professionele haarkapster, opregte kind van God en 'n spesiale vriendin van my skryf:
My onlangse ontnugtering het veroorsaak dat ek drastiese besluite moes neem. Ons trek gedurende Februarie na n Wonderlike Groot huis toe, (wat sal beteken dat ek weer tuis sal kan werk) na Court st. langs Quagga Centre, Pretoria-Wes. Ek sal dus NIE by Bell Mia Salon gaan werk NIE. Skakel my gerus vir jou volgende afspraak, aangesien dit baie veilig is agter die hek wat ek moet oopmaak. Baie dankie vir almal wat saam met ons gebid het. Susan.

*PRYS DIE HERE!
*Mense wat Susan wil ondersteun kan haar kontakbesonderhede by my kry.
Blessings.
Gawie. *

oubaas 13.02.13 - 06:21pm
Kinders is dankbaar.

Ricardo wat vandag verjaar het en Joshua is baie dankbaar tot die weldoeners wat vandag hul lewens opgekikker het.
Ricardo se verjaarsdagkoek is net voor 18:00 vanaand ontvang, EN, daar word 'n bielie van 'n partytjie vir hom gereel vir Saterdag!
Joshua het 'n splinternuwe paar skoene gekry wat hom 100% pas, en boonop het hy paar stukkies klerasie ook ontvang.
Mag die Here die mense seen wat hul harte en hande oopgemaak het. *

oubaas 28.02.13 - 04:32am
GETUIENIS: PRYS DIE HERE!

Wow! Gisteraand kry ek 'n gebedsversoek van iemand wat baie bekommerd was. Oornag was daar vanaf 'n onbekende bron geld inbetaal om groot verligting vir hul te bring! Prys die HERE. DANKIE JESUS!

Hier is die versoek:

ANONIEM VAN WES-KAAP SKRYF:

Geliefde broeders en susters in Jesus Christus ek vra dat almal saambid asb. vir finansiele uitkoms vir ons asb.
My man het sy eie besigheid en die besigheid het 'n ernstige knou weg omdat 4 van sy beste klinte kort opmekaar gelikwideer het en nie verder hul verpligtinge kan nakom nie.
Dit laat ons in 'n lelike gemors. Daar is verbande, telefoonrekenings, water en ligte, ens wat betaal moet word. Verder moet daar kos op die tafel kom.
Bid asb. saam vir uitkoms en dat nuwe werk kan inkom.
God sen u.

*** Diegene wat so klippe gooi na my en ander mense in nood: Mag hierdie vir jul 'n les en eye-opener wees. Ons dien 'n lewende God. Vrede vir almal. *

6-<< 2-<


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS (8)

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search