WAP Groups

OUBAAS - Topics

* OUBAAS > Topics


Subject: COOL JOKES/GRAPKAS ('',)
Replies: 393 Views: 21914
6-<< 2-<

oubaas 18.01.13 - 04:49pm
Q: What is the difference between a woman and a magnet?
A: A magnet has a positive side! *

oubaas 1.03.13 - 06:09pm
Die waarheid is uit!
Hoekom het Eva die appel ge-eet?

Dis omdat sy nie 'n vriendin gehad het nie. As sy een gehad het sou hul wyn gedrink het! *

oubaas 8.03.13 - 05:39pm
WAARSKUWING!

Met al die skandale en skelmstreke met vleis weet mens nie meer watter kan toe met dit nie...
Wees versigtig as jy by Spur hul Buffalo wings bestel. Dit bevat glo hoender... *

6-<< 2-<


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS (8)

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search