WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: COOL JOKES/GRAPKAS ('',)
Replies: 393 Views: 31994
6-<< 2-< 1-> 7->>

moenie 7.02.08 - 06:43am
Skotte is bekend vir hulle Whisky
Duitsers is bekend vir hulle Bier
Russe is bekend vir hulle Vodka
Jamaica is bekend vir hulle Rum
Suid Afrikaners is bekend vir die nonsens wat hulle maak as hulle die goed
drink!!!! LOL
*

oubaas 7.02.08 - 06:49am
eek2.GIF nie ek ni innocent.GIF *

engelier 7.02.08 - 08:39pm
Ds. Doen huisbesoek en terwyl die gasvrou besig is om koffie te maak sit haar dogtertjie op dominee se knie en gesels. Toe haar ma inkom met die koffie roep sy ontsteld uit: a nee a. Klim dadelik van dominee se skoot af. Waarop sy antw.: o nee. Ek was eerste hier. *

oubaas 8.02.08 - 12:00pm
BREAKING NEWS:
They found Oros!

dXxa2KQ0EMgnSEACuK6E.jpg
*

oubaas 8.02.08 - 12:04pm
DEFINITION OF OPERA: When a guy is stabbed in the back and instead of bleeding he sings. *

moenie 12.02.08 - 02:32pm
A car was involved in an accident in a street. As expected a large crowd gathered. A newspaper reporter, anxious to get his story could not get near the car.

Being a clever sort, he started shouting loudly, Let me through! Let me through! I am the son of the victim.

The crowd made way for him.

Lying in front of the car was a donkey.
*

oubaas 12.02.08 - 02:40pm
Arme donkie gigglez.GIF *

oubaas 13.02.08 - 08:10am
Twee seuntjies spog oor hoe groot hul pa's se plase is.

Pietie: As ons al langs die lyndraad afry met die bakkie, moet ons 5uur opstaan en kom eers sononder by die eerste hoekpaal uit.

Kosie di*nk 'n bietjie na oor wat Pietie gese het en antwoord: Ja, ons het ook al so 'n stadige bakkie gehad! *

moenie 13.02.08 - 09:15am
Ek het 'n wonderlike nuwe eetplan gekombineerd met oefening ontdek: Neem 1 Weetbix, krummel 1 Aero bo-oor en VOILA - AREOBIX !! *

moenie 13.02.08 - 09:20am
Drie seuntjies stry oor wie se pa die langste is. Eertse seun:My pa is so lank soos die Carlton centre!.
Tweede seun:Ag,dis niks, my pa is so lank, hy moet loop en koes vir aldi vliegtuie om sy kop!!.
Klein Pietie:En as jou pa so loop en hy druk sy hand so in die lug, wat voel hy?.
Seun twee:Nee, hy se dit voel so hol..?.
Pietie:Dis my pa se hol!!!!. *

oubaas 13.02.08 - 09:36am
Moenie! dont.GIF Pasop vir jou, ek haal die peperpot uit ne! lol.GIF *

oubaas 13.02.08 - 11:50am
Four guys went golfing; one went in the clubhouse to pay while the others waited at the first tee. One of the guys says, I'm so proud of my son. He is a stock broker and he's made enought that he just gave away a huge portfolio. The next guy said, I'm so proud of my son. He's a car dealer and he's doing so well, he just gave away a Ferrari. The third guy says, I'm so proud of my son. He's got enough money that he just gave away a million-dollar home.
Just as the third guy fininshes talking, the fourth guy joins them and asks, What are you guys talking about?'
Just about how good our sons are doing, the three men replied. Well, my son is doing very well, says the fourth man, He's a male stripper and just last week he got a huge portfolio, a Ferrari and a million-dollar home. omg.GIF *

engelier 15.02.08 - 03:39pm
Seuntjie sit en jelly beans eet in di kerk en kom by n swart een. Hy hou hom voor sy ma se neus en se: se bye bye vir die miesies. *

engelier 15.02.08 - 03:42pm
Dis oorlop en n man en sy vrou hardloop na skuiling. Sy vrou skreeu. My valstande is nog daar binne. Haar man skreeu terug. De duiwel met die tande. Hulle gooi bomme ni toebrootjies nie. *

engelier 15.02.08 - 03:44pm
Vrou klim langs haar man in di bed en s: vanaand maak ek jou die gelukkigste man in di wereld. Hy antw. Maar wie gaan jo di tyd van die nag help trek. *

engelier 15.02.08 - 03:47pm
Seuntjie: ma hoekom is ek swart en ma wit? Ma: moenie eers vra nie. As ek terugdinj aan daai aand kan jy bly wees jy blaf nie. *

engelier 15.02.08 - 03:50pm
Man neem sy siek vrou dokter toe. Na ondersoek se die dr vir die man: ons het hier met n lelike ding te doen. Man: ek weet dr maar sy is regtig goed vir die kinders. *

engelier 15.02.08 - 03:52pm
Soos ons ouer word, word ons al swaarder, want ons dra n klomp informasie en wysheid saam met ons. So! Ek is ni vet nie...... Eks net HEAVY intelligent. *

oubaas 15.02.08 - 04:01pm
2 babas le en chat ini broeikamer. Baba1 vra aan baba2: En hukom lyk jy so omgekrap my maat? Baba2 antw: Jy weet, eers laat hul my vir 9 maande swem in 'n donker plek. Toe trek hul aan my kop met ysters deur 'n baie nou opening. En jy sal my ni glo ni, tu ek da uit is gee 'n ou met 'n masker op my 'n hengse pakslae! Ek weet rerig ni wat ek verkeerd gedun het ni! baby3.GIF *

moenie 19.02.08 - 08:37am
Piet Swart word aangekeer vir 'n verkeersoortreding. Hy vervies hom vir die verkeerskonstabel en noem hom 'n esel. Die verkeerskonstabel daag hom voor die hof vir naamskending.
Meneer, s die landdros, jy mag nie vir konstabel Viljoen 'n esel noem nie. U word met R100 beboet.
Ek mag nie vir 'n verkeerskonstabel s hy's 'n esel nie?
Dis korrek.
Mag ek 'n esel 'n verkeerskonstabel noem?
As dit jou plesier sal verskaf.
Piet draai stadig en moedswillig om, kyk die konstabel vas in die o. Tot siens, verkeerskonstabel, s hy.
*

moenie 19.02.08 - 08:38am
Die koek is klaar en Ma konsentreer hard om dit mooi te versier. Jannie kom die kombuis binne en vir 'n hele vyftien minute lank staan hy doodstil en kyk hoe sy werk.
Mamma, hoekom is mamma so stil? vra hy later.
Jy kan mos sien ek is besig om te konsentreer, Jannie. Wat wil jy dan h moet ek s?
Mamma kan mos vra Jannie, het jy nie dalk lus vir 'n stukkie koek nie?
*

moenie 19.02.08 - 08:38am
Die ou moet army toe gaan terwyl sy vrou so sewe maande verwagtend is.
'Wanneer ons kind gebore is,' s hy, 'moet my in hemelsnaam tog nie bel nie. Al ons telefoonoproepe word vir veiligheidsdoeleindes gemonitor, en as die manne hoor ek is pa, moet ek vir almal in die basis 'n dop koop, en daarvoor het ek tog nie die geld nie. Stuur net 'n telegram met oorle' oupa se van daarop - Van Tonder. Dan weet ek jy's oukei en die baby is oukei.'
'Oukei,' s sy.
So twee maande later kom die telegram van sy vrou toe by die basis aan. Die troep pass uit toe hy lees: 'VAN TONDER VAN TONDER VAN TONDER VAN TONDER. TWEE MET GEWERE EN EEN DAARSONDER.'
*

moenie 19.02.08 - 08:41am
Hoe het jou afspraak gisteraand met jou baas se dogter afgeloop?
Ek moet moes oop kaarte speel....Master-kaart, Visa-kaart, Bob-kaart.......
*

oubaas 26.02.08 - 04:58pm
lol.GIF V: Hoekom is Trevor se van Manual? A: Omdat sy voorvaders nie automatic kon spel ni! *

oubaas 27.02.08 - 08:03am
When I got home from work last night, my wife demanded that I take her out to some place expensive................... So I took her to a petrol station! *

oubaas 27.02.08 - 12:00pm
JOHNNY THE BAPTIST:
Johnny's Mother looked out the window and noticed
him playing Church with their cat. He had the cat sitting quietly and he was preaching to it. She smiled and went about her work.

A while later she heard loud meowing and hissing and ran back to the open window to see Johnny baptizing the cat in a tub of water. She called out, Johnny, stop that! The cat is afraid of water!

Johnny looked up at her and said, He should have thought about that before he joined my church. *

oubaas 28.02.08 - 05:03am
Teacher: What is 5 plus 4?
Mr. Bean: 9

Teacher: What is 4 plus 5?
Mr. Bean: Are you trying to fool me, you've just twisted the figure, the answer is 6!!
*

oubaas 28.02.08 - 07:12am
Dominee en ouderling doen huisbesoek by 'n s*xy weduwee met 'n lae halslyn.
Om haar nek is 'n kettinkie met 'n goue kruis wat laag hang. Die dominee
sien hoe die ouderling staar. Hy vra: Broer, is
jou oog op die kruis
gerig? Ouderling: Nee dominee, ek hou die twee sondaars weerskante dop. *

oubaas 6.03.08 - 02:39pm
Ek glo nie aan fortuinvertellers nie, maar hierdie een weet waarvan sy praat. Fortuinverteller: Jy sal arm wees en hard werk tot jy vyftig is. Ek: Ja, en dan? FV: Dan sal jy daaraan gewoond raak.!! *

oubaas 10.03.08 - 08:19am
One day a man was sitting in his office on the 19th floor of a
building. A man came running into his office and shouted, John, your daughter,
Anna just died in an accident right opposite this building
The gentleman was in panic. Not knowing what to do, he jumped out
through his office window. While coming down, when he was near the 14th floor he remembered he
didn't have a daughter named Anna. When he was near the 7th floor, he remembered he was not married yet.
When he was about to hit the ground he remembered he was not John. *

moenie 10.03.08 - 08:47am

2 BLONDES WALK INTO A BUILDING..... WOULDN'T YOU THINK AT LEAST ONE OF THEM WOULD HAVE SEEN IT??



*

oubaas 10.03.08 - 09:33am
It? What it? *

moenie 10.03.08 - 11:27am
Da building oubaas, da building!!! U know, the one they walked in to! *

engelier 12.03.08 - 07:43pm
2 blondines is oppad suncity toe. So n ent voor hulle daar kom sien hulle n bord wat lees. SUNCITY LEFT. Toe draai hulle maar om en gan huistoe. *

moenie 13.03.08 - 06:55am
Boer sien man drink water uit stroompie Boer:haai jy kani di water drink nie, daars gemors in.
Man: Sorry mate. I'm from Australia and don't understand.
Boer: Use both hands, u'll drink faster. *

oubaas 13.03.08 - 10:19am
A man robs a bank and takes hostages.

He asks the first hostage, Did you see me rob the bank?

The hostage answers Yes.

The robber, promptly, shoots him in the head.

Then he asks the second hostage if he saw him rob the bank.

The hostage answers, No, but my wife did. *

moenie 18.03.08 - 05:57am
GOOD NEWS........... there is no need to fear menopause!! It's only the egg that expires, not the whole hen!!! *

moenie 19.03.08 - 05:52am
THIS IS TOO SWEET FOR WORDS!!!

A six-year-old boy told his father he wanted to marry the little girl across the street. The father , being modern and well-schooled in handling children, hid his smile behind his hand.

That's a serious step, he said. Have you thought it out completely?

Yes, his young son answered. We can spend one week in my room and the next in hers. It's right across the street, so I can run home if I get scared of the dark.

How about transportation? the father asked.

I have my wagon, and we both have our tricycles, the little boy answered.

The boy had an answer to every question the father raised.

Finally, in exasperation, his dad asked, What about babies? When you're married, you're liable to have babies, you know.

We've thought about that, too, the little boy replied.

We're not going to have babies. Every time she lays an egg, I'm going to step on it! *

engelier 19.03.08 - 06:13am
N ou tannie stoot haar man in n rolstoel. N jong man vra: word Tannie nie moeg nie? Tannie: ag nee wat boetie. By di volgende hoek ruil ons om. *

engelier 19.03.08 - 06:15am
Vrou klim langs haar man in di bed en s: vanaand maak ek jou die gelukkigste man in die wereld . Man: maar wie gaan jou die tyd van die nag help trek? *

oubaas 19.03.08 - 06:42am
pmpl2.GIF x 3 *

oubaas 19.03.08 - 11:31am
Eendag merk die dominee 'n klein seuntjie in die voorportaal van die kerk op, wat aandagtig na 'n groot gedenkplaat teen die muur staan en kyk. Dit was oortrek met name en daar was klein landsvlaggies weerskante.
Die sewejarige seuntjie het vir 'n lang tyd aandagtig na die plaat gestaan en kyk.
Toe loop die dominee nader, kom staan langs die seuntjie, en se saggies: 'Goeiemore my Seun.' 'More, Dominee se hy, met sy oe nog vasgenael op die plaat.
Dominee, wat is dit hierdie?' vra hy.
Die dominee antwoord: 'Wel, my seun, dit is 'n gedenkplaat vir al die jongmanne wat in die diens gesterf het.'
In doodse stilte en met groot eerbied staan die twee toe voor die plaat en staar na die name.
Uiteindelik, in 'n skaars hoorbare stemmetjie en bewend van vrees vra die seuntjie: 'Watter diens Dominee? Die agtuur- of die elfuurdiens'
*

oubaas 25.03.08 - 10:59am
Twee blondines staan in die stort.
Blondine nr. 1 : Leen my jou sjampoe, asb.
Blondine nr. 2 : Gebruik jou eie sjampoe.
Blondine nr. 1 : Ek kannie -- op die houer staan VIR DROeHARE -- en my hare is nou sopnat! *

oubaas 25.03.08 - 11:00am
2 blondines ry fiets.
Die een hou stil en begin die lug uit haar fiets se bande te laat. Wat maak jy nou?
My saal is te hoog!
Die ander blondine begin haar fiets se hanvatsels en saal om te ruil.
En wat maak jy nou?
Jy's te onnosel - ek het besluit om terug te ry huis toe! *

oubaas 25.03.08 - 11:01am
Die twee blondines staar na die volmaan.
Dink jy daar's lewe op die maan? vra die een.
Moet wees -- daar skyn dan 'n lig!
*

moenie 25.03.08 - 11:01am
Hahahahaha....darem daai blond kan lees! Rare verskynsel!(Trabels?) *

oubaas 25.03.08 - 11:02am
'n Blondine wil haar ou kar verkoop, maar hy't reeds 250 000 km afgele ..
Sy vra toe raad by 'n vriend.
As jy bereid is om iets onwettigs te doen, weet ek van 'n ou wat jou kilometers sal terugdraai, stel die vriend voor. Die blondine volg die raad - en laat die kilometers terugdraai na 50 000.
'n Week of wat later loop sy weer haar vriend raak.
Het jy toe jou kar verkoop gekry? vra die vriend.
Is jy mal? Met net 50 000 km hou ek hom liewer self!
*

moenie 25.03.08 - 11:03am
Op jou stukke vandag ne?:-) *

oubaas 25.03.08 - 11:06am
Ex altyd op my stukke! erm.GIF Ek pirbeer die blou uit die Maandag . . . . ek bedoel Dinsdag uit kry pmpl2.GIF *

oubaas 26.03.08 - 09:04am
Gatiep se Voicemail: My bra, Gatiep is nie available nie. Los djhou naam en djhou nomma en ek stuur vir djhou a please call me. *

6-<< 2-< 1-> 7->>


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store