WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: Eishkom - Maak 'n plan!
Replies: 187 Views: 14185
6-<< 2-<

oubaas 14.02.08 - 04:07pm
Dankie coenie. Ek het net een probleem. My business partner het verdwyn! poof.GIF *

moenie 15.02.08 - 07:29am
Ek lees in die Huisgenoot dat iemand het Eskom se kantoor gebel toe die krag afgaan en hulle gevra wat moet sy nou doen. Hulle se toe vi ha maak oop di vrieskas en eet die roomys!!(lmga!) *

oubaas 15.02.08 - 10:32am
O my! icecream.GIF *

oubaas 21.02.08 - 05:40am
Nou ja. Eishkom gaan nou 'n titel agter sy naam kry. Dit gaan voortaan bekend wees as Eishkom PFS. POWER FAILURE SPECIALISTS. *

oubaas 21.02.08 - 08:09am
Eshkom PFS has finally done it!!!

CA61JrHL1gXnJAmg4OxN.jpg
*

stukkend 21.02.08 - 07:04pm
Hahaha dit klink na n gr8 plan *

oubaas 21.02.08 - 07:52pm
Weens die stygende kostes om krag op te wek, en om gehoor te gee aan die Minister van Finansies se beroep in sy begrotingstoespraak, het Oubaas besluit dat elkeen wat aan hierdie topic deelneem voortaan 2 vuurvliegies as registrasiefooi moet skenk. thank_you.GIF *

endtimes 22.02.08 - 09:31am
bully.GIF *

oubaas 22.02.08 - 09:51am
Ja ek stem saam. Ou Trevor sou jou 3 vuurvliegies gevra het! pmpl2.GIF *

moenie 19.03.08 - 09:16am
Enige nuwe planne met die krag krisis mense??? Ek is raadop. *

oubaas 19.03.08 - 10:22am
Moenie hier is een of ander bright spark wat sulke opwen ligte verkoop. Dit lyk soos die outydse lanterns. Mense koop hierdie lig blindelings aan teen R150 elk. Wat hulle nie weet nie, is dat jy hierdie lantern vir 'n hele minuut moet opwen om jou 15min se lig te kan gee, dan moet jy hom weer opwen van vooraf! Agneewat, dan koop ek maar liewers die ware jakop en dit kos net een vuurhoutjie om dit te laat brand totdat die parafien klaar is. Dit kan tot twee nagte aanmekaar gebruik word. Of is dit nou terug na die opsitkers toe? *

moenie 19.03.08 - 02:27pm
Nee wat oubaas. Ek sal ma gan vroeg slaap dat ek kan slim word........julle weet mos! *

oubaas 19.03.08 - 02:42pm
dont.GIF Jy is te jonk . . . . . *

moenie 20.03.08 - 04:39am
O ja!!! Sal maar gan opsitkers jong, kan interessant raak! LOLOLO.... *

moenie 20.03.08 - 04:39am
EK is ook kla slim genoeg dankie!!:-) *

oubaas 20.03.08 - 05:22am
Hmmmm nou klink iemand skielik romanties . . . . . *

oubaas 20.03.08 - 07:44am
By the way, jy kan toggie slimmer as Cosatu wees nie. Die laaste week in April het nou amptelik net 2 werksdae! xsunlvrx2.GIF *

mariaan 22.03.08 - 04:12pm
ek het pas terug gekom van geleentheidsverlof af, en is bitter baie ongelukkig. dinge lyk nie reg hier nie en ek stel dadelik ondersoek in. 2guns.GIF *

oubaas 22.03.08 - 07:17pm
dontknow.GIF Mariaan ek stem saam en daarom stig ek onmiddelik die Kommissie van Wantroue searching.GIF *

oubaas 9.04.08 - 11:01am
Terwyl ek vanmore di rustigheid wat loadshedding oor JHB Noord gebring het vier met 'n smoke.GIF sien ek in di verte baie skerp ligte brand lookaround.GIF Nou vra ek met trane in my oranje oe hoe kan dit toegelaat word terwyl ander sonder krag moet aansukkel? whocares.GIF Ek hoop di eienaar van daardie ligte besef wat sy bydrae tot ander se nadeel is not.GIF Eish! *

oubaas 1.05.08 - 03:20pm
WHAT? NO MORE LOADSHEDDING? IS IT TRUE? BOUNCE.GIF . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . Oh shucks there goes my business! weep.GIF farewell.GIF *

mariaan 3.05.08 - 10:17pm
NO MORE LOADSHEDDING? Van wanneer en waar nogal? Wie is jou swak informant? Haha seker n vreeslike slim eskom draadsitter wat te slim vir skool was en top job verdien het? Hmmm (net vir die wis en onwis) ek wonder...jy heti my geld ook in daai groeihormone vir ons vuurvliegies bele nie ne? (hier is probleme aan die kom) Ek weet jy sou dit nie sonder my toestemming waagi ne? *

oubaas 3.05.08 - 11:35pm
Is di Es Y Bie Sie wat so gese het oppi Tievie nogal talkshow.GIF Ek di*nk ok hul jok liar.GIF Eish man ek wou jou surprise met di hormone . . . . . *

mariaan 6.05.08 - 12:21pm
Oubaas dis groot sad surprise en Eishkom ook! WAT DE FLIPPENHEL HET JY AANGEVANG? Eishkom besig om ons plat te vee en ons verloor. Sad sad sad ons is gebreek sad. Waarheen nou? Eishkom lag in hul mou! Ek gaan jou tot naamloos sue, yes surprise returned. O.me.O.my....my kop battery is flat..pap.....! (hmmmm...? Ek wonder....dari groeihormone wat ons het???) Hmmmm!? *

oubaas 6.05.08 - 06:08pm
Man ja jy sien ek het by di Anti Corruption Unit probeer aansluit toe se hul vir my ex te eerlik vir di job. Toe vat ek maar ons geld om my kar vol petrol te maak om ander weivelde te gaan soek. Langs di pad sien ek toe hierdie windpomp wat so woer-woer draai. Toe kry ek hierdie blink idee om ons te laat survive. Sien as ons nou daai boorgatw*ter vat en in di son laat uitdroog tot poeier dan mengs ons dit met plofstof wat blykbaar vryelik beskikbaar is om muntmasjiene mee op te blaas. Daardie mengsel meng ons nou met droe kraalmis en droee pampoenskille en voeg water daarby. Dan laat gis ons dit vir paar dae. Dan distilleer ons dit met een van daai mampoerketels en siedaar ons het PETROL! BOUNCE.GIF *

oubaas 23.05.08 - 03:49am
shock.GIF shocking.GIF omg.GIF BREAKING NEWS: LOADSHEDDING ON ITS WAY BACK AS EARLY AS NEXT WEEK! SHOCK.GIF SHOCKING.GIF OMG.GIF MARIAAAAAAAAN! HEEEEEELP! SHOUT.GIF *

moenie 23.05.08 - 06:04am
Back to dark Africa I'm afraid! cry.GIF *

oubaas 23.05.08 - 06:06am
ka1yqvF8T3pBfAlo4e6D.gif But they said for at least a year there wont be more loadshedding with one weeks coal available??? ka1yqvF8T3pBfAlo4e6D.gif *

oubaas 30.05.08 - 08:31pm
.grrr.GIF Nee o grote griet. Waar gaan als eindig? Ly ons nou aan inkomste shedding of wat? Kyk hoe duur word als! swoon.GIF *

skaapi 30.05.08 - 09:47pm
hello darkness my old friend....faint.GIF...dink dis sa se nuwe anthem en d party song vani jaar is dancing in the dark...hou mre aand n party,hoop ek voel j daar erm.GIF *

oubaas 30.05.08 - 09:50pm
Yeah meet you there poraking.GIF

pmpl.GIF *

oubaas 2.06.08 - 03:26pm
wow.GIF Eishkom can be ashamed of themself. Today I have experienced time shedding at its best. I was shocked of amazement! I went to the Tshwane Metro Licensing Department, Centurion to renew my car license. In my head I still had the dissapointment of last week when I wasted 2 hrs at the Johannesburg Metro Police Department for nothing. sad2.GIF Well 5 minutes after I entered the building, I was out again. New license and all! Well done Centurion Licensing Department! hurray.GIF *

oubaas 25.02.10 - 06:36pm
En nou die Malema Dilema met die verhoogde tariewe. A nee a, bring daai vuurvliegies! *

oubaas 7.07.10 - 11:42am
I read on fin24 that Eskom want to cut the electricity of 50 Free State towns. What will the consumer rights be? People are sitting with full fridgers and freezers . . . omg.GIF *

gawie 30.04.12 - 07:08pm
So far no more loadshedding hurray.GIF *

ruerzi 30.04.12 - 10:18pm
Power goes off regularly here :-) *

6-<< 2-<


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store