WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: Eishkom - Maak 'n plan!
Replies: 187 Views: 14186
1-> 7->>

oubaas 23.01.08 - 02:26pm
idea.GIF Ek en Mariaan het besluit ons gaan met vuurvliegies boer. Enige beleggings sal verwelkom word! . . . . . . . *****NB!!!!!***** 21Februarie 2008: Weens die stygende kostes om krag op te wek, en om gehoor tegee aan die Minister van Finansies se beroep in sy begrotingstoespraak, het Oubaas besluit dat elkeen wat aan hierdie topic deelneem voortaan 2 vuurvliegies as registrasiefooi moet skenk. *

endtimes 23.01.08 - 02:46pm
pmpl.GIF dit is wat mens verligte denke noem! *

engelier 23.01.08 - 03:46pm
Met di baie reen het ek een gekry van iemand wat se hy het 2 generators te ruil. ... Vir n ark. *

oubaas 23.01.08 - 04:23pm
Oh goodie! boat.GIF Hy mut net pasop vir seerowers as hy verby Gautengeleng vaar met daai deng. @ Coeleen, jong ja al di fotos en emails wat mens skielik oor krag kry is nogal baie vindingryk. rofl.GIF *

hobee 23.01.08 - 04:42pm
Blink idea Oubaas, as jy genoeg het di*nk aan my sal n paar oorkoop my vriend, geen vuurhoudjies nodig! *

oubaas 23.01.08 - 04:50pm
Ja regso. Ons gaan hul so klein biki modify. Ons gaan vir hulle duracell baterye insit sodat di liggies ni so gou uitgaan ni. Hul is net biki te klein vir solar panele lol4.GIF *

spokie1 23.01.08 - 05:11pm
Oubaas ek sal n klompie met die durasels vat, dit kan werk. *

oubaas 23.01.08 - 05:13pm
hehe.GIF Jy mut net 'n charger kry vir di duracells. Ek sukkel om van dit ini hande te kry lmao.GIF *

mariaan 23.01.08 - 08:58pm
Oubaas, plan b: Net ingeval duracell nie sulke piepklein batterytjies kan verskaf nie!...Ek werki verniet vir Superb Refrigeration e Elebtrical nie, hulle verskaf groot kragopwekkers vir kettinggroepe regoor die land en ek is seker my slim ingeneur base kan vir ons n mikro klein kragopwekkertjie ontwerp vir die vuurvliegliggies! ? *

biscit 24.01.08 - 03:33am
Hehehe! Oubaas, julle sal die 4vliegies met steriods moet grootmaak! Noem die monsters dan zevkoms! *

oubaas 24.01.08 - 06:16am
Zevkoms turbocharged by anybody else than eishkom! pmpl.GIF *

oubaas 24.01.08 - 06:17am
Nou praat dan met jou base mariaan. Ons besigheid staan stil jong. hehe.GIF *

moenie 24.01.08 - 06:20am
Hallo almal! Dissie evkom nie, dis evgaan....daar gaan die krag alweer!! *

oubaas 24.01.08 - 06:37am
Wat van evbob? dead2.GIF *

moenie 24.01.08 - 10:14am
Before 1994 they shouted:White power. After 1994 they shouted:Black power.
AT LAST we can all shout together now: NO power!!!. *

endtimes 24.01.08 - 11:27am
looking_for.GIF ai alla kragtie *

oubaas 24.01.08 - 11:51am
Gee my krag! pls.GIF *

oubaas 24.01.08 - 03:52pm
O kolliehond cute_dog.GIF Nou kom daar sports! Ek hoor op die nuus dat daar nou 'n ander energiekrisis sy kop kan uitsteek. 'n Brandstof tekort! Dis glo omdat te veel mense nou petrol en diesel kragopwekkers koop drama.GIF Wag laat ek gou afsit vlei toe vir nog vuurvliegies . . . . boat.GIF *

mariaan 24.01.08 - 06:54pm
Oubaas nog n opsie vir ons alternatiewe energie bes. Daar word geweldige vermorste energie en krag in die begrafplase digby ons geberg. My spookbuddies smag na die opwekkende krag van nagskof jobbies. Hulle bied hul spookmag dienste gratis aan vir ons. Hul se vergeet van mini kragopwekkers en duracell! Hul sal ons vuurvliegies sommer in die donker, kosteloos herlaai. Boohoo. Die spookmagkrag se hul sal in donker buurlande ook spook solank ons net sorg viri vervoer van die vuurvliegliggies. Spookmag waarborg SKOKWEKKENDE resultate. BOOHOOO.. *

oubaas 24.01.08 - 07:14pm
Eish ma dis gawe spoke boo2.GIF Probleem is net hoe kry ons hul vervoer? bike2.GIF Laat ek biki di*nk . . . . idea.GIF Ons huur so paar skoolseuns vir sakgeld moped.GIF Hulle kan dan vir hul gf's tjoklits en make-up gaan koop manicure.GIF *

mariaan 24.01.08 - 07:18pm
Biscit ek di*nk dit klink opwekkend en kragtig! n shocking naam vir ons besiheid ZEVKOMS Die Superspookmagkragaangedrewe VUURVLIEE. HmmmmBoooo *

oubaas 24.01.08 - 07:27pm
Wat di*nk julle daarvan as ons weerlig vang en bottel? Hulle se mos 1 straal het genoeg krag om die hele Gauteng vir 'n week krag te gee . . . . daydream.GIF *

mariaan 24.01.08 - 08:15pm
Weerligmagic hmmm goeie idee. Dit sal n onuitputbare lig en lamp wees (dit moet net n waterdigte onoopmakende, permanente geseelde prop he) behalwe die wat vir ander doeleindes gebruik gaan word. Wow! bliksemstraal en donnerweer, ek di*nk donker swakte het sy moses tee gekom! Hmm hier skakel my brein in super charge rat... Laat ek gaan beplan aan n metode om die donnerseweer en hoe om hulle bliksemsestrale gevang en gebottel te kry! *

endtimes 24.01.08 - 08:56pm
Ek het n skokkende plan, ons vang electric eels en wend hulle aan v krag bad_idea.GIF weet net nie hoe ons hulle gevang gan kry nie starfishing.GIF *

mariaan 24.01.08 - 10:43pm
Endtimes, briljante globe idee! My brein charge in overtime as dit by beplanning met probleme kom. Druk net my vuurvlieg rkakelaar langs eskom se verouderde swart muurprop en stel my in kennis waar hieri electric eels te vinde is en wat hul habidat is. En vinniger as n elektriese weerligstraal sal ek jou skokkende probleem oplos en al dai elektriese eels in veilige gevangeniskap he. *

oubaas 25.01.08 - 04:53am
Hmmm lyk my ek sal my krokkodille ook mut inspan annoy.GIF hulle sal dardie palings soma op hul sterte hou! bounce.GIF *

oubaas 25.01.08 - 05:20am
Nou hoor ek 'n ander ding vanmore. di soccer worldcup 2010 is ok ini gedrang met di kragkrisis saam. lol.GIF Ek wonder of . . . . nee wag lat ek eerder 'n wag voor my mond sit . . . . . *

mariaan 25.01.08 - 07:33am
Hmm ja..2010...n lig het skielik aangeskakel en my met heldersinede krag gelaai en ek rig my energie en krag nou eers na my werkgewer anders het ek dalk n groot kragonderbreking met payday' datum. Dit sal skokende gevolge he. *

oubaas 25.01.08 - 08:08am
Sit vir jou 'n mombakkies op as die bas naderkom poraking.GIF Ag partner moenie worry nie, een van die dae is ek en jy die BAAS! *

mariaan 25.01.08 - 10:10am
Ai net die gedagte dat ons baas en hy klaas is, laai alweer my batteries haha. Sy bynaam is rubberball omlat hy gesupercharge is en heeldag soos n elektrode op en af spring. Wel ons sal hom met graagte n job gee, want ons benodig dalk rubberkrag vir die vang van endtime se electric eels?! Hmmmm! *

oubaas 25.01.08 - 12:28pm
Ja en as die doodstraf moet terugkom:

Gatiep and Karools are sitting on death row. Gatiep says to the Warder, does this take long and is it painfull? Warder say's no they just strap you in and flick the switch and its over.

Karools is called in, moments later Gatiep hears screeming shouting and this carries on for quite a while.

Gatiep says to the Warder I thought you said it was quick and painless.

Warder replies that as result of the load shedding they have to use candles.

lmao.GIF *

endtimes 26.01.08 - 07:49pm
hele Sa Gan in duisternis sit net wa worldcup is gan da krag wees faint.GIF *

oubaas 26.01.08 - 07:56pm
Nee jy is verkeerd. Ek hoor hul gaan met dai kepse speel wat di mynwerkers dra. Dis dai hardtops met di flitsligte aan dit! chicklet.GIF *

moenie 28.01.08 - 07:50am
Hallo julle! Die doodstraf! Dis hoekom! Eskom is in 'n geheime komplot betrokke sodat die doodstraf nie ekonomies uitgevoer kan word nie!! di*nk aan die waglys wat ons gaan opbou met die loadshedding! Tensy ons mense weer begin hang....of skiet....uh wat van daai inspuitings? *

oubaas 28.01.08 - 07:55am
Lani! dont.GIF Pasop vir jou! hehe.GIF *

mariaan 28.01.08 - 03:02pm
Eish eich waar kry el krag viri dag? Elektriese tandeborsel wili manual werki ag toggie en die haardroer! Ek di*nk daai dome storie met die stadion in 2010 kan werk met ons vuurvliee en die zevkoms ons super spookragmag! O ja re die doodstraf..... 1... Vir moord...die inspuiting. 2... Vir verkragting...die elektriese stoel met zevkomkrag. 3... Vir swak beplanning en agterlosigheid met eskomkrag... die elektriese stoel met evkom krag. *

endtimes 28.01.08 - 03:14pm
hilarious.GIF *

endtimes 28.01.08 - 03:17pm
Is daar nie n manier om weerlig te vang nie? rain.GIF *

oubaas 28.01.08 - 04:09pm
Ja man, dis maklik! Wag tot di weer opkom en gaan staan onder 'n hoe boom . . . . hmmm.GIF *

oubaas 28.01.08 - 04:48pm
Mariaan wat van 'n petrol motortjie vir daai tandeborsel? Jy weet mos soos wat di chainsaw mee werk? tooth.GIF Gelukkig he ek ni meer een nodig nie . . . . rofl.GIF *

oubaas 28.01.08 - 05:13pm
Ek sit nou aan iets en dink. Hierdie post klink al soos 'n feeverhaal! twinkle7.GIF *

mariaan 28.01.08 - 06:18pm
Oooh feeverhale so mooi! Hi hulle gebruik mos vuurvliegie krag?! En die petrolmotortjie op my tandeborsel klink goed, maar enige voorstelle hoe om die reukgeur om te skakel na iets aangenamer soos peperment of anys!? *

mariaan 28.01.08 - 06:39pm
Ag endtimes ek stel voor as n donder elektriese storm op sy ergste slaan, gaan staan ini middel dit is tot net jou kop uitsteek van n swembad met n lee inleg glasbottel in jou hande bo jou kop gehys. As n straal die bottel slaan, maak vinnig toe. Klim versigtig uit en droog jouself goed af om te keer dat jy nie koue vang nie *

oubaas 28.01.08 - 07:29pm
bounce.GIF Oe-la-la! Hier moet ek bly. Dit gaan nog leke raak hier. Ons trek nou al by vrouens in swembaddens . . . . hiding.GIF O ja! Het julle my bikini chic gesien wat ek vandag by my fotos gesit het? whistle.GIF *

mariaan 28.01.08 - 07:44pm
Solank jou bikini chich vonke maak spat, is sy aanvaarbaar, en sy kan endtimes se pa wees want endtimes gaan baie hulp benodig. *

oubaas 28.01.08 - 08:13pm
Daai chic is volborstig. Gaan kyk. Eish, nou het ek rerig als gehoor. Julle di nuutste gehoor? Di regering wil Geyser Police aanstel. Ja, jy lees reg. Geyser Police! Hul ga glo van huis tot huis om te kyk of jou geyser 'n kombers om dit het! astonished.GIF wtf.GIF lol.GIF lmao.GIF whoaa.GIF Eish! Eish! Eish! *

mariaan 28.01.08 - 08:37pm
Eich eich en as die geyser nie n kombers het nie is die penalty seker die doodsvonnis no 3... dit is mos die elektriese stoel met eskom krag. Ek beter gou n dik duvet ook gaan oorgooi hmn *

oubaas 29.01.08 - 05:21am
Ah! Mariaan, nou gaan ons besigheid floreer soos nix! Ons begin 'n geyser kombers fabriek. Ons sal 'n GROOOOOT gebou moet kry. Ons beter spring voordat iemand anders on voorspring lol.GIF Erm . . . . . . ek sal vir hekel lesse moet gaan . . . . . erm.GIF *

oubaas 29.01.08 - 05:22am
Ag nou ja, tussen die petrol en brood wat opgaan,is daar darem een stukkie goeie nuus in die land. Die krag gaan af! omg.GIF *

oubaas 29.01.08 - 05:49am
Vanmore se nuus op Rippel: *** Cosatu se miljoene werkgeleenthede kan in die gedrang kom weens die
voortslepende kragonderbrekings.
Woordvoerder Patrick Craven het gewaarsku dat werkgewers en die regering nie werkers
die prys moet laat betaal vir 'n krisis waarvoor hulle glad nie verantwoordelik is
nie.
Hy s in 'n verklaring enige afleggingse sal deur Cosatu teengestaan word en
afdankings moet met die tersaaklike vakbonde beding word.
Cosatu het ook gevra dat die reuse salarisse en bonusse vir die senior bestuur van
Eskom, teruggehou moet word.


***** Ja, lyk my die besigheid waarvoor ek werk kan ook geraak word, want ons voorsien meestal toerusting aan vermaak- en opleidingsgroepe. afraid.GIF *

mariaan 29.01.08 - 07:46am
Ja nee hier kom groot probleme, maar hoorah vir casatu...hulle sit druk op die regte ouens. Eskom moet die straf vat en voel, vir hul (opsetlike) nalatige foute. *

1-> 7->>


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store