WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: GEBEDE/PRAYERS
Replies: 115 Views: 14363
6-<< 2-< 1-> 7->>

oubaas 7.07.08 - 06:42am
Dear Lord, You are unchanging and your love never alters. From everlasting to everlasting You are beautiful and holy.
Make my heart still, I pray at the start of this day. Help me to know and trust your love.
Fill my mind with your light. Thank you for this day. Please help me truly live it. Help me know you with me. Remind me of your calm presence. Show me your ways of life, I pray. Give me courage to walk in goodness.
I am kept safe by your faithfulness and your strong love to hold me. Be with me and Linda today and make all our dreams come true if it is Your will. In Jesus Name I pray this. Amen. *

oubaas 11.07.08 - 07:42am
BEKERINGSGEBED:
Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is, dat ek steeds in die lewe van Adam is en dat ek gesondig het. Ek glo dat U u enigste Seun, die Here Jesus Christus, gestuur het om in my plek vir my sondes te sterf. Ek glo ook dat Hy opgestaan het en nou lewe. Ek ontvang Hom nou in my gees as my Verlosser. Ek doen afstand van alles wat ek is, wat ek het en alles wat ek sal wees. Ek draai, my rug op my sonde en selfsugtige lewenswyse, om my nuwe lewe van nou af in Christus te leef. Dankie dat U my gered het. AImen. *

angel_lo 12.07.08 - 06:49am
Amenpray.GIF *

gawie 14.07.08 - 10:08am
1 Cor 13:13 And now these three remain: faith, hope and love. But the greatest of these is love.
Dear LORD we thank You for your love for us. LORD we thank You for dying for our sins on the cross. Be with everyone who seeks Your love. Amen. *

angel_lo 14.07.08 - 06:37pm
Amen pray.GIF *

angel_lo 15.07.08 - 05:26am
Dankie Vader dat U elke gebed wat hier uitgaan seen. Amenpray.GIFLOVE IS GOD *

oubaas 15.07.08 - 05:43am
Praise the LORD. Praise His Holy Name. Amen. *

gawie 15.07.08 - 07:30am
Vader, ek wil hierdie dag gebruik, om U te loof en te dank, vir alles

Wat ek is en het. U is so goed vir my en ek wil dit met my medemens deel.

Help my om 'n lofpryser te wees, in Jesus naam. Amen.
*

oubaas 16.07.08 - 06:19am
I paste 2 prayers here.
Liewe Heer Onse Vader ek km vanmore op my knie en vra liewe Heer dankie dat U my wee krag en hoop ggee het, Liewe Heer dankie U n engel vir my gestuur het om my met als te help . Liewe Heer dankie U my pyn en hartseer weggevat het want ek weet dis U wil dankie Vader. Liewe Heer graag wil ek bid vir die vroutjie wat se baba wat gebore nog mut word dat dit nie nodig is vir die operasie nie. Vader as dit U wil is sal dit geskied. Liewe Heer help al die siek mense dat hul weer gesond en gelukkig by hul gesinne kan wees. Liewe Heer hou u beskermde hand oor die mense wat op die paaie is , dat hul veilig by hul bestemming kan kom. Vader as dit u wil is sal dit geskied. Liewe Heer ek vir my dogter en vir die kind dat hul n goeie gelukkige lewe kan he . Vader seen hul ook . Liewe Heer dan wil ek bid en vra U my help dat ek my broer kan vind en seen my broer wa hy ook al is. Liewe Heer dan wil ek U vra dat U Gawie ook seen met n goeie toekoms en dat hy ok op sy eie kan wees . Vader seen hom vir al die engele wat Gawie na U toe bring . Liewe Heer sluit ons harte toe vir Satan dat hy uitbly Vader boei wee vir Satan dat hy niemand kan pla nie. Vader dankie vir alles wat U vir ons gdun het .Mag als wat hier uitgaan geseen wees. Vader as dit u wil is sal dit geskied om U Naam ontwil. Amen praise the Lord pray.GIF

*********
Amen. Amen. Prys die Here.
Baie dankie Vader dat Linda nou weer veiliger kan voel. Dankie Vader dat U haar in my lewe geplaas het. dankie Vader vir al U liefde. Hou vandag U hand van beskerming oor ons. In U Naam alleen. Amen. *

oubaas 17.07.08 - 06:49am
Jesus ek weet nie watter traumas in Linda opgehoop het nie, maar U weet als.

Ek hoor haar swyg; U hoor haar pleit.
Ek sien haar glimlag; U sien haar trane en angs.
Ek sien wat sy gee; U weet waarvan sy beroof is.
Ek ken haar standvastigheid; U ken haar gebrokenheid.
Ek sien haar skoon klere; U ken elke litteken in haar siel.
Ek beleef haar geloof; U ken haar twyfel.
Ek bring haar met hierdie gebed tot voor U troon en vra:
Here, gee vir haar alles wat sy nodig het, 'n sekerheid dat U by haar is. Amen.
*

oubaas 17.07.08 - 07:17am
Father, in the Name of Jesus, bless me even while I'm reading
this prayer and bless the one that sent this to me in a
special way. Open doors in our lives today. Save and set free! Give us a double portion of your Spirit as we take back everything that the devil has stolen:
****Emotional Health
****Physical Health
****Finances
****Relationships
****Children
****Jobs
****Homes
****Marriages
I cancel every plot, plan and scheme the enemy has devised
against us in the NAME OF JESUS. And I declare: NO WEAPON
FORMED AGAINST US WILL PROSPER.

I speak LIFE into every dead situation. And, I thank you that
nothing is over until YOU say it's over!
I speak prophetically into our lives and to our situations:
****Our households are blessed;
****Our health is blessed;
****Our marriages are blessed;
****Our finances are blessed;
****Our relationships are blessed;
****Our businesses are blessed;
****Our jobs are blessed;
****Our children are blessed;
****Our grandchildren are blessed;
****Our parents are blessed;
****Our siblings are blessed;
****Our ministries are blessed;
****Our decisions are blessed;
****Our friends are blessed.
****Husbands are on the way;
****Wives are on the way;
****Mortgages are paid and debts cancelled; our hearts' desires are on the way; According to YOUR perfect will and plan for our lives.
IN JESUS' NAME! AMEN! *

angel_lo 18.07.08 - 04:42am
Amenpray.GIF *

oubaas 18.07.08 - 05:53am
Amen. Praise our LORD. *

gawie 23.07.08 - 09:18am
Heavenly Father, I ask You to bless my friends reading this. I ask
You to minister to their spirit. Where there is pain, give them Your
peace and mercy. Where there is self-doubting, release a renewed
confidence to work through them. Where there is tiredness or
exhaustion, I ask You to give them understanding, guidance, and
strength. Where there is fear, reveal Your love and release to them
Your courage. Bless their finances, give them greater vision, and
raise up leaders and friends to support and encourage them. Give each
of them discernment to recognize the evil forces around them and
reveal to them the power they have in You to defeat it. I ask You to
do these things in Jesus' name. Amen *

gawie 23.07.08 - 03:39pm
angel_lo 22.07.08 - 04:54am
Aan Vader net dankie se dat ek wee my oe kon oopmaak in die skone dag vandag. Vader dankie U , U beskermde hand oor my gehou het in die donker nag. Vader dan wil ek ook bid en vra dat U dai kind van 1 jaar kan gesond maak en Vader hou U beskermde hand oor die kind. Vader dan wil ek weereens bid en vra boei satan en hou hom van ons af weg dat ons net vir U kan leef. Vader dan wil ek bid en vra hou u beskermde hand oor almal die wat siek in hospitale le dat U hul sal genees en dat hul wee gelukkig by hul gesinne is ,Vader dan bid ek vir die mense op die paaie wat so vroeg uitgaan vir werk dat hul veilig by hul besteming kan kom. Vader dan bid ek en vra kan u die mense help met hul nodige behoeftes,as dit U wil is sal dit geskied. Vader dan wil ek U dankie se dat U my ok heel. Vader ek bid en wil net vi U leef loof en prys want me U aan my sy weet ek als gaan reg wees. Vader dankie dat ek U smal paaidjie wee kan loop. Vader dan bid ek U my help om my broer te vind en U saam hom stap ok en hom seen , dankie Vader U al so baie wonder werke gdun dankie U my dogter wee geluk gegee in die lewe . Vader dankie , dankie ons U kan loof. Vader seen almal wat die gebed lees. As dit U wil is sal dit geskied om U Naam ontwill AMEN *

oubaas 30.07.08 - 05:27am
pray.GIF Amen. *

oubaas 4.08.08 - 06:26am
Hemelse Vader dankie vir nog 'n naweek van rus wat verby is. soos die dag op ons oopgaan maak ons asseblief dankbaar vir goeie gesondheid en die vermoee om lief te he, Dankie ook vir diewete dat ons U onbeskryfbaar liefhet en ons U ons Vader kan noam. Ons prys U daarvoor. Wees met ons almal in hierdie nuwe week vol nuwe uitdagings en behoed en bewaar ons. As dit u wil is gee dat als ons drome bewaarheid word. gee vir die wat werk soek goeie werk met goeie inkomste. Ons vra dit in u Naam alleen. Amen. *

oubaas 4.08.08 - 06:46am
Ek dank U Vader vir die genade wat onverdiend in my lewe vergader. U vul my met liefde en lewe waarin my gees sorgloos kan swewe. Dankie vir U wil in my lewe daar sonder sou ek nooit kon lewe of strewe. Halleluja. Amen. *

oubaas 5.08.08 - 06:56am
Deurgrond my, o God, deurgrond my hart,
ondersoek my, sien tog my onrus raak.
Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie
en lei my op die beproefde pad! Amen. (Ps. 139:23-24.) *

oubaas 10.08.08 - 08:23pm
Liewe Vader, ek skiet te kort. Laat my toe om U wil in my lewe te vind. Laat my die een word wat deur woord en liefde U boodskap met ander deel. Amen. *

oubaas 11.08.08 - 02:03pm
Here, stuur vandag iemand na my wat ek kan bemoedig al voel ek niks lus om dit te doen nie. Gee my dan die oes op wat ek saai. Amen. *

oubaas 12.08.08 - 05:35am
Here, my hele getuienis moet U liefde en vergifnis weerspieel. Amen. *

oubaas 13.08.08 - 06:31am
Dankie dat daar vir my ook plek is in U hart, Here. My geloof rig ek op U en U woord. Amen. *

oubaas 14.08.08 - 06:06am
Heer, vee die verhaal van my verlede finaal uit. Laat my wees soos U in al U wonderskone liefde. Amen. *

oubaas 15.08.08 - 06:47am
Ek wil n lewendige vehouding met U he o Here, en ek wil uitstap in die geloof. Amen. *

oubaas 16.08.08 - 06:13am
Vader, dankie dat U my God mag wees. Gee dat ons U Heilige Naam sal eer. Amen *

oubaas 18.08.08 - 05:51am
Hemelse Vader baie dankie dat ons nog n nuwe dag kan belewe. Baie dankie dat ons og n nuwe week kan ingaan met die wete dat U vir ons lief is. Baie dankie vir al die seeninge wat U oor ons uitstort. Vader, ek wil vandag spesiaal vir Linda aan U opdra. Baie dankie dat U rus en vrede en kalmte oor haar laat neerdaal. Baie dankie dat U genesing oor haar bring. Baie dankie dat U haar beskerm. Baie dankie dat U haar liefhet. Vader gee haar dan die nodige krag en insig en wysheid om dit wat sy die volgende twee weke gaan leer tenvolle te kan verstaan en met vlieende vaandels kan slaag. Gee vir haar die versekering dat U vir haar lief is. Baie dankie dat ek en sy mekaar kan liefhe in U Naam. Vader ek wil graag ook vandag my moeder aan U opdra. Gee vir haar die nodige gesondheid. Bring ir haar genesing oor haar pyne as dit U wil is. Ge vir har kalmte en gemoedsrus. Ek wil ook my kinders aan U opdra. Gee dat hulle na U troon sal uitreik en U dien met volle oorgawe. Ek wil ook my 3 susters aan U opdra. Bring hulle nader aan U en gee dat hul antwoorde vir hul probleme in U Woord sal kry. Vader dan wil ek myself aan U opdra. U weet wat my wense en omstandighede is. As dit U wil is, openbaar U plan met my. Gee dat ek die opdragte wat U aan my gee na die beste van my vermoee sal uitvoer. Dankie dat U my seen met die talent om ander te help en na U Woord te lei. Seen my met gesondheid en welvaart en beter omstandighede. Ek wil ook bid vir al die siekes en werkloses vandag. Wees met hulle en gee hulle die nodige brood vir die dag om te kan oorleef. Wees ook genadig met diegene wat U nie ken of wil ken nie. Ek vra al hierdie dinge enkel uit genade. In Jesus Naam. Amen. Amen. Amen. *

angel_lo 18.08.08 - 08:26pm
pray.GIFamen *

angel_lo 19.08.08 - 09:03am
Ons Vader wat in die hemel is, kan u , u beskermde hand oor al die siekes hou en dat hul wee gesond word en glukkig by hul familie is.. Vader dan bid en ek vra U,u beskermde hand oor gawie hou en hom seen in ales wat hy dun, In U Naam ontwil AMEN pray.GIF *

oubaas 24.08.08 - 05:14pm
At the cross You died for me
At the cross, at Calvary
At the cross, You paid the price
Lord, I thank you for the cross.
Amen.

*

oubaas 6.09.08 - 05:43am
Here, gee dat ons sensitief sal wees vir mense se omstandighede en lei ons om die verlore skape terug te bring na U toe. Amen
*

oubaas 6.09.08 - 05:55am
Here, dankie dat U vir ons 'n tong gegee het waarmee ons U kan loof en prys en mooi dinge vir ons geliefdes en medemens kan se, maar Here, plaas asseblief 'n wag voor ons monde en weerhou ons van slegte gedagtes en die uitspreek daarvan. Amen *

oubaas 6.09.08 - 07:03am
Here, ek gee my verlede aan u. Ek gee al my onaangename herinnige vir u en vra dat u my volkome sal genees sodat hulle nie meer hartseer of pyn veroorsaak of beheer oor my uit oefen nie. Bring my by die punt waar my verlede,selfs so onlangs as gister,nie meer n negatiewe invloed op vandag sal he nie. Ek gee my vorige mislukking op die gebied van hartseer en pyn aan u. Bevry my daarvan selfs al is dit nie vir my moontlik om die houvas van sekere dinge totaal en al op my eie te weerstaan nie. Weet ek dat u my daarvan kan bevry. Maak my n getuienis van die krag van u genesing en bevryding. Amen. *

oubaas 7.09.08 - 03:36am
Liefdevolle Vader, dankie dat u die heelal, die aarde en alles daarop geskape het. Dankie dat ons ook deel van U skepping kan wees - die kroon van U skepping! Amen *

oubaas 7.09.08 - 04:22am
Here, dankie dat U vir ons oorwinning oor ons verlede kan gee, en dat ons ons oe slegs op u kan rig en vorentoe gaan. Amen *

oubaas 7.09.08 - 04:43am
Here, gee dat ons U seen sal ervaar en 'n lig vir die wereld sal wees. Amen *

oubaas 7.09.08 - 05:08am
Dankie Here. Dankie Vader dat ons hierdie oggend kon wakker word uit 'n warm bed. Dankie Here dat ek iets het om net-nou te eet, al is dit nie 'n vyfster maaltyd nie. Dankie dat ek na 'n werk toe kan gaan, al voel ek soms ongelukkig - en dis dalk weens my eie onvergenoegdheid. Dankie Here, dat ons gratis suurstof kan inasem, dankie dat U in meer voorsien as wat geld kan koop. Dankie Here, dat ek kan lewe op hierdie oomblik, al is ek miskien siek. Dankie Here, dat ons in 'n ongelooflike land kan bly, al is ons soms bekommerd. Dankie Here, dat ons die beste klimaat in die wereld het, dat ons nie in 'n oorlog gewikkel is soos baie ander lande nie. Dankie Here, dat U ons beskerm, maar ook by ons staan as iets verkeerd geloop het. Dankie Here, dat ons so baie geleenthede het in Suid-Afrika, en Here, bo alles, dankie dat ons herlewing in ons land sien, op 'n skaal wat ons nog nooit voorheen gesien het nie. Dankie Here, dat ons U hier openlik kan aanbid, rugbystadions kan volpak en uit volle bors U Naam uitsing en uitjubel. Dankie Here, dat U vir ons geliefdes gee aan wie ons verbind kan wees. Dankie Here, dat ons in 'n verhouding met U kan staan, en dat ons kan weet U is aan ons kant. Dankie Here, dat U die beste vir ons in gedagte het, en nie elke gebed verhoor wat ons uit onkunde en selfsug bid nie. Dankie Here, dat U die toekoms ken, en daarvolgens vir ons deure oop en toe maak. Dankie Here, dat U nie swig voor ons aardse, sondige begeertes nie, maar U soewereiniteit en integriteit laat geld. Dankie Vader, as ons soms tot die besef kom, dat dit baie, baie goed met ons gaan, al sien ons dit nie altyd raak nie. Ons dank U, in die Naam van Jesus. Amen! *

liddie1 17.09.08 - 09:27am
EK GLO ALMAL KAN SLEG AMEN EN AMEN S DAAROP! LEKKER DAG - GOD SEN! *

oubaas 30.09.08 - 06:01am
Hemelse Vader, vandag plaas ek weer opnuut my hand in U sterke hand. Met U aan my sy sien ek kans vir more. Amen. *

gawie 30.09.08 - 07:48am
In U, my Here en Heiland, vind ek die vermoe en krag om elke situasie in my lewe te hanteer. Amen. *

oubaas 5.10.08 - 04:14pm
Heavenly Father bless each and every person who reads here. Father bless me in my personal life and needs. Bless Vivien with a job and place of her own to stay. Bless all of us with gud health and financial relief. Bless our families and relatives. Thank You Lord for all your love. In Jesus Name I Pray. Amen. *

oubaas 6.10.08 - 06:51am
O Here, vergewe my dat ek so vasgevang is in die dinge van die wereld. Vergewe my, my sondes en diegene wat teen my sondig. In Jesus Naam. Amen. *

oubaas 7.10.08 - 01:14pm
Lord, I extend forgiveness to my SISTERS AND BROTHERS. I forgive those who rejected me, lied to and about me, hated me, resented me, those who hurt me, who physically harmed me. For those who were too severe on me, punished me or made my life unpleasant in any way, I do forgive them. Lord Jesus, I especially pray for the grace of forgiveness for the ONE PERSON in recent past who has HURT ME THE MOST. I ask to forgive anyone who I consider my greatest enemy, the one who is the hardest to forgive or the one who I said I will never forgive. Thank You, Jesus, that I am being freed of the evil of unforgiveness. Let Your Holy Spirit fill me with light and let every dark area of my mind be enlightened. AMEN. *

oubaas 20.10.08 - 06:28am
Dankie Hemelse Vader vir nog 'n nuwe week wat ons mag aanskou. Dankie vir U liefde en genade. dankie vir vrede en liefde om ons. Wees met almal wat ek ken in hierdie week wat kom, asook met diegene wat na U troue liefde smag. Voorsien in almal se behoeftes as dit U wil is. In Jesus Naam. Amen. *

oubaas 23.10.08 - 05:45am
Dear Father, I need You. I acknowledge that I have sinned against You by directing my own life. I thank You that You have forgiven my sins through Christ's death on the cross for me. I now invite Christ to again take His place on the throne of my life. Fill me with the Holy Spirit as You commanded me to be filled, and as You promised in Your Word that You would do if I asked in faith. I pray this in the name of Jesus. As an expression of my faith, I thank You for directing my life and for filling me with the Holy Spirit. Amen. *

oubaas 26.10.08 - 05:37pm
FATHER IN JESUS NAME, I thank you for touching Marlene in Body and giving her the necessary strength and courage for her upcoming operation, I thank you in advance for healing her LORD GOD. Release all fears from her mind. We know LORD that you will be next to her bed during the whole process. FATHER, I speak restoration to her body, and restoration to her health state in the NAME OF JESUS, I PRAY LORD YOU TOUCH HER IN BODY AND SOUL. IN JESUS MIGHTY NAME. I THANK YOU FATHER FOR A GOOD REPORT, AND GIVE YOU THE PRAISE NOW FOR HEALING MARLENE, IN JESUS NAME AMEN. *

oubaas 27.10.08 - 04:57am
Dankie, Heilige Gees, dat U ook my hart en mond vul met strome van lof en aanbidding. Amen. *

oubaas 31.10.08 - 04:41am
Watter genade het U nie aan my bewys nie, Here, toe U al my sondes vergewe het. Amen. *

oubaas 4.02.09 - 01:31pm
Whatever the enemy means to harm you GOD will turn it for good, praise the LORD for Great is HIS reward, Great is HIS name and GREATLY IS HE TO BE PRAISED.

MY PRAYER IS GOD OPEN UP THE EYES OF OUR UNDERSTANDING THAT WE MIGHT BE ABLE TO DISCERN THE TIMES, AND THAT WE MIGHT TAKE OUR PLACE IN YOUR KINGDOM, QUICKEN TO US YOUR WORD IN OUR HEARTS YOUR TREASURE IN EARTHEN VESSELS THAT WE MIGHT BEGIN TO DECREE YOUR STATUTES AND WITH BOLDNESS AND CONFIDENCE AND FULL ASSURANCE REST UPON OUR CHIEF CORNERSTONE JESUS CHRIST OUR LORD AND DECREE, POVERTY BOW TO THE NAME OF JESUS, SICKNESS BOW TO THE NAME OF JESUS, INJUSTICE BOW TO THE NAME OF JESUS, FATHER GOD STIR UP THE GIFTING WITHIN YOUR CHILDREN LET THE AUTHORITY OF JESUS CHRIST THAT INDWELLS THEM BECOME A REALITY AND COME TO THE FOREFRONT OF THEIR LIVES' THAT THEY MAY BOLDLY CONFESS, LET OUR GOD REIGN LET HIS NAME BE HEARD, LET EVERY TONGUE CONFESS AND EVERY KNEE BOW DOWN TO NAME THAT IS ABOVE EVERY OTHER NAME THE NAME OF JESUS CHRIST OUR LORD AND SAVIOR, WE SHALL NOT BE IN WANT OR SUFFER LACK BECAUSE YOU OH LORD HAVE PROMISED TO NEVER LEAVE US NOR FORSAKE US. LET GOD ARISE LET HIS ENEMIES BE SCATTERED, LET FAITH ARISE IN OUR HEARTS AND IN OUR LIFE'S AND FEAR BE CAST OUT IN JESUS NAME, FATHER GOD WATCH OVER YOUR WORDS TO PERFORM IT, SEND FORTH YOUR HEAVENLY HOST TO WAR ON OUR BEHALF I THANK YOU LORD GOD THAT YOU ARE EL SHADDAI, RULER OF HEAVEN AND EARTH, OUR DESTINY OUR DAILY WALK AND OUR PROVISION ARE SEALED BY THE BLOOD OF JESUS AND WHATEVER THE ENEMY HAS HELD BACK, WHATEVER THE ENEMY HAS STOLEN, WHATEVER THE ENEMY HAS TRIED TO HINDER I DECREE IS LOOSED IN JESUS NAME, PROTECTED BY THE BLOOD OF JESUS AND IS PURSUING AFTER US IN JESUS MIGHT NAME AMEN...& AMEN

GOD BLESS YOU
In HIS SERVICE

prayer247 *

gawie 5.02.09 - 12:07pm
Dear Lord, I thank You for this day. I thank You for my being able to see and to hear this morning. I'm blessed because You are a forgiving God and an understanding God. You have done so much for me and You keep on blessing me. Forgive me this day for everything I have done, said or thought that was not pleasing to you..

I ask now for Your forgiveness. Please keep me safe from all danger and harm. Help me to start this day with a new attitude and plenty of gratitude. Let me make the best of each and every day to clear my mind so that I can hear from You. Please broaden my mind that I can accept all things. Let me not whine and whimper over things I have no control over.
And It's the best response when I'm pushed beyond my limits.
I know that when I can't pray, You listen to my heart. Continue to use me to do Your will. Continue to bless me that I may be a blessing to others. Keep me strong that I may help the weak... Keep me uplifted that I may have words of encouragement for others. I pray for those that are lost and can't find their way. I pray for those that are misjudged and misunderstood. I pray for those who don't know You intimately. I pray for those that will delete this without sharing it with others. I pray for those that don't believe.

But I thank you that I believe. I believe that God changes people and God changes things. I pray for all my sisters and brothers. For each and every family member in their households. I pray for peace, love and joy in their homes that they are out of debt and all their needs are met. I pray that every eye that reads this knows there is no problem, cir tance, or situation greater than God. Every battle is in Your hands for You to fight.
I pray that these words be received into the hearts of every eye that sees
it.
In Jesus Name. Amen. *

6-<< 2-< 1-> 7->>


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store