WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: PRAYER REQUESTS/GEBEDSVERSOEKE
Replies: 414 Views: 34497
6-<< 2-< 1-> 7->>

oubaas 9.09.10 - 03:48pm
Ook van Mariaan: Bid asb vir Rika my nigsus. My Vader wat in die hemel is, ek vra nederig vreeslik baie vandag, maar ASB wees met Rika wat m.oggend 8uur n masektomie vir bor er moet ondergaan. Dit pyn my en ek smeek U om haar te ondersteun en die pyn wat voorle te versag en maak haar longe wat probleme vir hierdie operasie vertraag het wonderbaarlik sterk mt U Heilige Asem. Vader skenk my ook die krag en genade om haar hierdeur te ondersteun. Alles in die wonderlike skone naam van Jesus *

oubaas 2.10.10 - 07:02pm
Dezi by Oppie Koffie het di volgende gebedsversoek geplaas: Bid asb vir Nicolet. Sy is 24 met kanker wat in haar organe en bene in is. Sy het baie pyn en behandeling is buite die kwessie. Sy is moeder van n 3jarige dogtertjie en is nu 4jaar getroud. Bid vir haar vir genesing en vir haar gesin asb? Die ouma/skoonma het ook gebede nodig,want sy het ingetrek om te help met huislike take. Dis vir geen ma lekker om haar kinders te sien ly nie. Dankie julle! *

oubaas 26.10.10 - 01:44pm
Prayer request received from Naomi Fritz. Her daughter Annatjie Botha (35) has cancer. She did not say what type of cancer. May the Lord bring healing over her pray.GIF *

oubaas 21.11.10 - 11:23am
Lord Jesus I lay before your feet today 17 year old Shane from Pretoria whom left you in exchange for satan. Satan I order you in Jesus Name to let go of Shane NOW. Our God are greater than you. Lord I also lay Sonja at Your feet Please lift her up dear Lord and carry her wherever she go. Thank you Lord. Amen pray.GIF *

oubaas 24.11.10 - 07:26pm
Versoek ontvang vanaf Aletta: Bid asb vir my seun Coenie van Wyk hy hethuweliks probleme. Ek di*nk net aan die twee seuntjies maar ek glo die Heer sal in hulle werk. *

oubaas 4.12.10 - 07:59pm
Here we go. I got a special request to God. Please pray for me for a breakthrough if it is His will. *

oubaas 13.01.11 - 05:52am
Rodney Nimmo of Pretoria is currently studying drama and music. He could not qualify for a bursary this year. He need a sponsor by not later than Monday 17 January, 2011. Please pray that the Lord shall make a way for him. *

oubaas 13.01.11 - 08:44pm
We are 4 close friends here at the mission. We discussed a lot of issues and late last year each one of us had an opportunity to make known his/her wish for the New Year. We prayed about it. Well God is moving on our requests. Firstly Lyn Sutton our 'Ouma' heard early this week that people are offering her a new life. She will be moving out Wednesday 19 January 2011.... (continued)
*

oubaas 13.01.11 - 08:46pm
Freddie Chapman the youngest in our group learned tonight that people will pick him up tomorrow and take him to Witbank where he will be working on a farm. As bonus Freddie will be meeting someone very close to him whom he did not have contact with for 19 years! Thank you Jesus for listening to our prayers and opening doors for Lyn and Freddie. What we ask for in faith we shall receive. Amen. *

oubaas 15.03.11 - 09:25pm
My sincere symphaty with Conrad (Coenie) Diedericks who sadly lost his wife after a short sick bed on Wednesday 9 March 2011. May she R.I.P. Me and Coenie are chat friends since the old MSN days and we know each other from about 2001. *

suang 18.03.11 - 09:14pm
Hi oubaas keep my son in prayer he was rushed to hospital on wednesday. Doc thot it was a bleedin ulcer. He went for a g scope his gettin headaches an cant take any tablets. God bless hav a gr8 wkend. *

oubaas 22.03.11 - 10:36am
Hi my friend. Thanks for the request. May he heal fast. Do you have the results yet? *

gawie 29.04.11 - 07:28pm
Please pray for Pieter Hurter (peterpj at Oppie Koffie) who lost his job and for Arnold Krause our landlord at Betlehem Mission who is going through a difficult time atm *

oubaas 6.05.11 - 07:10pm
Prayer request for Stof. He is one of the missionaries at the mission. He conduct weekly services at Danville, Elandspoort, Weskoppies Hospital and Westford squatters camp. Please pray for provision of his essential technology to make his ministry run smooth and which are also needed for survival purposes and also pray for his financial requirements and for provision of his dental requirements. Also pray for the transport requirements for Lida and for myself to be able to attend my church of choice. *

oubaas 12.07.11 - 12:41pm
Ek wil graag die volgende gebedsversoeke plaas: 1) Vir Stof vir sy brandstof-, vervoer- en finansiele behoeftes. Ek wil ook dat ons saambid dat die Vader voorsiening sal gee vir 'n tent vir sy bediening te Elandspoort. 2) Vir Lida vir die kwessie rondom die grafsteen dat dit vreedsaam opgelos sal word, asook vir haar vervoerbehoeftes en haar finansiele behoeftes. 3) Vir myself vir my gesondheid, vervoer, werk en my finansiele behoeftes. 4) Vir Louise vir al haar behoeftes. 5) Vir Lyn vir haar emosionele toestand en vir haar behoeftes soos reeds bekend aan die Vader. 6) Al bogenoemdes het ook behoefte aan dinge soos koffie, suiker, melkpoeier, lugtyd, ens. Kom ons bid saam vir voorsiening. Mag die Here u seen. *

oubaas 30.09.11 - 11:11pm
Report back: Pieter got a new job. Thank you Jesus. *

bruinkop 3.10.11 - 09:58am

Baie dankie ons Hemelse Vader dat U uitkoms bring wanneer ons dit die nodigste het.Dankie dat U ons gebede beantwoord. Vader daar waar daar nog hartseer is en waar daar nog probleme is en waar daar siekte is Vader hoor elkeen se gebed aan en lei ons op die regte pad. Ek weet ons walkel soms maar dan vat U weer ons hand en stap saam ons die pad. Amen *

oubaas 3.10.11 - 12:23pm
Amen pray.GIF *

oubaas 20.10.11 - 10:54am
*Repost* Ek vra ernstige gebed vir die volgende asb.: Daar is 'n klompie mense wat dit oorweeg om 'n uitreikaksie in Pretoria te begin. Die doelstelling sal wees om voedsel en klerasie te versprei, asook 'n sopkombuis. Daar sal ook 'n bediening wees en 2 beraders. Bid asb. saam vir voorsienigheid tov perseel, woonplek vir 3 tot 6 persone en enige ander behoeftes soos vervoer, finansiering, ens., ens. Baie dankie. Geseende dag verder. *

oubaas 31.10.11 - 07:16pm
Gebedsversoeke:1) Susara het tans 'n werk, maar die werk wat sy doen regverdig nie haar salaris nie. Daar word ook teen haar geviktimiseer. Die logiese oplossing is dat sy 'n beter werk met beter omstandighede en markverwante salaris moet bekom. (Pretoria Wesmoot area.)

2) Lida se bromponie wat sy broodnodig het, was onklaar en dis nou herstel, maar sy kort nog finansies om die koste te dek alvorens sy dit kan terugkry. Bid asb. vir voorsienigheid.

Enige iemand wat dalk kan help moet my (Gabriel Janse van Rensburg) asb. kontak by facebook groep Donkies vir Jesus. By voorbaat hartlike dank. *

oubaas 21.11.11 - 12:35am
.Gebedsversoeke: 1) Stem asb saam dat God voorsiening sal bewerkstellig vir Lida se vervoerbehoefte vanaf Andeon Plotte, Pretoria na Hermanstad Laerskool omgewing soggens ongeveer 7vm en saans na 4nm.

2) Bid asb saam vir familie aan ons bekend se 4 maande oue baba wat in Steve Biko Hospitaal opgeneem is met enorme breingewas. Volgens die dokters kan daar niks gedoen word nie. Mag die Vader hierdie gesin krag gee en genesing bring as dit Sy wil is. Die baba is een van 'n tweeling en ons bedank die Vader dat die ander een gesond is. *

oubaas 11.12.11 - 08:48pm
Father God than you for the revelation you brought to me by means of the prophecy that was spoken to me. Father my prayer is let Your will be done in the decission I got to make and please do not let people and situations and off course the devil himself stand in my way for what You ordered me to do and forgive me where I lacked to push forward. I pray that in Your Holy Name. Amen. *

oubaas 1.02.12 - 06:17pm
Ek het onlangs hierdie versoek op facebook geplaas:

Gebedsversoeke - Liewe vriende ek vra dat jul asb. bid en saamstem vir die volgende:

Skuiling te Pretoria het dringende behoefte aan brood, melk, koffie, vleis en ander kruideniersware vir die kombuis. Die naweek is ophande en daar is nie brood nie. (Johann Oelofse weet watter plek)

Ek is gevra om meer besonderhede te gee. Hier is n meer volledige lys:

KOMBUIS.
Brood.
Suiker.
Koffie.
Melkpoeier / vars melk.
Vleis.
Vis.
Hoender.
Pasta en rys.
Mieliemeel en koekmeel.
Speserye en sout.
Aanmaak koeldrank.
Margarine.
Kookolie.
Vla en vanilla.
Skottelgoedseep..
Vadoeke.
Potskuur.

ANDER.
Kerse.
Toiletpapier.
Badseep.
Seeppoeier.
Tandepasta.
Sjampoe.
Snoepies.

Baie dankie.

Blessings.

Gawie. *

oubaas 5.02.12 - 02:55am
Stof skryf: Mag Pa se seen op die stal wees wat ons Saterdag gesien het. Sopas ook verneem Lyn is dalk uit haar plek uit. As die stal dus spoedig voorsien word, is haar probleem ook opgelos.
Intussen is Stof heel uit bandwydte uit en dus van die lug af. Stem asb saam daaroor en ook drie ander sakies wat my nou plattrek. Ook dingende saamstem gevra vir 'n situasie wat dinge baie moeilik maak vir Johann O. Seenwense, Stof.

Mag God se seen op bg. rus. Jesusgroete. (Gawie) *

oubaas 23.04.12 - 05:15pm
Gebedsversoeke soos aangevra deur Stof:
-Sukses in Antonio se musiekloopbaan
-Seen en voorsiening in Mandi se besigheid en inspirasie.
-Ruim voedselskenkings vir projekte wat tans noustrop trek.
-Seen op Grace Revival Ministry se jongste projekte en sekuriteit rondom hul perseel
-Voorsiening vir 'n kollega en sy gesin wie se koskaste leeg is.
-Finale oplossings vir sewe mense se mobiliteitsbehoeftes. Hierdie behoeftes is reeds in detail aan Pa bekend.
-Harmonie in elke bedienaar se lewe en engele om elkeen wat konflik afkeer.
-Liggaamlike genesing vir verskeie bedienaars
-Guns op Erna se hondebesigheid.
-Seen op die Donkies vir Jesus Projek. *

oubaas 24.04.12 - 07:46pm
Yvette, 'n staatspensioenaris, wat tans op 'n mission buite Pretoria woon, het aansoek gedoen vir 'n HOP (RDP) skema huisie en haar bejaarde moeder gaan by haar inwoon. Volgens die Ontwikkelaar, Kholoane Development Corporation (http://kholoane.co.za/), gaan daar eersdaags met bouwerk begin word.

Omdat hul niks behalwe hul klere besit nie gaan hulle baie huisware benodig en sluit dit in:

2 enkelbeddens; matrasse;
beddegoed;
gordyne;
klein sitkamerstelletjie;
draad of devilsfork vir omheining;
bedbank (sleeper couch);
gasstofie;
klein yskassie;
2 hangkasste;
matte;
breekware;
messeware;
panne en potte;
ens, ens.
Kan ons saamstem in gebed vir voorsienigheid asb? alternatiewelik: As u dalk iets van bogenoemde het wat u kan skenk kan u met my kontak maak op facebook. Gebruikers naam: http://www.facebook.com/oubaas55 of terugantwoord op hierdie epos. Baie dankie. Groete en seenwense. Gawie. Besigtig plasing ook by: http://m.facebook.com/groups/57350209896?view=permalink&id=10151489941159897&ref=pb&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.100001375301243%3Apub_time.1335289954%3Afbid.10151489941159897%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.57350209896 *

oubaas 27.04.12 - 07:44am
My versoeke: 1) Hier is 'n vrou op die mission wat elke aand saam my Bybel lees en bid. Ons sit nie eens binne my wendy nie. Ons sit buite en daar is ook 'n liggie wat brand. Ons geniet 'n koppie koffie saam ook as daar is. Nou loop daar stories dat ons 'n verhouding het en dat ons binnekort verloof gaan raak. Genade tog. Dit het haar so ontstel dat sy haar nou onttrek het. Dit pla my egter nie want ek weet wat die Bybel se van spotters, sotte en skinderstories. Ek vra dus dat elkeen wat hier lees sal saam bid dat sake sal herstel. Dis belangrik omdat baie van ons gebede VERHOOR word!!! Diegene wat op die Donkies vir Jesus blad is kan bevestig hoe gereeld ek daarvan getuig! Dankie Jesus! Amen.

2) Dit is onder my aandag gebring dat 'n mission vir paar dae nie gaan brood he nie blykbaar omrede die verskaffer nie op vakansiedae voorsien nie. Daar is ook 'n behoefte aan vleis en melk. Tree asb in gebed hiervoor ook.

Baie dankie almal. Geseende naweek vir julle. *

oubaas 30.04.12 - 08:12am
Ek het Woord gekry op eerste versoek!

Efesiers 3 : 14 - 21

DIE GEBED VAN PAULUS


Daarom kniel ek voor die Vader aan wie die hele gemeenskap in die hemel en op die aarde sy bestaan te danke het. Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God. Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink, aan Hom kom die eer toe, in die kerk, deur ons verbondenheid met Christus Jesus, deur al die geslagte heen tot in alle ewigheid. Amen. *

oubaas 6.05.12 - 01:35pm
Stefanie, 'n jong dametjie van die Oos-Rand, het 'n bekentenis gemaak dat sy bietjie gegly het. Sy vra dat ons asb vir haar sal bid...

Here, ek gee Stefanie se verlede aan u. Ek gee al haar onaangename herinnige vir u en vra dat haar my volkome sal genees sodat hulle nie meer hartseer of pyn veroorsaak of beheer oor haar uitoefen nie. Bring haar by die punt waar haar verlede, selfs so onlangs as gister, nie meer n negatiewe invloed op vandag sal he nie. Ek gee haar vorige mislukkings op die gebied van hartseer en pyn aan u. Bevry haar daarvan selfs al is dit nie vir haar moontlik om die houvas van sekere dinge totaal en al op haar eie te weerstaan nie. Weet ek dat u haar daarvan kan bevry. Maak haar 'n getuienis van die krag van u genesing en bevryding. Amen. *

oubaas 6.05.12 - 01:41pm
Ek het vroeer vandag 'n sms vanaf Joey Esterhuizen gekry:

Gawie my vriend Oom Claude is nou net oorlede BID vir ons ASb my vriend .

Hemelse Vader vul asb die familie, naasbestaandes en vriende van die geliefde Oom Claude met krag in hierdie droewige tyd. Amen. *

oubaas 6.05.12 - 01:46pm
Prayer requests:

Please join us in prayer for the following:

1) An outreach in Pretoria are urgently looking for 2 or 3 wendy houses each with about 3 rooms. It will be used to temporary accommodate homeless people untill they can be placed elsewhere, and as storage space for food, clothing and bedding for the needy.

2) There are 40 households which an outreach caters for and they are in urgent need of food, clothes and blankets for those families.

3) Some missions in and around Pretoria also experience a shortage of basic foods and warm clothing, tekkies and blankets for the people they accommodate.

Dear friends I am pleading to you to seriously pray with us that the Lord intervenes and make provision of the above needs.

Thank you in advance.

Gawie Janse van Rensburg. http://www.facebook.com/Oubaas55

Numbers 6:24-26 The LORD bless you and keep you; the LORD make his face shine upon you and be gracious to you; the LORD turn his face towards you and give you peace. *

oubaas 10.05.12 - 04:30am
Mense ek staan by 'n kruispad. Ek is moedeloos verby en weet nie meer watter kant toe nie.

Laat ek met die deur in die huis val en klaarkry.

My gebedsvennoot het haar onttrek weens stories wat daar in die omloop is oor ons twee. Dit word nou al hoe duideliker dat daardie stories selfgegenereer is want halwe waarhede word tydens getuienisse gespreek en dit ook nadat haar hart nie meer by die gebedsgroep is wat bestuur aangestel is nie. Maar as daar van wine and dine en jonger mans gepraat word kom dieselfde hart vinnig in rat! Wellus vs Christenskap? Daar is ook van my kwaadgepraat by iemand wat my beter as dit ken...

Omdat daar 'n skakel verlore gegaan het met ons gebedsgroep loop baie dinge skielik skeef! Daar is GEEN krag meer nie!

Net 'n voorbeeld of twee:
1) Die broodvoorsiening van 120 vars brode per week is sonder vooraf kennisgewing gestaak. Ons eet alweer suur ou brood.
2) Die mission se kombuis kort skielik baie kos, vleis, groente, skoonmaakmiddels, ens. 3) Ek persoonlik word ook deur die hele ding geraak. (i) Allerhande siektes en terugslae tref my eensklaps. (ii) Ek is emosioneel en geestelik uitgeput en kry die gevoel mense misbruik my net omdat ek altyd gewillig is. (iii) Finansieel boer ek agteruit want geldjies wat mense aan my skenk om medikasie en ander noodsaaklikhede mee te koop moet ek aanwend om data bondels mee te koop omdat ek man alleen 'n facebook uitreikgroep aan die gang moet hou waarvan ek nie die eienaar is nie. Dit kos my tot R300 per maand wat ek WAAR kry? 'n 'Engel' het my wel soortvan 'n gereelde 'seening' tov lugtyd 'aangebied' maar die engel het tussen Februarie en nou my adres vergeet. Ons weet tog almal as mens stil raak kwyn belangstelling. Wel ek gaan NOODGEDWONGE moet stil raak want LUGTYD/DATA HET EK NIE MEER NIE! Ek di*nk ek moet maar als laat vaar en 'n ander koers inslaan. Maar dit gaan moeilik wees want dinge begin belowend lyk.... Hoe nou gemaak? Die Here sal daardie weg oopmaak... Vrede. *

oubaas 10.05.12 - 11:27am
Wow!

1) God is so faithful! I have just been informed that the bakery phoned and confirmed that bread are ready to be collected!
2) There are people who indicated that they will help me with data bundles on a regular basis.

Thank you Jesus!

Thank you to everybody involved. Please continue praying for all the other requests too. God Bless.

Mense hou asb. aan om saam met ons te bid. Veral oor die PLEIDOOI en my versoek wat Johann Woensdag 9 Mei 2012 namens my gepos het. Onthou ook om te kyk na die PROJEKTE soos opgesom by http://oubaas.wapgroups.com

Psalm 6:9-11 Gee pad van my af, julle almal wat onreg doen, want die Here het ag geslaan op my geroep om hulp, die Here het geluister na my smeking, die Here het my gebed aangeneem. Al my vyande sal beskaamd daarvan afkom, hulle sal verslae staan; in 'n oogwink sal hulle beskaamd moet padgee.

Haleluja! Prys die Here. Amen! *

oubaas 13.06.12 - 08:18pm
Prayer request / Gebedsversoek.

Two friends intend to do Bible School but they need the necessary finance to start the course. Please pray with us for provision.

Twee vriende wil graag Bybelskool doen, maar die nodige finansies ontbreek. Ons vra asb. gebed vir die voorsienigheid. *

oubaas 11.07.12 - 05:43am
Gebed gevra vir die volgende asb:

1) Sms vanaf Johann ontvang gister: Gawie? My vriend, laat weet maar ou Stof ook van my. Ek belowe jou ek het in my lewe nog nie so seer gehad. Geniet jou aand, my vriend.

2) Lida het my gevra om vir iemand te bid wat tans 'n ernstige finansieele krisis beleef nadat werknemers korrupsie gepleeg het.

3) Stof het ook finansieele behoeftes. Hy sit ook met 'n rekenaar wat hom kortwiek om sekere verpligtinge na te kom. Sy voedselvoorraad is ook kritiek.

4) Ek myself sit ook tans met paar behoeftes. My data bondel is baie laag. My seeppoeier is klaar. My koffie, suiker en melkpoeier voorraad is feitlik uitgeput.

5) Ek het redelik goeie voorraad klerasie ontvang vir die Bremerstraat (Bambanani) projek, maar nog klerasie, beddegoed en kospakkies word dringend benodig.

Sal ons almal saamstem in gebed dat die Almagtige Sy seen op bg. plaas.

Dankie Jesus. *

oubaas 12.07.12 - 07:10pm
Sms vanaf Johann ontvang: Gawie, ai die duiwel is lustig. Word Sondag opgeneem in hospitaal, sal seker Maandag of Dinsdag geopereer word. My lae rug se kussings tussen werwels is weg, dis werwel op werwel. Sal jou op hoogte hou, dis blykbaar n laaaaang operasie, maar ek gee nie op, God is op die troon. Blessings.

*** My boodskap aan Johann: Johann my vriend, dis 'n baie groot operasie. Moenie vrees nie, ons Almagtige Vader sal heeltyd met jou wees. Alle sterkte en seenwense. *

bruinkop 17.07.12 - 06:40am
Ons Vader sal jou nooit alleen laat Johann. Hy sal jou in Sy Groot Liefdevolle Hand hou en niemand sal seer maak.
*

duvenhag 22.07.12 - 12:19am
ek wil graag 'n voorbiding vra vir ons gesin dat ons al die nodigste kry en dat iemand ons kan help met ons voertuig asb *

oubaas 22.07.12 - 01:00pm
Ek neem jou op in my gebede. Mag die Vader jul seen in al jul behoeftes. Seenwense. *

suang 24.07.12 - 12:18am
Here ek kom weer voor u troon ek bid vir elkeen se versoeke. U is bekend met di wat werkloos, dakloos, finansieel, di wat siek is gebroke is u s tot dus ver het ons nog niks gevra ni ek vra dan dat u dit wat onmoontlik is moontlik maak vir hulle in Jesus naam u kinders lei en sonder u kan hulle niks doen ni. Genees hulle lei hulle op di spore van geregtigheid laat u wil geskied in Jesus wonderlike naam AMEN dankie omdat u alreeds geantwoord het. *

duvenhag 24.07.12 - 07:24am
Dankie oubaas ons het so niks kos in die huis nie my man moet medikasie kry ons het net R2 op ons naam en ons het twee klein kinders *

oubaas 25.07.12 - 04:23pm
Mag die Vader mildelik voorsien in jul behoeftes. *

oubaas 25.07.12 - 04:24pm
Amen @ suang *

oubaas 3.08.12 - 11:38am
Gebed gevra vir die volgende asb:

1) Karin wat hier op die mission woon het osteo artiritis, emfiseem en simptone van asma. Sy het ook persoonlike probleme en behoeftes.
2) Annetjie het 2 jong kinders en 'n kind in matriek maar weens omstandighede woon almal verwyderd van mekaar. Sy het ook ernstige gesondheids probleme en emosionele propleme. Sy het ook 'n finansiele behoefte. Mag die Vader intree en vir haar 'n weg oopmaak.
3) Lida het gevra dat ons vir haar bid dat sy 'n sukses maak van haar nuwe pos asook dat alles wat sy doen in die geloof doen.
4) Oom Jakes wat ook op die mission woon se suster Cora wat in Carolina woon l al vir 3 weke ernstig siek in 'n hospitaal en wil hy graag vir haar gaan kuier maar hy het nie vervoer of finansies om dit te vermag nie.
5) Anonieme: Egpaar wat ingeloop is in 'n besigheidstransaksie trek baie swaar op die oomblik en vra gebed vir uitkoms.
6) Anoniem: Vrou wat graag saam haar man nader aan die Vader wil leef vra dat ons saam bid dat die Gees beheer neem. *

wjd 7.08.12 - 10:00pm
Mag d Here elk1 van julle aanraak. Hy ken ons harte, weet wat ons nodig het. Deur Hom is niks onmoontlik! Wees sterk broers en sisters, dinge sal regkom. Psalm 121 *

oubaas 9.08.12 - 05:14pm
Amen! Die Here het reeds vir Annetjie deure oopgemaak. Oom Jakes se suster het toe ongelukkig heengegaan. *

oubaas 31.10.12 - 05:40am
Anoniem skryf:
Goeiedag ou maat. Met jou kan ek dinge deel en weet jy sal saam bid. Ek weet net dit is baie swaar op my hart. My kinders jy sal weet ons het al gebid. My dogter doen goed en dank die Here sy gaan gereeld kerk toe en het haar hart vir God gee. My oudste seun en sy vrou weet ek nie waar hulle met GOD staan nie hy praat nie hieroor nie. Ek bid net vir hulle. My ander seun, ek weet ook nie. Gawie God het mos nie vir hom geseen met al die takente dat hy dit moet verkeerd gebruik nie . Bid asb dat God Sy kinders red en dat hulle hul rug sal draai teen alles wat nie van GOD is nie. My niggie hulle het ook gebed nodig dat die Here haar man se oe oop sal maak en oop hou want hy praat van volgende jaar weer 'n bike koop. Ag maat bid vir my ook. Ek gaan weer deur 'n laagtepunt en voel net down. Ek moet aan beweeg. Is besig om nog van my oorlede geliefde se klere in swart sakke te sit. En dit is rof.. Bid net vir my asb. Maat ek weet nie veel nie maar 'n vriendin soek ook blyplek. God seen jou. *

suang 15.11.12 - 09:09pm
Hallo almal sal julle asb vir my sus bid patricia trish cassells in gebed hou. Sy het skielik siek geword en is nou op di huidige oomblik in di hospitaal. Danki gesende nag rus. *

oubaas 16.11.12 - 04:46pm
Mag die Vader se Hand van genesing haar aanraak. *

oubaas 16.11.12 - 04:48pm
. . Hemelse Vader ek wil vanaand weer daardie een spesiale mens aan U opdra. Vader gee dat sy haar nie weer in valse beloftes vasloop nie, en dat sy veilig sal wees waar sy ookal is, en as dit U wil is, gee dat die regte deure vir voorspoed, welvaart, vrede, geluk en liefde vir haar sal oopmaak. Openbaar asb. U plan met haar aan haar en gee dat sy daarvolgens sal handel en wandel.
Vader ek wil ook aan U dankie s vir al die seninge wat ek ontvang al verdien ek dit nie altyd nie.
Vader daar is van U planne met my aan my geprofeteer en daar was al deurbrake daarop gewees, en ek weet en vertrou dat ek op die drumpel van 'n baie groot deurbraak is. Gee asb. dat ek dit met die grootste ywer, wysheid en insig hanteer en dat enige twyfel wat nog by my mag wees uit die weg geruim word.
Vader my n groot hartsbegeerte is ook nou al geruime tyd aan U bekend. As dit U wil is, laat dit geskied.
Dankie vir welvaart, liefde en voorspoed wat reeds vir my bestem is.
In U Naam alleen. Amen. *

6-<< 2-< 1-> 7->>


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store