WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: PRAYER REQUESTS/GEBEDSVERSOEKE
Replies: 414 Views: 34483
6-<< 2-< 1-> 7->>

oubaas 19.02.08 - 02:23pm
Mariaan se Moeder is in ICU in Milpark opgeneem. Mariaan ons bid vir jou. Sterkte en ons hoop dit gaan spoedig beter! Luv u. *

oubaas 19.02.08 - 05:54pm
Rita van Pta vra gebed vir haar Ma wat vir heupvervanging operasie moet gaan. Mag die Hemelse Vader Sy hand van beskerming oor Hannetjie hou. Amen. *

oubaas 19.02.08 - 06:02pm
Hannetjie du Preez het my ok pas laat weet dat sy in vrees lewe. Hemelse Vader as dit U wil is verhoor asb al bg smekinge en gryp met U Goddelike Mag in, in die lewens van al di voorafgenoemde mense. Vader bring vir hul Krag wat net U kan voorsien en behoed en bewaar hulle. Ek vra dit alles in U grote Naam alleen. Amen! *

oubaas 21.02.08 - 05:54pm
Jena Muller of Pretoria gave premature birth and baby weighs only 500grams. Kom ons bid dat die Vader Sy hand van beskerming oor hul hou. pray.GIF *

oubaas 25.02.08 - 10:42am
Ek het die volgende gebedsversoek ontvang vir iemand met kanker:

hi, sy naam is Jaco Niemand en hy bly in odendaalsrus in die vrystaat, hy is tans in die nationale hospitaal in Bloemfontein die die kankersaal in isolasie, saal 30, baie baie dankie *

oubaas 25.02.08 - 01:49pm
Hallo getroue vriende en familie.

Ek wil graag by julle hoor of daar iemand is wat ons kan help. Pastor Lloyd is een van Jesus se getroue volgelinge, hy doen die mees wonderlikste werk vir kinders en ook HIV/AIDS kindertjies. Hy was ook deel van ons Christmas shoebox projek van uit KZN. Ongelukkig het hy nie 'n motor nie. Dit is vir hom vreeslik moeilik om oor die weg te kom en dinge te doen. Hy wil graag aangaan met 'n kinderhuis se renovation maar hy is gestrand.

Eerstens wil ek vra of julle ons asb sal help in gebed, kom ons bid dat Jesus dit om iemand se hart sal plaas om 'n kar te gee of 'n bydrae sal lewer om Lloyd en sy gesin se lewens te vergemaklik.

Tweedens wil ek ook vra of daar nie iemand is wat kan help met idees vir fondinsameling nie, dan kan ons hom help om ' n motor of enige ryding te bekom.

God bless!
Ilse Visser *

oubaas 27.02.08 - 06:57pm
Rita van Pretoria het gevra ons moet vir haardogter natasha bid. Sy gaan skei en moet dringend werk kry. *

oubaas 27.02.08 - 06:59pm
Ek wil ook weer my ousus Hannetjie du Preez aan God opdra. Sy kry nog swaar en haar motor is ook vandag gesteel. *

wilger 27.02.08 - 07:33pm
Bid asb. Vir my vriendin, marcelle. Sy het amper selfmoord gepleeg vandag en is baie depro *

oubaas 28.02.08 - 04:50am
Amen!

Lydia Uys van Johannesburg het my die volgende versoek:

'n Klein versoekie asseblief: bid asseblief saam met ons vir my skoonseun, Gert de Bruyn, se niere het baie verswak agv 'n rare niersiekte. Hy moet nou gaan vir dialise en 'n nieroorplanting.
Alhoewel hy nie daaroor praat nie, wt ons dat hy baie bekommerd is. My dogter en kleindogter is ook baie omgekrap daaroor. Gelukkig is hulle baie betrokke in die kerk en is ook opregte Jesuskinders. Dit is ons grootste troos. *

calt 29.02.08 - 06:45am
Can u pls pray that i can get my own place 2 stay. As i moved 2 look after my niece now there father says he cant afford the house. They moving now i must find place 2 stay as well. I ask this in jesus name *

oubaas 29.02.08 - 07:22am
Goeie more. My broer, Tinus Davel wat Sondag 55 sou word, is gisteraand net na 7uur oorlede.
Hy het n baie groot operasie (8 ure) in die begin Februarie ondergaan. Hy het blaas kanker gehad en die blaas en prostaatklier is toe verwyder. Twee dae na die operasie het die dreineringspype uitgetrek. Weer het hy n operasie ondergaan wat 5 uur geduur het.
Drie dae na die operasie het sy dikderm ook nie meer gefunksioineer nie en is toe weer terug teater toe vir 3 ure. Alles het toe mooi begin regkom. Vrydag het hulle hom Unitas hospital toe geneem om ander nier pypies in te sit. Dinsdag middag 4uur het sy niere ingegee en daar was geen dreinering gewees nie.
Lekker dag vir julle
Alta Pretorius
*

cupie 29.02.08 - 12:32pm
please pray for my brother john he has colon cancer *

oubaas 1.03.08 - 07:15pm
Ek wil vanaand die Here bedank dat Hy vir Hannetjie weggeneem het uit daardie sadis se kloue. Hemelse Vader ons kan U nie genoeg bedank vir U liefde nie. Dankie dat U vir Hannetjie in u arms omvou het en weggeneem het na 'n beter lewe. Ons loof en prys U daarvoor. In Jesus naam. Amen. Amen. Amen. *

oubaas 2.03.08 - 03:22pm
Ek het met Liza gepraat vandag. Sy se dit gaan baie beter met haar moeder. Dankie Hemelse Vader vir U Hand van genesing. Amen. *

oubaas 2.03.08 - 03:24pm
Neville en Tessa se trou was baie pragtig. Mag God Sy hand van Seen oor hul huwelik hou. *

oubaas 4.03.08 - 04:43am
Ek wil graag vir Patrys van gauteng aan God opdra. Patrys het 'n baie ernstige siekte onderlede. hemelse Vader ons kom na U in alle genade en vra dat as dit U wil is dat U weer vir Patrys genees soos voorheen. Vader ons smeking aan U is dat U hierdie keer volle genesing aan patrys sal gee. Vader ons dank U vir al U seeninge en liefde. In Jesus naam alleenlik. Amen. *

rochet 4.03.08 - 05:43pm
Ek vra dat jul asb vi my bid. Ek loop met haat in my hart vi my amper ex. Ek kan hom ni vergewe vi wat hy aan my gedoen het ni. Help my om weer trug te kom op di pad en dat ek iemand sal ontmoet wat my sal aanvaar soos ek is. Danki jul almal *

mariaan 5.03.08 - 11:56am
Rochet, dis genesend as jy hom vergewe! Doen dit jy moet, en onse Vader sal jou genadig wees! Onthou asb dat jy net n mens is en dit is ok om te voel dat jy hom nie kan vergewe nie, en dis baie groot pyn wat jy het, daardie pyn gaan nooit weg nie, maar met die Liewe Heer se genade, word dit sagter en ligter. Die oomblik wat jy hom vergewe sal die vrou binne jou weer begin ontwaak en jou n mooier vrou as tevore maak. Dan as dit die Vader behaag, sal daar n 'nice? persoon opdaag en jou waardes raaksien en jou op sy hande dra. Ek bid vir krag en wysheid vir jou en steek vanaand 6uur n kers aan vir jou. *

oubaas 5.03.08 - 12:32pm
Amen! Ek stem saam. *

wilger 5.03.08 - 02:53pm
Please pray 4 my chat buddy's suster, Elize. She has cancer and started with chemo yesterday. I trust God 4 a miracle! *

rochet 5.03.08 - 03:12pm
Danki mariaan. Ek sal bid dis net baie seer *

mariaan 5.03.08 - 10:36pm
Jy moet net sterk wees en ek bid vir jou en die pyn sal minder word en naas Jesus hou ek jou hand al die pad en as jy wil praat dag of nag sal ek luister. Laat my weet as jy my tel no benodig *

mariaan 5.03.08 - 10:47pm
Wilger i just prayed 4 the cancer lady and i would love 2 help her with tips and advice in fighting cancer and i have info that works wonders in the chemo treatment stage. Let me know if u need my tel no *

oubaas 6.03.08 - 06:01am
One of my friends, let's call her Magriet must move to Pretoria from another place and does not have any shelter. Please pray that she receive shelter as soon as possible. *

oubaas 6.03.08 - 07:37am
Volgende email gekry:

Hallo Julle,

Rene Degenaar is 'n leerling by Laerskool Constantiapark. Sy benodig baie dringend plaatjieskenkers van die bloedgroep B Negatief. Rene se plaatjietelling is tans 1 en daar is landswyd geen plaatjies vir haar beskikbaar nie. Sy is 'n hoe risiko pasint en kry baie swaar. Haar ouers is ook finansiel al uitgeput, met elke week se opname in die hospitaal. Sy bly egter n vegter en kom so gereeld sy kan skool toe.

Mens word eers getoets om plaatjies te skenk. (sy benodig dringend, weeklikse skenkers.)

Skakel Bloedbank - Queenswood 012 333 9949. Verwysing - Ren Degenaar.

Sal julle asseblief die epos vir julle vriende aanstuur ......En kom ons dra hierdie gesin aan die Here op ....sodat Sy genade hierdie gesin kan omvou.

Groete,

Marianne *

rochet 6.03.08 - 08:43am
Marianne dankie vi di wonderlike boodskappies. Ek voel vanoggend soveel beter. My selfvertroue wat ek ni gehad het ni is besig om trug te kom. Ma ek het iemand ontmoet. Ek was bang vi n verhouding ma nou weet ek dat as ek ni di kans waag ni ek dalk nooit met my lewe kan aangaan ni. Danki jys n engel! *

oubaas 6.03.08 - 09:21am
Hi rochet. Moenie verward rak met mariaan en marianne nie hoor. mariaan is di maaikie wat jou so mooi bystaan en ek dank die Hemelse Vader vir die insig en wysheid wat Hy haar gee om dit te kan doen. *

ilsev123 6.03.08 - 02:22pm
Ook net 'n gebeds versoekie, Mariette Wallace se man se kanker is weer terug, hulle het ons gebede nodig! Ook vir Ralie Claassens wie se mammie eergister oorlede is. Dankie *

oubaas 6.03.08 - 04:07pm
Baie dankie Ilse. Ons neem hul op in ons gebedslyste. *

oubaas 7.03.08 - 07:52am
Gebed is waar ons krag le. Gebed bring die arm van God in werking in lewens. Miskien is daar iemand vir wie JY vandag moet bid...doen dit!!! *

oubaas 7.03.08 - 08:51am
Father we pray for the protection of our children. We ask that You will give Your angels charge over them, to protect them so that nothing will harm them. That they won't even stumble over a rock. Protect them from peer pressure and the onslaughts of the devil. Please make them strong. In Jesus' Name we pray this. Amen. *

oubaas 7.03.08 - 07:24pm
Lanie het laat weet dat dit beter gaan met Kobus Nieuwoudt maar dat haar Pa Koos Nieuwoudt siek is en vir 'n operasie moet gaan. Kom ons vat hande vir hulle. *

oubaas 9.03.08 - 10:39am
Jill of Sasolburg had a major back operation on 4 February 2008. Let's pray that she recovers soon. *

oubaas 10.03.08 - 07:05pm
Patrys of Gauteng has been taken up for tests. Dear Father in heaven please hold Your healing hand firm over Patrys so that she can recover soon. In Jesus Name. Amen. *

oubaas 13.03.08 - 09:54am
Jamie Lee Beukes van Shelly Beach is gediagnoseer met Hepatitus. Kom ons bid vir haar vir genesing. *

oubaas 13.03.08 - 07:38pm
Patrys got the results of her medical tests today. She has been diagnosed with cancer. She needs all our prayers. *

oubaas 13.03.08 - 07:50pm
Liza van Centurion is ook in die hospitaal opgeneem met borspyne. Hemelse Vader as dit U wil is vra ek U vanaand in alle nederigheid om U hand van genesing oor almal wat siek is te hou. Behoed hul en vul hul met U liefde. In Jesus Naam alleen. Amen. *

redro 13.03.08 - 07:53pm
ek wil vir almal baie dankie se vir die mooi gebede en di mooi wense mag GOD elk een seen wat samet my en Oubaas bid dankie van patrys *

endtimes 14.03.08 - 05:17am
Patrys, ek bid saam vir jou, by ons Here is als moontlik, Hy is ons Groot Geneesheer *

redro 16.03.08 - 06:55pm
ek dank GOD vir mense wat nog omgee vir ander mag GOD met julle almal wees dankie vir almal se gebed *

oubaas 17.03.08 - 05:33am
Dit is soos endtimes se. God is ons groot geneser. Genesing vind plaas wanneer jy geen wrok teen enige iemand in jou dra nie. Vergewe mense vir dinge wat hulle aan jou gedoen het. Vra God om jou ook te vergewe vir dinge wat jy aan ander gedoen het. Baie mense is al van o.a. kanker genees deur net die bg. riglyne te volg en deur te volhard daarmee. Dit beteken nie noodwendig dat jy met so 'n persood dieselfde tafel hoef te deel nie. *

moenie 17.03.08 - 09:21am
Bid asb. vir Stellie wie se mammie 5 Maart oorlede is na 'n lang siek bed. *

oubaas 17.03.08 - 02:08pm
Amen. Ons maak so Leilani. *

oubaas 17.03.08 - 04:41pm
I received an email on behalf of Sunette Robberts the mother of Amelia. Her medical aid is depleted and she urgently need funds for further treatment. Please help us pray that God intervene. *

oubaas 24.03.08 - 04:52pm
pray.GIF Let us pray 4 each other this week. I need prayers 4 health and 4 a better income so that I can go and live on my own. Don't be shy. Place ur request here. angel2.GIF Visitors are also invited to post their requests *

oubaas 29.03.08 - 08:22pm
Sandra of the East Cape told me that her father has got alzeimers disease. Please pray for them. *

oubaas 29.03.08 - 08:25pm
Nikky van die Oosrand gaan Maandag 1 April vir kankertoetse. Kom ons bid dat dit negatief sal wees. *

pompie_1 1.04.08 - 11:14am
Ek ht gebedsversoek: bid dat ek gesond kan word en dat ek na my normale gewig kan terugkeer, ek ly aan Oral Allergy Syndrome, allergies vir baie tipe kos soorte en dat ek werk kan kry in gauteng, ek verhuis soontoe. *

oubaas 1.04.08 - 11:20am
Amen! Pompie iemand het my die hande opgele, en ek het al baie pille mee weggedoen. God se genesende krag is GROOT! Sien my getuienis onder TESTIMONIES! *

6-<< 2-< 1-> 7->>


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store