WAP Groups

OUBAAS - Topics

* OUBAAS > Topics


Subject: PRAYER REQUESTS/GEBEDSVERSOEKE
Replies: 414 Views: 25090
1-> 7->>

oubaas 13.01.08 - 07:17pm
Psalm 145:18: Die Here is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom in opregtheid aanroep.
Should you have any prayer requests please inbox me. I will pray about it myself and post it to Oppie Koffie at http://m.facebook.com/groups/57350209896?refid=0&m_sess=1hGzi8-oQDws_Fa
If you wish to become a prayer partner, please inbox me. *** VERY IMPORTANT *** WHEN YOU PLACE A REQUEST, YOU MUST PRAY URSELF TOO ABOUT UR REQUEST. May the Lord bless all the requests posted here. *

mosbol 13.01.08 - 08:02pm
Please pray 4Me i Must go 4 an operation soon. *

oubaas 14.01.08 - 08:30am
Baie dankie Mossie. Jy moet ons asb. laat weet wanneer die operasie is sodat ons dit kan dagboek. EK ONTVANG BAIE VERSOEKE MAAR BITTERMIN GETUIENISSE. UR TESTIMONY IS VERY IMPORTANT. PLEASE LET US HEAR FROM YOU. *

oubaas 14.01.08 - 08:33am
I got special requests for myself. firstly I would like to stop smoking. Secondly I would like to stay on my own, but can't afford it right now. Thirdly I want to strenghten my spiritual life. Please help me pray! Thank you. **** Bygevoeg Donderdag 7 Februarie 2008: Sien ook onderwerp DEMONE asb! **** *

mosbol 14.01.08 - 12:00pm
EK MAAK SO VIR JOU OUBAAS. STERKE MATER. *

oubaas 14.01.08 - 05:09pm
Baie danki my maaiki. Jy's 'n regte staatmaker. Jesus met jou. *

oubaas 17.01.08 - 08:22pm
Myself and Sanet was victims of theft recently. Brand new clothing which I collected for underpreviliged babies dissapeared from my bedroom. Sanet's brand new phone dissapeared out of her room while at work. Let us pray that the culprits are brought to book pls. *

oubaas 18.01.08 - 07:05am
Sanet het my laat weet dat sy haar selfoon vanoggend ontdek het. wens net ek kan die kleertjies ontdek wat spoorloos verdwyn het . . . . . . *

oubaas 21.01.08 - 04:39pm
Baie spesiale versoek vir klein Amelia Robberts wat verlede jaar 'n opehartoperasie ondergaan het. Haar Mammie Sunette se dat Amelia baie goed vorder maar dat sy oor 16 maande moet teruggaan vir nog operasies. For my English friends: Amelia who turns one year old on 23 February had an open heart op last year and she has to undergo more surgery in 16 months time. Please pray 4 a miracle as her mum does not hav R118000 for such an operation. (pray) *

mammas 25.01.08 - 07:26am
Hallo Oubaas, ek wil net baie dankie se dat jy Amelia se storie in jou gebed versoeke gesit het. Baie baie dankie. Liefies, Amelia se mamma *

oubaas 25.01.08 - 08:05am
Hi mens. Dis 'n oneindige plesier. hoe meer gebede hoe beter ne? Mag Jesus met julle wees. (angel2) *

1-> 7->>


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS (8)

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search