WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: WELKOM / WELCOME
Replies: 367 Views: 18712
6-<< 2-<

babyg51 20.03.11 - 05:08pm
Helo oubaas,net kom inloer en kom groet,hoop dit gaan goed en ek hoop om weer te kom inloer by jule *

oubaas 22.03.11 - 10:47am
Thank you suang. It is a pleasure having you here hug.GIF *

oubaas 22.03.11 - 10:50am
My wereld babyg ek dog jy het di land verlaatpmpl.GIF Dit gaan onder omstandighede goed met my dankie en met jou? Ek het intussen op een van die sg wit plakkerskampe geland, maar ek is geseend met wat ek het. Gaan slaap elke aand in n bed met n vol pens. Wees geseend. *

babyg51 3.04.11 - 10:00am
Lol oubaas..ja wat ek is geseend elke dag,my werk bring soveel vervulling asook my familie en vriende.Party huise het swaarde en ni kruise ni mar di Vader laat ons net dra tot waar ons ni meer kani,dan vat Hy beheer mar soveel mense weier om Sy LIEFDE en GENADE te ervaar! *

oubaas 7.04.11 - 06:41pm
Amen. Dit is so waar wat jy se. Wat ek nou deurgaan is niks in vergelyking met wat Hy vir my moes deurgaan nie. Daarom staan ek elke dag dankbaar voor Hom. Ai ja en jou werk is so ondankbare werk in baie mense se oe ne? *

babyg51 27.04.11 - 08:10pm
Ja maar jy weet ek se altyd dis nie vir my n werk nie,dis my passie in di lewe.n Mens kan gou afstomp as dit net n werk is vir geld wat jy verdien,ai ek wonder baie keer oor die mens oubaas.Diere was daar voor ons en mens is aangese om hulle te bewaar maar tog is dit juis die mens wat diere se ondergang beteken..wie is nou eintlik die dier?ons of die 4potiges? *

oubaas 28.04.11 - 06:19pm
Jy is so reg! Op my vriendelys op bakkiesboek is ook iemand wat diere versorg. Mensig jy moet die fotos sien wat sy soms publiseer. Dis ontsettend wreed. Ai en lyk my onse winter is ook op ons. *

jewely31 14.06.11 - 04:25am
hmmm.GIFam i on d other planet? hehe.GIF different dialect here. *

oubaas 14.06.11 - 08:07pm
searching.GIF I dont think so hehe smile.GIF *

jewely31 17.06.11 - 04:04pm
ah ok so im on the right site safari.GIF *

oubaas 19.06.11 - 06:41pm
Yeah it look so lmao.GIF A blessed week ahead for you. *

oubaas 22.12.11 - 04:16am
Welcome to all the newbies. Please say hi to us! hi4.GIF *

oubaas 22.12.11 - 04:18am
Al my skakels is nou saamgevat op een blad. Besoek gerus http://oubaas.sukijaki.co.za *

oubaas 24.04.12 - 02:22am
hello3.GIF Long time since I last welcomed new members. Please enjoy the group and feel free to create topics and tell your friends about it. *

oubaas 24.04.12 - 02:14pm
UbiWvKXHKU1R5yHKsSpT.jpg *

6-<< 2-<


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store