WAP Groups

OUBAAS - Topics

* OUBAAS > Topics


Subject: R.i.p
Replies: 7 Views: 1190

9362 11.03.13 - 01:16am
Read in the christian chat box in prodigits that oubaas has died,was a lovely man,may he rest in peace *

bruinkop 12.03.13 - 06:14pm
Gawie I will miss you. Jou stem is stil en jou plek is leeg. Gaan jou baie mis my vriend. RIp. *

iilmadme 22.04.13 - 04:44am
(blossom) *

unhappy 6.05.13 - 11:25am
my heart is in small small peaces for oubaas R...I...P my beloved great friend *

6j0 7.05.13 - 11:34pm
Ek di*nk REGTIG REGTIG so baie aan hom, en wat word van al sy harde werk orals in internet?

Het hy iemand sy login details gegee.

Ja ai wat kan mens s? *

coenie 22.05.13 - 05:16pm
Ek glo, wie ookal sy foon het, behoort sy logins te h. *

dewaldjv 16.06.13 - 08:04pm
Hi almal. Ek is Gawie aka oubaas se seun. Ek mis my dad ongelooflik baie! Hy was en is nogsteed my mentor! Ek gaan in sy voetspore loop en sal graag van julle wil hoor! Gbu *

suang 20.06.13 - 10:01pm
Rip. My deepest sympathy to Gawies fam. May God be ur comforter. Was so shocked now wen his sis told me he passed on. Wil be sadly miss by me. Live out wot ur dad installed in you, he was a God fearing man who loved to do the work of God,:-) *


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS (8)

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search