Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com
Subject: Ai, en nou is gawie nie meer nie
Replies: 4 Views: 3761
coenie 10.03.13 - 10:34pm
Jy sal gemis word Gawie *
bruinkop 12.03.13 - 06:18pm
Ja Gawie se stem is stil en sy plek is leeg. Gaan. Jou baie mis my vriend. *
mariaan 12.03.13 - 06:32pm
Ja n man van goud en n vriend onprysbaar!
*
dewaldjv 22.07.13 - 10:12am
Mis pappa weer so baie vandag *
endtimes 8.06.18 - 08:07am
Ja Gawie ons mis jou. Die groepe is stil *