WAP Groups

OUBAAS - Topics

* OUBAAS > Topics


Subject: SPAAR DATA OP FACEBOOK.
Replies: 0 Views: 508

oubaas 6.03.13 - 07:28pm
SPAAR DATA OP FACEBOOK:

HET JY GEWEET JY KAN OP DATA SPAAR?

Facebook is nogal swaar op datagebruik met jou selfoon. Jy kan data bespaar deur die volgende te doen:
1) Moenie met jou foon se standaard swerwer (browser) opkom nie. Installeer eerder operamini verkrygbaar by http://operamini.com. Jy kan selfs jou prentjies afsit (wat baie data verbruik.
2) Jy kan verdere data bespaar. Gaan af met jou blad tot heel onder. Kliek op Verstellings. Kliek dan op Algemeen. Gaan af tot by Data usage. Kliek op wysig en stel dit op low. Siedaar!
Happy browsing.
Groete.
Gawie Janse van Rensburg.
http://m.facebook.com/Oubaas55?refid=5 *


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS (8)

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search