WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: DIE WAARHEID MAAK VRY!
Replies: 4 Views: 730

oubaas 20.01.13 - 05:32pm
GETUIENIS: DIE WAARHEID MAAK VRY!

Wat put mense daaruit om die waarheid te verdraai om 'n onskuldige by te kom net omdat hy sy opdragte gehoorsaam en dit so uitdra ook?
Ek was vandag in die spervuur, en glo my, twee aardsvyande het selfs saamgespan om my te ondermyn! Hoekom? Omdat hul nie hul sin kan kry nie en ander mense teiken om hul uit die weg te ruim. Dit daar gelaat...
Gelukkig ken ek die waarheid en het die twee partye mekaar so weerspreek dat hul aanslag op my totaal gefaal het!
Hoekom? Omdat die waarheid my vrymaak...
Terwyl hulle, hulle saak gestel het, het ek met die Here in my gedagtes gepraat en aan Hom ges dat ek weet nes Hy wat die waarheid is, en dat ek die 2 persone vryspreek.
Johannes 8:32 En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.
Hemelse Vader ek dank U dat U my beskerm het en my die vrymoedigheid gegee het om die partye vry te spreek. Ek loof en prys U daarvoor. Amen.
Vrede. *

oubaas 20.01.13 - 07:42pm
Dankie Jesus. Ek sal aanhou om in die WAARHEID en in U WIL te handel en wandel ongeag die aanslae teen my. Die vyand sal my nie onderkry solank ek onder U beskerm en gesag is nie. Amen. *

oubaas 20.01.13 - 07:44pm
Net vanoggend het ek 'n gevoel gehad dat onheil vir my l en loer. Ek het toe 'n ou gebed wat ek amper 4 jaar terug gepost het gaan opsoek:
http://m.facebook.com/story.php?story_fbid=10200189356394767&id=1177475984&refid=17
Nou verstaan ek ook beter hoekom mense soms s God het met hul gepraat en gewaarsku. Dis beslis Sy stem wat ek gehoor het! *

suang 23.01.13 - 06:00am
Here danki net di waarheid spreek ons vry. Van more Here kom deur vir Maurice. Hy is U kind en di vyand is ontevrede ek glo en vertrou U in Jesus Naam amen. *

oubaas 23.01.13 - 10:15am
Amen. *


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store