Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com
Subject: R.I.V. Steven Botha
Replies: 0 Views: 493
oubaas 1.10.12 - 06:58pm
Steven Botha is vanoggend in Kalafong Hospitaal oorlede nadat hy gisteraand laat per ambulans by die mission weggeneem is.
Hy het in Februarie vanjaar 'n groot maagoperasie gehad en was sedertien baie swak en siek.
Ons meegevoel aan Margaret. Mag die Vader haar krag gee in hierdie moeilike tyd.
Mag hy in vrede rus. *