WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: DIE KRAG VAN GEBED!
Replies: 18 Views: 2551

oubaas 27.06.12 - 08:06pm
As ek so terugkyk na die laaste paar weke se gebeure op die mission waar ek bly, dan besef ek opnuut die krag van gebed! Nou wil ek eers byvoeg dat van die gebedsgroep wat op 'n stadium uit 6 lede bestaan het is nie veel oor nie. Trouens, ek bid man-alleen op die stadium, maar steeds stroom die blessings in. Is dit nie 'n bewys dat VOLHARDING beloon word nie? Aangaan sal ek aangaan, ALLEEN of saam met ander, want dis mos 'n OPDRAG! Net gister (Dinsdag 26 Junie, 2012) is 'n ruim skenking kruideniersware ontvang. Trouens dis die tweede groot skenking in 'n kort tydjie. Daar was ook die vrag groente wat onverwags opgedaag het. Dan het ons reeds meer as genoeg komberse ontvang. Meeste inwoners is reeds voorsien met warm klere. Amper vergeet ek die brood ook wat meer is as wat ons nodig het!
Wow! Mens kan net s: Dankie Jesus! *

suang 30.06.12 - 10:00pm
Volhard tot die einde broer dis wat God wil h wanneer ons alleen bid en opreg kom die blessings deur. Gebed dra groot krag wanneer ons alleen staan en God vertrou die wat nog nie gekry het nie die blessings gaan stroom. *

oubaas 4.07.12 - 08:46pm
Die gebedsgroep bestaan darem nou uit 3 mense. Steven en Karin is nou ook deel van die groep. Dankie Jesus. Mag die afvalliges ook besin en terugkeer. *

oubaas 4.07.12 - 08:47pm
Prys die Here!

Gou 'n stukkie getuienis: Die gebedsgroep op die mission bid nou al vir 10 weke vir voorsiening vir die herstel van Arnold se bakkie of alternatiewelik vir 'n beter bakkie.... Arnold weet nie waarvoor ons bid nie. Vanaand toe getuig hy in ons kerkie dat iemand 'n bedrag bewillig het vir die aanskaf van 'n ander bakkie! Wow! DANKIE JESUS!
Meer daaroor binnekort by Donkies vir Jesus groep.

Donkies vir Jesus / Donkeys for Jesus.

http://m.facebook.com/home.php?sk=group_304095766282805 *

oubaas 4.07.12 - 09:00pm
Hierdie inskrywing verskyn ook by:

http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=494931297199250&p=10&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.1177475984%3Apub_time.1341431584%3Afbid.494931297199250%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.304095766282805 *

oubaas 5.07.12 - 03:28pm
Nog wonderlike nuus!
Ek het my eerste aflewering ontvang en nog ondernemings gekry vir die Bremerstraat projek.
Tweedens kan ek rapporteer dat die vriende van Durban 'n geskikte blyplek gekry het. Dankie Jesus. *

suang 16.07.12 - 01:02am
Weet daars een ding wat ek kom leer het kinders van di Here kan jou gebede afbreek en dan wonder mens hoekom gebeur niks ni en di blessings kom ook ni. Dan doen God di werk en verwyder wat verwyder moet word en dan vra ons nog steeds hoekom bid ek alleen. Nee God wil jou gebruik en juis vir jou bewys dat wanneer jy jou belofte hou om hom te dien en hom eer dan kom God so op n mate deur dat jy verstaan ni eintlik wat gebeur ni di God wat ons dien is en bly di wonder werkende Jesus. *

bruinkop 17.07.12 - 06:33am
Ja ons dien n Liefdevolle God. Amen
*

oubaas 21.07.12 - 05:39pm
Sjoe, vanaand kom hier skenkers aan met warm sop, vars brood, 55 komberse, 2 x 900g koffie, 1 x 1kg koffieverromer en lekkergoed vir die kinders. Skaars was hulle weg of die volgende mense kom hier aan met 150 pakkies gemengde slaai. Prys die HERE! *

oubaas 25.07.12 - 04:26pm
Nog GOEIE NUUS:
Hierdie week het ons alreeds 100 komberse ontvang, 50kg ontbytpap, 'n GROOT vrieskas vol vleis, 10kg rys, 10kg suiker en nog vele meer! Dankie Jesus. Ek loof en prys U daarvoor. Amen. *

oubaas 27.07.12 - 11:57am
Nes jy di*nk jou aartappels is gedaan, dan daag daar uit die bloute goeie voorrade op! Ons het Woensdagaand 30 sakke en gister 12 sakke ontvang, EN ek kon 3 sakke kinder klere vir Alice gee om aan behoeftiges te Leazonia te saai. PDH! *

bruinkop 13.08.12 - 10:45am
AMEN. Dankie Here dat jy voorsien daar waar mense behoeftig is. Ons word baie keer moedeloos maar dan kom God en wys ons,ons moet nooit moed opgee Hy sal voorsien. Dankie ons Pappa baie dankie
*

oubaas 16.08.12 - 02:49am
Amen. Verlede week kon ek 24 sakke kinderklere vir ons ander nedersetting stuur. Is dit nie wonderlik nie?
Nou kan ek ook vandag getuig dat Karen tydens ons daaglikse biduur o.a. gebid het vir iemand om die plot se mense se hare te versorg en gister het die Here vir Susan gestuur om die taak te verrig. Dankie Jesus. Dankie Susan. Jy is 'n ware engel. *

maria.72 22.08.12 - 06:48am
Dis lekker om te sien en te hoor hoe Abba na sy kinders omsien. Wat 'n voorreg om Sy Familie te wees! Hallelujah! *

maria.72 22.08.12 - 06:49am
** Sy kinders ** *

oubaas 22.08.12 - 08:50am
Amen! Hoeveel van ons se werklik DANKIE? *

oubaas 6.10.12 - 04:45pm
Nog 'n getuienis: http://m.facebook.com/groups/57350209896?view=permalink&id=10151907116834897&_rdr *

oubaas 8.10.12 - 05:02am
En nog een: http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=541752575850455&_rdr&refid=18&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.100001375301243%3Apub_time.1349584195%3Afbid.10151907956169897%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.57350209896%3Aobject_timeline_token_map.Array543048452387534 *

oubaas 12.12.12 - 06:32pm
Wow! The Lord shall supply!
http://m.facebook.com/photo.php?fbid=4862405716152&id=1177475984&set=o.304095766282805&relevant_count=1&refid=18&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.1177475984%3Apub_time.1355334768%3Afbid.576233065735739%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.304095766282805%3Aobject_timeline_token_map.Array *


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store