Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com
Subject: Christen of KIND VAN GOD?
Replies: 0 Views: 434
oubaas 29.05.12 - 10:13pm
Hoeveel standaarde kan 'n persoon h wat hom/haarself 'Christen' noem?
Is ons opdrag nie om die Here ons God met hele hart, siel, verstand en krag in ons te dien nie?
Moet ons dan ons naaste oordeel oor kwaadspraak wat oor hul lippe kom, of moet ons hul liefh?
DAN IS EK BLY EN DANKBAAR DAT EK 'N KIND VAN GOD IS, WANT EK WIL EN SAL NIE SO OPTREE NIE! Amen. *