WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: Stefanie se getuienis
Replies: 6 Views: 960

oubaas 31.12.11 - 12:25pm
30 Desember 2011. Hallo oom. Dis Stefanie. Ek gaan begin van die begin. Ek het in n verhouding gegaan met n vrou, en na 3 maande saam haar, toe begin ek met duiwelanbidding ek het betrokke geword met goths, my hare swart gemaak, stadig maar seker begin wegdwaal van die kerk af en al die gruwelikste mense ontmoet. Ek hett my tyd gespend saam die girl. Die prinses van die duiwel. Ja julle gaan di*nk ek ja, but daar is dinge soos spells and witch craft. Ekt spells en toordery beoefen, 25 September 2011 was die lewe uit my uit. Ek het dinge gedoen wat sprak loos is. Ek was dood binne, ek wou die 29ste Septembr my lewe gevat het, toe bel iemand uit die bloute en se ek moet die 30ste September na n kamp toe gaan, n vrouekamp. En ek glo dit was die dag toe Jesus my terug geroep het na Hom. Die vrou het gese kies, die kamp of vir my. Toe se ek haar ek moet kamp toe gaan. Ek hett gegaan die vrydag, ek wou nie maar ek het. Ek dank Jesus ek het, my lewe het totaal en al die 1ste Oktober verander op daai kamp, n profeet het my gevat, ek was skoon gemaak, ek het berading gekry, ek was bevry, en verlos. Jesus het my vergewe, en nou stap ek n pad saam Hom. ek was gedoop met die Heilige Gees! Jesus het my kom vashou en ek kan nou by die troon gaan sit en met Hom praat. Ek het nou n innerlike verhouding met God! Ek wil nooit weer terug gaan waar ek was nie. Ek was dood, ek was leeg, ek was alleen. Nou is daar lig en liefde wat uit my straal. (vervolg) *

oubaas 31.12.11 - 12:27pm
Ek kan net se Dankie PAPPA dat U my geroep het, en dat ek na U roepstem kan luister. Ek kan nou voluit sing, EK WEET DAT JESUS MY LIEF HET, EK WEET DAT HY BAIE VAN MY HOU. NET SOOS EK IS WANT EK IS KOSBAAR EN SPESIAAL VIR HOM. . Amen. En so is ons almal kosbaar en spesiaal vir Jesus. Oom moet n geseende dag h. Jesaja 60:1 en 2 Staan op, word verlig; want jou lig kom, en die heerlikheid van die HERE gaan oor jou op. Want kyk, die duisternis sal die aarde oordek en donkerheid die volke; maar oor jou sal die HERE opgaan, en sy heerlikheid sal oor jou gesien word. *

oubaas 31.12.11 - 12:47pm
Terug na Facebook SELFOON http://m.facebook.com/home.php?sk=group_304095766282805&view=permalink&id=351141914911523&refid=7&_rdr351143444911370

WEB: http://www.facebook.com/home.php?sk=group_304095766282805&view=permalink&id=351141914911523&refid=7&_rdr351143444911370

Nog interessante skakels by http://oubaas.sukijaki.co.za *

gawie 17.04.12 - 06:47am
Stefanie lewer nog 'n getuienis:
http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=436068426418871&refid=7&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.100000047914456%3Apub_time.1334573056%3Afbid.436068426418871%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.304095766282805 *

gawie 17.04.12 - 06:50am
En nog een!
http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=435981866427527&refid=0&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.100000047914456%3Apub_time.1334573155%3Afbid.435981866427527%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.304095766282805 *

oubaas 13.05.12 - 12:43am
Stefanie gesels weer met ons:

http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=457078844317829&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.100000047914456%3Apub_time.1336455383%3Afbid.457078844317829%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.304095766282805 *

oubaas 23.08.12 - 03:35pm
Stefanie getuig alweer.

http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=522350441124002&_rdr522697387755974 *


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store