WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: Hulp gesoek / aangebied!
Replies: 61 Views: 16369
6-<< 2-<

oubaas 3.03.13 - 04:15pm
Databondel klaar :-(

Eish my databondel kapoet! Enige iemand wat my dalk kan help met klein bietjie asb? Ek sal stellig more kan koop.
Vodacom.
Selnr. (082) 957 9443.
Dankie mense. Mooi aand verder. *

oubaas 4.03.13 - 12:07pm
Stephan Pieterse Bedieninge - Allanridge OVS

HiGawieBaie dankie vir ju navraag oor ons bediening. Hier volg 'n kort opsomming van ons werksaamhede in die gemeenskappe van Allanridge, Nyakalong, Wesselsbron, Botha Ville en Odendaalsrus.Ons bediening is hoofsaaklik 'n evangelisasie bediening met sy hoofkantoor in 21 Ennis Straat Allanridge.Ons versorg op die oomblik meer as 20 gesinne in Allanridge met kos, klere en betaal soms hulle pre paid krag, help hulle met social grants ens.Ons is betrokke by die gemeenskaps veiligheids forum wat ook seker maak dat ons mense help om hulle huise te beveilig en het 'n buurtwag in plek wat een van die dae sal moet sluit weens die feit dat ons dit gratis aanbied en die brandstof onkostes en vergoeding aan die patrolie personeel onbekostigbaar raak weens 'n afwesigheid van fondse in die bediening.

Lees asb verder (facebook inlog benodig):

http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=625042417521470&refid=18 *

oubaas 7.03.13 - 11:38am
Subject: Werk gesoek. Kaapstad area.

Hello GawieBaie dankie vir jou hulp en baie dankie vir alles wat jy vir jou medemens doen. Ek sien dit daagliks op facebook raak. Moenie ophou nie. God sien dit absoluut raak!Ek heg vir jou my cv aan.Ek weet nie of jy dalk mense ken in Kaapstad nie, maar ek woon tans hier in die Strand (Helderberg area) in die Kaap.Ek sou graag verkies om 'n werkie hier naby in die helderberg area te kon kry...
Lees verder: http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=627324180626627&refid=18&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.1177475984%3Apub_time.1362651293%3Afbid.627324180626627%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.304095766282805%3Aobject_timeline_token_map.Array *

oubaas 7.03.13 - 04:42pm
Anoniem - Witpoortjie, Roodepoort.

Amanda het 'n groot hartaanval gehad en is regtig baie siek. Die hospitaal het haar in haar toestand huistoe gestuur. Haar man is al lank werkloos en hul het 2 klein kinders om te versorg. Hul woon tans in 'n garage. Hul gaan slaap baie aande honger.
Kan iemand dalk help? DIS DRINGEND ASB! *

gawie 8.03.13 - 07:34am
Hulp dringend benodig asb. KLERKSDORP.

Anon asb!Dringend soek ek hulp vir ongebruikte pc's en parte asb.My man werk nie op die oomblik nie en hy is goed met pc's opbou ens.Sodoende kan ons darm n geldjie maak vir kos ens.Ons het n gestremde seun van 27jr in die huis en my Skoonma van 83jr oud bly ook by ons.My broer en sy meisie met dogtertjie het n rukkie terug hier aangekom want hul was op straat!Ons het dit glad nie breed nie...

Lees verder:
http://m.facebook.com/groups/57350209896?view=permalink&id=10152204745269897&refid=18&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.1177475984%3Apub_time.1362721968%3Afbid.10152204745269897%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.57350209896%3Aobject_timeline_token_map.Array *

gawie 8.03.13 - 10:07am
We are a family of 4, two children, two adults. Husband cant find work. We are from kempton park. We have no food, can anyone please help us? *

oubaas 8.03.13 - 02:24pm
Soek dringend iemand om Saterdagoggend 9 Maart, +-100 vetkoeke by vetkoek winkel in Zambezirylaan op te tel en na 'n mission te neem. Inbox my asb vir meer besonderhede
Gawie Janse van Rensburg.
http://m.facebook.com/Oubaas55?refid=5 *

oubaas 9.03.13 - 10:58am
Ek wil nou weer BEDEL asb. Dis ernstig. Ek het 'n epos van een van my vriende gekry. 'n Ou vriendin van my soek blykbaar dringend blyplek en sy vra dat ek haar kontak. 'n Man het haar blyplek aangebied, maar verwag sekere 'gunsies' van haar...
Ek het ongelukkig nie belgeld nie. Sy het ook blykbaar nie bel of sms geld nie. Ek wil DRINGEND met haar kontak maak om presies uit te vind wat die situasie is, en om rond te bel om blyplek vir haar te soek.
Ek vra dus enige iemand wat bereid is om te help inbox my asb. Ek benodig vodacom en cellc airtime vir dit.
Baie, baie dankie.
Gawie Janse van Rensburg.
http://m.facebook.com/Oubaas55?refid=5 *

oubaas 9.03.13 - 02:56pm
Gestremde soek woonplek. Enige area.

Ek is 59 jaar, in n rystoel, en is op soek na n plek waar ek kan woon met die nodige toilet geriewe. Ek kry Net ongeskikheidspensioen van die staaT. Baie daNkie.
Ek sal dit waardeur as jy dit anomien kan plaas(asseblief) *

oubaas 9.03.13 - 06:12pm
Prys die Here die mense is gehelp!

http://m.facebook.com/story.php?story_fbid=620865637930208&id=100000203323007&comment_id=108578946&_rdr

Anoniem - Witpoortjie, Roodepoort.

Amanda het 'n groot hartaanval gehad en is regtig baie siek. Die hospitaal het haar in haar toestand huistoe gestuur. Haar man is al lank werkloos en hul het 2 klein kinders om te versorg. Hul woon tans in 'n garage. Hul gaan slaap baie aande honger.
Kan iemand dalk help? DIS DRINGEND ASB!

*** Ek vertrou dat daar ook uitkoms sal kom vir my vriendin in nood.
http://m.facebook.com/groups/57350209896?view=permalink&id=10152207145474897&refid=18&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.1177475984%3Apub_time.1362827081%3Afbid.10152207145474897%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.57350209896%3Aobject_timeline_token_map.Array *

gawie 10.03.13 - 04:15am
Dringende versoek vir vervoer asb!

Groot asb en duisende dankies,dis dringend,wil dit nie graag verloor! Jammer vir die bc,maar ek wil baie graag weet wie van jul binnekort Rustenburg toe en terugry asb?Het n slaapbank as geskenk gekry,maar het nie vervoer en ook nie petrolgeld nie!Ons bly 28km buite Klerksdorp!God seen julle,baie dankie,x x xHet die boodskap al Don gekry net na my versoek op FB!Wilma de Freitas 0765595131 en bbm pin is 2A72111B *

6-<< 2-<


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store