WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: Hulp gesoek / aangebied!
Replies: 61 Views: 16365
1-> 7->>

oubaas 3.10.11 - 12:26pm
Ek soek dringend na iemand wat my kan help om die verdere dagstukke vanaf die Heuning webwerf by my HEUNING en HEUNING-HONEY groepe te 'copy en paste' asb. Asook om my te help om foutiewe skakels, ens te editeer. Enige iemand wat bereid is om te help inbox my of kontak my op facebook http://www.facebook.com/oubaas55 . By voorbaat hartlike dank. Facebook blad vir hierdie onderwerp: http://m.facebook.com/groups/57350209896?view=permalink&id=10151889512009897&refid=17&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.1177475984%3Apub_time.1348456628%3Afbid.10151889512009897%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.57350209896%3Aobject_timeline_token_map.Array *

oubaas 7.01.12 - 03:11am
Na vele gebede was ek dankbaar geseen deurdat iemand my van toerusting voorsien het om my selfoon se battery te kan herlaai. Daar is 'n persoon is wat 1 keer per week mission toe kom, en kan ek dus op 'n gereelde grondslag die nodige fasiliteite roteer en sodoende my selfoon se battery meer gereeld herlaai.

Die probleem is net dat ek so besig is op die netwerk dat ek dit net-net nie maak nie, en my foon is bietjie gehawend en boonop is 1 battery besig om te groet. Ek vra dus nederig dat ons saamstem dat 'n samaritaan of samaritane my te hulp kan wees met apparate soos uiteengesit by kommentaar. Amen.

Ten eerste as iemand dalk 'n nokia e65 het wat hul nie meer gebruik nie, kan hul dit gerus na my kant toe gooi. Ek is nogal gemaklik met die foon.

Dan sal 1 of 2 ekstra batterye ook welkom wees. Die generiese Isha battery blyk nogal 'n redelike kwaliteit te wees. Ek het 2. Die een wat nou agteruit gaan gebruik ek al 'n skaflike 17 maande lank. Op dit staan For nok n95.

Vir die herlaai doeleindes kan ons kyk na 1 of 2 CSB GP1272 12v 28w batterye (of soortgelyk) plus 1 of 2 sonpanele wat 12v @ 20w uitsit.

Wat my beligting aanbetref sit ek met 'n Pharox Solar Kit wat nie 'n goeie kwaliteit blyk te wees nie. Ek sit ook met 2 waarvan die batterye reeds die gees gegee het. Die battery tans in gebruik is: T.E.T 6M 1.3 (6v; 1.3ah) Maintenance-free rechargeable lead-acid. As ek dus 2 of meer van soortgelyke battery kan kry sal dit my baie help asook 1 of 2 sonpanele wat 6v @ 10w uitsit. Baie dankie. *

oubaas 28.02.12 - 08:34am
Geliefdes ek is regtig verlee vandag. Ek vra nie maklik geld of lugtyd nie, maar ek het dringend lugtyd asook data (vodacom) nodig vir paar dringende sake. Elke bietjie sal help. My selnr is NUL AGT TWEE 957 9443. Ek se byvoorbaat baie dankie. Geseende dag vir almal. *

gawie 19.04.12 - 10:20am
MENSE GESOEK:

Daar het waarskynlik op Dinsdag 17/04/2012 'n artikel verskyn oor en Gabriel Prinsloo en sy moeder Lena van die Pretoria-Wes omgewing. Iemand wil dringend met hulle kontak maak. *

gawie 19.04.12 - 10:51am
Is daar dalk iemand wat my kan seen met 'n 7 of 10lb gasbottel en kookplaat vir dit asb? Ek sal dit hoog op prys stel. Die gel vir die gelstofie werk my te duur uit. *

oubaas 4.06.12 - 05:17pm
Ek soek asb. DRINGEND mense wat bereid is om kos, komberse, toiletries en klere in te samel en aan ons te besorg vir 40 gesinne.

Die 40 gesinne woon in die Hercules omgewing, Danville, Elandspoort en Pretoria-Wes/Proklamasie Heuwel en ook Pretoria Noord. In totaal is daar +- 140 tot 160 mense wat bedien kan word, d.w.s. 70 tot 80 volwassenes - waarvan sommige enkelouers - en 70 tot 80 kinders). Dan is daar nog 'n kinderhuis met 15 kinders ook. Die getalle groei daagliks.

Baie dankie. Senwense.

Gawie
http://m.facebook.com/Oubaas55?v=info

Lees asb.:
PLEIDOOI.

http://oubaas.wapgroups.com/forum/?page=topics2&tid=163181 *

oubaas 13.06.12 - 09:25pm
Urgent! Missing child.

http://m.facebook.com/photo.php?fbid=404498599588495&set=a.203883562983334.47278.203264669711890&type=1&theater&_rdr *

oubaas 3.07.12 - 06:47pm
Vriende van my trek einde Julie Pretoria toe. Die man het in Waltloo werk gekry. Hul soek dringend blyplek vir nie meer as R4500 p.m. nie, verkieslik in die omgewings soos onder genoem. Hul het 2 karre.
Help soek asb.
Groete.
Gawie.
http://m.facebook.com/oubaas55

Areas: Rietfontein, Waverley, Villeria, Gezina, Queenswood, Riveira, Kilnerpark, Silverton, Mregloed, Wonderboom Suid. *

oubaas 3.07.12 - 08:22pm
Donkies vir Jesus Projek:

Liewe vriende,
Ek wil 'n ernstige beroep op almal doen om komberse, klere, kospakkies, ens. te help insamel en/of te skenk vir die plakkers in Bremerstraat, Pretoria, wie se skuilings onlangs tot op die grond afgebrand het. Dit was Sondag 'n hartseer gesig toe ek saam met iemand daar verby is, om te sien hoe mense en kindertjies in die oorblyfsels krap opsoek na seker waardevolle goedjies. Mense wat wil help of bydra kan my skakel by 0829579443. Afleweringsadres sal op navraag verskaf word.

Baie dankie.

Senwense.

Gawie Janse van Rensburg.
http://m.facebook.com/oubaas55

Donkies vir Jesus / Donkeys for Jesus.

http://m.facebook.com/home.php?sk=group_304095766282805 *

gawie 14.07.12 - 08:51am
Dame van Danville, Pretoria werk vir karige salaris en het behoefte aan kospakkies. Mag die Vader na haar behoeftes omsien.

Enige een wat dalk wil bydra kan oubaas inbox asb. *

oubaas 27.07.12 - 12:06pm
* Original message *
From:
anoniem
Sent:
10:23:23
26-07-2012
To:
gawie

Plaas asb anon. Ek is n enkelma van 4 kids. Ek is tans werkloos. Het blyplek verloor. Ons moet 31 julie uit wees. Ek soek net tydelike blyplek tot ek op my voete is asb. Kan iemand ons asb help. Dis baie dringend asb. Baie dankie
Pretoria area.

*** Enige iemand wat kan help inbox my net asb. Dankie. Gawie. *

oubaas 27.07.12 - 12:09pm
Hulp gesoek.

Anon. Gesin van 3 vra asb kospakkie is van kemptonpark. Die pa het onlangs by nuwe werk begin werk. dankie oom gawie

*** Enige iemand wat kan help inbox my asb. Gawie.
*

oubaas 27.07.12 - 12:18pm
.Dringend asb!

Jong persoon met dwelmprobleem soek dringend hulp. Sal vrywillig vir rehabilitasie gaan. Pretoria area.

*** Enige iemand wat kan help met inligting waar die persoon gehelp kan word kan my inbox asb. Gawie. *

oubaas 26.08.12 - 04:57am
Hawelose persoon met geen inkomste te Pretoria kan blyplek bekom, maar kort 'n bed en beddegoed. Vaste bydraes (bv. maandeliks) tot voedselbehoeftes sal ook waardeer word.

Enige een wat kan help kontak asb. vir
Gawie Janse van Rensburg by selnr NUL AGT TWEE
957 9443 of op facebook http://m.facebook.com/Oubaas55?v=info OF by die facebook groepe Donkies vir Jesus en Hande van Hoop.

Baie dankie.

Seenwense.

Gawie. *

oubaas 26.08.12 - 01:37pm
Antjie Kroch gedig - Hiffel en Fiffel.

Facebook vriendin van my soek die bewoording.

http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=523981254294254&refid=7&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.100001375301243%3Apub_time.1345979400%3Afbid.523981254294254%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.304095766282805%3Aobject_timeline_token_map.Array *

oubaas 24.09.12 - 04:10am
Goeie vriendin van my is dringend opsoek vir 'n saamrygeleentheid vanaf Pretoria na Witbank en terug. Moet 'n weeksdag wees en terwyl die skole aan die gang is. Sy is 'n werklose enkelouer met 'n kind en het dokumente nodig vir 'n werksaanbod. Enige iemand wat kan help kontak my asb. Baie dankie. Blessings. *

oubaas 25.09.12 - 10:19am
Ek vra nie geld nie. Ek vra net hulp groot asb! Enige iemand wat my kan help met R300 net tot die naweek, kontak my asb. by selnr. NUL AGT TWEE 957 9443. Ek het dringend paar goedjies nodig. As u kan help betaal asb in by Shoprite Moneymarket en sms u voorletters en van, die bedrag inbetaal, die M nommer en die pin kode asb vir my.
By voorbaat baie dankie.
Seenwense.
Gawie. *

oubaas 27.09.12 - 06:17pm
* Original message *
From:
anoniem
Sent:
13:50:53
27-09-2012
To:
gawie
Subject:
FW: Re: Request for help

Hi, eks jammer ek vra weer maar kan jy asb weer my versoeke plaas? Ek het geen reaksie gekry van enige iemand af nie. En dit raak net al erger. Ek sukkel om werk te kry en ek het net 'n pakkie mielie meel oor om vir my kids te gee vanaand. Ek vra groot asb as daar iemand is wat my kan help. Baie dankie. Plaas asb anoniem.
KEMPTONPARK AREA. *

oubaas 28.09.12 - 03:29pm
Original message *
From:
anoniem
Sent:
05:39:06
28-09-2012
To:
gawie
Subject:
FW: Re: Anoniem

More gawie ek is 37j wit dame van pta ek maak huise skoon v n inkomste verdien nie baie ni mensies ek vra groot asb hulp met kruideniersware baie dank watsup no 0748106804 asb ni bel ni ek is doof kan ni oor foon praat ni
------Original Message------
From: Gawie
To: anoniem
Subject: Re: Anoniem
Sent: Sep 28, 2012 06:40

More Anoniem. Stuur vir my 'n vars versoek met die volgende inligting asb:

1) Volle besonderhede van hulp gesoek.
2) Area.
3) Kontakbesonderhede.

Dit gaan dit net makliker maak vir my.

Dankie Baie.
Gawie.

On 9/28/12, anoniem wrote:
More gawie en almal hier ja ek weet k het al gevra en k kom vra weer omdat k
nog nie hulp gekry het nie mensies k vra groot asb of enige een ons kan help
met kossies asb
Sent from my BlackBerry *

oubaas 2.12.12 - 04:05am
PRETORIA.

Kom ons vat hande en bid asb. saam:
Vrou met sober gewoontes in die middel 30's met 1 skoolgaande afhanklike het geen inkomste of heenkome nie. Sy is baie hardwerkend, eerlik en Godsvresend. Sy is bereid om oumense te versorg.
Mag die voorsienigheid vir haar 'n uitkoms bring.

Vir meer inligting kontak my asb:
Gawie Janse van Rensburg.
http://m.facebook.com/Oubaas55?v=info *

oubaas 8.12.12 - 04:28pm
Vir diegene wat nie weet nie: Ek is 'n behoeftige met geen inkomste nie, en het 2 jaar terug in 'n sg. 'wit plakkerskamp' gaan woon omdat daar geen ander uitweg vir my was nie.
Ek neem dus die vrymoedigheid om vir ondersteuning te vra.
Ek het tans 'n hele paar behoeftes:
1) My 7lb gasbottel is feitlik leeg.
2) Ek kort suiker, melkpoeier, koffie, seeppoeier, sunlight seep, jik, kerse, skeerroom, badseep en toiletpapier.
3) Ek kort bietjie vodacom lugtyd (databondel) om die fb groepe waar ek admin is te onderhou en aan die gang te hou.
4) Ek het my dogter, haar verloofde en kleinseun 2 jaar laas gesien en haar wens is om my kersfees by hul te h op Henly-on-Klip. Die goedkoopste bustarief wat ons kan kry is R260 by Translux vir 'n enkel kaartjie (dus R520 retoer). Hul stop net op Vanderbijlpark en het mens dus weer onkoste terug Henley toe. Ek sal ook graag vir kleinman 'n persentjie wil koop.
As u kan help kan ek my bankbesonderhede vir u gee.
Ek sal dit opreg waardeer.
Seenwense.
Gawie Janse van Rensburg.
http://m.facebook.com/Oubaas55?refid=5 *

oubaas 8.12.12 - 05:54pm
Pretoria se herberge/skuilings/missions is oorvol en meer en meer mense begin blyplek soek en kan nie kry nie.

Tracey Labuschagn is ook dringend opsoek na geskikte blyplek.

Sy begin Januarie 2013, wanneer die fabriekf heropen, te werk by De Graaff Exhausts in Hermanstad. Uit die aard van die saak kan sy eers einde Januarie 2013 huurgeld bekostig, maar sy moet reeds mre (Sondag 9 Desember 2012) haar ou blyplek ontruim. Sy kan op enige plek tussen Kameeldrif Wes en Hermanstad woon want sy is gewaarborg van vervoer van daar af.
Sy het lank by my gesit en gesels vanmiddag en ons het besluit ons gaan dit in die Vader se hande laat....
Haar kontaknr. kan by my gekry word.
Seenwense.
Gawie. http://m.facebook.com/Oubaas55?v=info *

oubaas 23.12.12 - 10:38am
* Original message *
From:
anon
Sent:
04:52:05
23-12-2012
To:
gawie
Subject:
Pretoria

Anoniem. More met 2 daggies voor Kersfees kom ek en vra asb hulp met kossies. Ek het 2 kids en kry ni nou salaris ni omdat ek net stuk werkies kry om te doen.

* Mense wat wil help kan my inbox op facebook:
Gawie Janse van Rensburg.
http://m.facebook.com/Oubaas55?refid=5
Baie dankie.
*

oubaas 7.01.13 - 06:53pm
Craig and Debbie Beling of Pretoria North are in desperate need. I got a very lenghty request from them at facebook:
http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=590436870982025&refid=18&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.1177475984%3Apub_time.1357580863%3Afbid.590436870982025%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.304095766282805%3Aobject_timeline_token_map.Array *

oubaas 17.01.13 - 10:33am
* Original message *
From:
hanlievictor
Sent:
00:12:00
17-01-2013
To:
gawie
Subject:
FAMILIE IN NOOD.

Baie dankie Gawie ek hoop regtig die arme mensies kan gehelp word in hulle tyd van hartseer.
Die is hulle briefie:
Hi jy. Ekt hulp nodig of nee nie vir my nie maar we'll vir my gewese skoondogter. Haar ma is skielik vanmiddag oorlede en syt nie geld vir die verassing nie. Hulle wil haar ma nie veras voor sy R4500 betaal nie. Almal dra by maar dis te min. Kan iemand help al is dit hoe gering asb. Haar naam is Chanelle en haar nr 0797324265. Sys in pta. Of iemand wat so diens dalk teen n beter prys kan lewer asb. Groete. Tia

Baie dankie
Hannelie Victor http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=595379740487738&refid=18&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.1177475984%3Apub_time.1358395102%3Afbid.595379740487738%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.304095766282805%3Aobject_timeline_token_map.Array *

oubaas 18.01.13 - 07:53am
GROOT NOOD. PRETORIA-NOORD.

* Original message *
From:
nicolette
Sent:
04:48:35
18-01-2013
To:
gawie
Subject:
FW: van nicolette

Goeie more almal ek vra dringend hulp met kos en klere,en ek soek
dringend werk in pretoria-noord omgewing en my man soek ook werk asb
mense ons is 10 mense wat in n eenslaapkamer woonstel bly as enige iemand kan help sal baie bly wees regtig mense dis nie lekker om so
te sukkel nie baie dankie nicolette ons bly in pretoria-noord my tel is
0724025133 *

oubaas 3.02.13 - 10:25am
'n Onlangse gebedsversoek van my het die volgende ingesluit:
Dit is ook my wens om die kombuispersoneel en paar kindertjies van die mission waar ek bly op 'n uitstappie te neem op 24 Februarie bv Farmhouse, maar finansies is daar nie. Mag ons saamstem vir voorsienigheid asb?
Baie dankie.
Seenwense.


*** Ek is gevra om 'n berekening te maak.
Daar sal voorsiening gemaak moet word vir om en by 20 mense (10 volwassenes en 10 kinders).
Verrigtinge begin om 11:00 en duur tot 17:00. Sal belangstellendes tag by die geleentheid, mits hul op my vriendelys is.
Toegang: R50,00 per kop.
Ete pryse: R50 - 70,00 per kop.
Koeldranke: R12,00 per kop per rondte. (4 -5 behoort te doen in die hitte).
Ek di*nk ook aan lekkergoed pakkies vir die kinders.
Rofweg tussen R3500 en R4000 sal benodig word.
Besprekings moet so gou doenlik gedoen word en moet die toegangsgeld dus betaal en bevestig word by bespreking.
Volgende stap is om vervoer te kry. Ons behoort met die regte vertroue en geloof reg te kom.
Enige verdere navrae kan aan my gerig word. Nogmaals baie dankie. *

oubaas 9.02.13 - 07:04pm
Hulp gevra asb!

1) Margie skryf dat sy en haar 2 seuns vanaf 1 Maart moet ander blyplek kry. Die 2 seuns werk albei maar kry min geld. Hul kan R2000pm bekostig. Kan ook afbetaal aan deposito.
Area: Modelpark, Witbank omgewing.
Kontak haar by 0781895647.

2) Anon woon op Napier (naby Bredasdorp) en hul kosvoorraad is benard. Enige iemand wat kan help bydrae inbox my asb op facebook. *

oubaas 10.02.13 - 02:02pm
Versoek

From:
wilhelm.thom

To:
gawie
Subject:
Hulp gesoek

Hallo oom gawie daar is n tannie in komatipoort mpulanga sys is 80 jr oud en haar gestremde kleindogter bly saam haar di tannie kry n klein
pensiioen kan iemand help met kospakkie asb kontak my persoonlik
273B5201 of 0834623688 *

oubaas 12.02.13 - 01:34pm
wilhelm.thom
to: gawie
Subject:
FW: hulp gevra

Versoek vir hulp met voedsel. Daar is 4 mensies, 2 kids 8 en 11 jaar
asb. My tel no is 0745619610 ek is woonagtig in danville my bis gaan
vanaand af. Dankie Thys.
*

oubaas 12.02.13 - 04:07pm
Arm kind verjaar.

Ricardo verjaar mre 13 Februarie, dan is hy 10 jaar oud. Hy bly by sy mamma op 'n mission buite Pretoria. Mamma het nie 'n geldjie vir bietjie bederf of 'n koek nie. Enige iemand wat kan help kontak Gawie by NUL AGT TWEE 957 9443 asb. *

oubaas 13.02.13 - 07:15am
Behoeftige kind kort skoolskoene.

Joshua, 8 jaar oud is in Hermanstad Laerskool, Pretoria. Hy bly saam sy pappie op 'n mission buite Pretoria.
Hy het nie skoolskoene nie. Hy dra nr. 13 skoene. Enige een wat kan help kontak asb. vir Gawie by NUL AGT TWEE 957 9443.
Baie dankie.
Seenwense. *

oubaas 13.02.13 - 12:27pm
Dringend! Huurhuis gesoek.

Subject:
Huurhuis

Dringend opsoek na huurhuis Booysens, Hercules, Mountanview, Tuine, Daspoort. 3 slaapkamer huis met garage te huur vanaf einde Februarie R 4500 tot R5000 pm

Kontak Christa 0722298041 *

oubaas 13.02.13 - 06:20pm
Kinders is dankbaar.

Ricardo wat vandag verjaar het en Joshua is baie dankbaar tot die weldoeners wat vandag hul lewens opgekikker het.
Ricardo se verjaarsdagkoek is net voor 18:00 vanaand ontvang, EN, daar word 'n bielie van 'n partytjie vir hom gereel vir Saterdag!
Joshua het 'n splinternuwe paar skoene gekry wat hom 100% pas, en boonop het hy paar stukkies klerasie ook ontvang.
Mag die Here die mense seen wat hul harte en hande oopgemaak het. *

gawie 14.02.13 - 04:14am
Werk gesoek.

Facebook newsfeed post by: Wilhelm Thom

Wilhelm Thom wrote:

Hi wilhelm ek rig 'n versoek vir werk asb as jy dit kan plaas sal ek baie bly wees. Ek soek werk in die kemptonpark,Edenvale,Midrand Spartan area ek kan invorderings doen, call centre, bespreekings Rexeption en ook Debiteure as ook 'n resales agent . Ek het werk dringend nodig. Weet nie hoe lank gaan ek nog kos in my huis he' en ek moet ook die water en ligte rekening die einde van die maand betaal. Dan praat ek nie eers van die kinders se skoolfonds. Kan jy miskien dit op ander groepe kan sit asb :) en dankie baie vir al jou hulp groete Charmaine 0798950361 e-pos bekkercharmaine@hotmail.com of 18bekker@gmail.com dankie my Bbm pin is 27B8FD1F
*

gawie 14.02.13 - 04:20am
HELP ASB!

More gawie ek sien jy help mense hoop jy kan my ok help in my tyd van nood my 3 voortande het afgebreek ek is so skaam ek kanie met iemand gesels nie ek moet binne mond praat dit is nie lekker nie ons het nie n medies nie kani een bekostig nie ai hoop jy kan my help : ( asb... Hule se ek sal moet valstande kry my kontak no is 0845523762 ek bly in Pretoria oos baie dankie. *

oubaas 14.02.13 - 10:34am
Hulpversoeke.

1) Soek steeds borge vir onthaal van minderbevoorregtes en kinders.

Op 24 Februarie, 2013 tree verskeie bekende en opkomende kunstenaars op by Farmhouse Restaurant.
http://m.facebook.com/photo.php?fbid=414286008646466&id=265080793566989&set=a.321648581243543.74138.265080793566989&refid=17&ref=stream&_ft_=fbid.414286021979798
Die tyd loop vinnig uit. Ek het dusver borge vir versnapperings en paar koeldrankies gekry maar soek nog na borge vir ingang en vir 'n bord kos (+-R3500 tot R4000).
2) Ekself wil weer in u o kyk vir paar goedjies.
A) My internet uitreik brei skielik uit en dit verg baie tyd online, en daarvoor het ek databondels nodig.
B) Dit gebeur ook dat ek sms'e moet stuur en kort ek dus sms bondels.
C) Ek is baie afhanklik van ander mense vir koffie, suiker, melkpoeier en ontbytpap. My voorrade is feitlik uitgeput.
Enigeen wat kan bydra kontak my, Gawie, by NUL AGT TWEE 957 9443. Baie dankie. *

oubaas 16.02.13 - 05:31am
Anon asb.

Opsoek na 2 slaapkamer, pet friendly woonstel in Centurion. R4000 water en ligte ing. of minder. 2 klein hondjies, oud grou nie en blaf nie behalwe as iemand in erf kom. 3 persone. Ma, kind en ouma.
Verwysings kan gegee word, deposito beskikbaar.
Inbox Gawie asb. *

oubaas 16.02.13 - 09:22am
Dringend - Blyplek en voedsel gesoek.

Bredasdorp/Napier.

Ons is 'n gesin van vier. My man het pas werk gekry en ons moet dringend goedkoop blyplek en kos ook kry.
Ons het niks tot hy salaris kry nie. Kontak nr. 0728258855. *

oubaas 16.02.13 - 01:30pm
Kosnood

Gesin in Boksburg moet dringend met kos gehelp word.
Kontak Chantal: 0729462971
bbm: 2897765D *

oubaas 19.02.13 - 02:19pm
Soek werk dringend asb. PRETORIA.

Anon.

Helo ek is 38 en woon in Elarduspark, Pretoria ek is dringend opsoek na werk ek is lief vir kinders en ek het ondervinding van shop asst. En cashier werk asb ek is regtig desp asb ek sal leer ok as ek moet baie dankie di Here seen j My dogter van 20 is ok opsoek na werk sy sal leer as sy moet. *

oubaas 21.02.13 - 07:15pm
Van: Marinda Eloff
Rosslyn Personeel.

GOEIE DAG. MY NAAM IS DAWID EK IS DOOFEK BLY IN PRETORIA NOORD. EK IS OPSOEK NA WERK. EK IS GOED MET MY HANDE EN HET n KODE 8 LISENSIE. EK SAL ENIGE WERK DOEN. PERMANENT OF TYDELIK.
072 277 5643 (SMS) DOOF.
Ek ken gebare taal en is bereid as iemand met hom 'n onderhoud wil voer om te tolk. Ek wil graag hierdie man help..... Groete Marinda 082 878 0368Marinda EloffClient Relations OfficerRosslyn Personnelmarinda@rosspers.co.zaCell: 082 878 0368Tel: 012 546 3150Fax: 086 240 8433 *

oubaas 22.02.13 - 04:26am
Help please.

Single mom needs help.

http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=619941608031551&refid=18 *

oubaas 23.02.13 - 06:06pm
Olivia du Plessis - Kleuter klere, Centurion.

Hi Gawie kan jy asb post ek het skoene vir 'n seuntjie nr 4 - 5 (baie goeie kondisie) klere vir 18 - 24 maande en 2 - 3 jaar. Verniet ek's in Centurion as iemand belangstel. Daar's nuwe vests tussen-in die klere, sweetpakkies vir die huis, pajamas vd winter. Gebruiktes vir iemand wat soek.
Olivia du Plessis (facebook) *

oubaas 24.02.13 - 05:52am
Soek hulp - Brakpan

Hallo ek het my werk saterdag verloor ek het nie vervoer nie so werksoek is moeilik. Ek het n vrou en klein seuntjie en 1 oppad. Enige geldelike hulp of dalk iemand wat my n werk kan gee of n bakkie dat ek self kan iets doen sal wardeur word. Ek is van brakpan my nr is 0846780056. Plaas dit anon asb *

oubaas 24.02.13 - 06:35pm
Anonieme versoek vanuit Limpopo.

'n Jong paartjie van Limpopo het finasieele druk. Die man se salaris kan nie al die gate toestop nie. As die huishuur, krag en kruideniersware betaal is, bly daar nie finansies oor om die kind se skoolgeld van R800p.m. te betaal nie. Die skool is self onder druk en kan nie verdere beurse toestaan nie.

Mense kom ons vat asb. hande saam en bid vir uitkoms vir hierdie gesin. *

oubaas 26.02.13 - 07:28pm
Anoniem - Pretoria

Gesin in nood mamma doen los werkies v n inkomste dogter is in hermanstad laer seun in suiderberg groot asb kan iemand di dogter help met skoolklere sy is in gr 7 sy kry kos by skool se voeding skema asb kan iemand asb gesin help met kos pakkie asook wintersklere dankie *

oubaas 27.02.13 - 04:28am
Eerstens net 'n bietjie agtergrond:
Ek sit in 'n 'wit plakkerskamp', nie omdat ek daar wil wees nie, maar omdat ek geen ander keuse het nie.

Ons word dikwels veroordeel en word wild en wakker swartgesmeer deur mense wat nie moeite doen om hul te vergewis van die ware toedrag van sake nie. Sien gerus:
http://oubaas.mobigroups.com/forum/?page=topics2&tid=149871

Ene Anne-Marie Skead het my onlangs beskuldig dat ek 'myself help'. Waarmee weet ek egter nie, want as ek iets nodig het, bid ek of vra ek daarvoor...

Ek het juis nou weer paar goedjies nodig.

Ek vra dus voorbidding vir die voorsienigheid vir die volgende vir myself:
1) Koffie.
2) Suiker.
3) Cremora.
4) Weetbix en/of ander ontbytpap.
5] Melkpoeier.
6) Skottelgoed seep.
7) Sponsie vir skottelgoed.
8) Jik.
9) Sta-Soft.
10) Sunlight seep.
11) Kerse.
12) Vuurhoudjies.
13) Opvul van gasbottel.
14) Aflos van oortrokke bankrekening. (Iemand sou Des. R1000 gee om vir my dogter te gaan kuier. Het dit nooit gegee. Ek moes noodgedwonge 'n oortrekkin vat).
Baie dankie vir saambid. *

oubaas 28.02.13 - 12:38pm
Anoniem - Johannesburg:

Gestremde persoon skryf: More Gawie ek het so ruk terug vir hulp gevra vir blyplek het reg gekom Maar het nou n probleem dat ek nie krag het en ek moet my rolstoel kan laai en my yskas aan die gang hou om kossies in te sit Is daar iemand wat dalk kan help met n Klein Generator Asb? *

oubaas 1.03.13 - 11:12am
More GawieEerstens wil ek net se' dankie vir u terugvoering.Soos u weet ek soek werk en op hierdie stadium sal ek enigeiets vat want dinge lyk nie goed nie.Ek het by n maatskappy gewerk vir 16 jaar en toe vra hulle my om te bedank.Ek was altyd vroeg by die werk en altyd bereid om ekstra goed te doen.
Ek kan die volgende doen soos:Call centre
Reception
Bespreekings
Resale agent(mense gebel om punte te koop)Invorderings.
So bietjie debiteure ook.Maar die probleem is, is dat ek nie matriek het nie. Ek leer baie vinnig.Ek het twee dogters nog op skool en die een se skoolfonds is R1165.00 per maand ek kan dit glad nie betaal nie.My man is in die SAPD en soos u weet hulle kry nie baie geld nie. (Ons trek regtig swaar)Ek kan regtig nie meer nie ek is raadop wil nie eers di*nk wat gaan more gebeur nie.(God seen u )Baie dankie Charmine Bekker0798950361(CV aangeheg) *

oubaas 1.03.13 - 04:16pm
Ondersteuning gevra asb.

Ondersteun asb vir Christelle. Haar moeder is op sterwe.

http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=623385524353826&_rdr623553797670332 *

1-> 7->>


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store