WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

OUBAAS - Topics
Create Your Own App Store

* OUBAAS > Topics


Subject: WIT PLAKKERS - Oordeel?
Replies: 98 Views: 12248
6-<< 2-<

oubaas 29.07.11 - 06:54pm
En hier is een oor mnr. Zuma se dooie beloftes: http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Regeringslui-besoek-armblankes-in-Pretoria-20100330 *

vuvuzela 31.07.11 - 10:31am
Oubaas is it true that at some of these white squatter camps, or missions as they call themself, people are forced to attend a church that are usually situated at the camp? If it is true, what is the constitutional rights of people regarding freedom of religion? *

oubaas 31.07.11 - 07:46pm
Goeie vraag wat jy vra. Ek wil my liewers nie uitlaat hieroor nie. Ek is nou nie juis 'n grondwetkenner nie, maar ek is wel bewus daarvan dat vryheid van geloof of Godsdiensvryheid wel in ons grondwet omskryf word. *

oubaas 31.07.11 - 07:49pm
Hier kan gesien word oor hoe hard mense agter die skerms werk om armes van voedsel en klerasie te voorsien. Daar word ook melding gemaak van die Angels at Work, Daspoort organisasie wat in 'n hofstryd met die Tshwane Metroraad gewikkel is http://www.armoedebediening.co.za/index.php/waarmee!/event.php?eid=105168996216582 *

oubaas 2.08.11 - 12:12pm
Ek sal graag by die brieskryfster en alle ander kritici wil vra: Hoe is jou verhouding met God? Deur betrokke te raak toon jy goeie eienskappe. Jy het tog 'n meegevoellige hart in jou . . . .
*

oubaas 2.08.11 - 12:13pm
In Isak Burger se boek: die EERSTE 5 MINUTE na die DOOD, skryf hy ondermeer: God verwag van sy kinders om betrokke te raak by die nood van die mensdom en Hy verwag van die wat Hy geseen het, om ook ander te seen, maar dit is nie hoe n ongeredde mens gered word nie. Daar is talle mense wat nie kinders van die Here is nie en tog met deernis vervul is teenoor ander wat swaarkry en verontreg word.
*

oubaas 2.08.11 - 12:14pm
Ongelukkig maak filantropiese dade en goeie werke 'n mens nie salig nie - slegs geloof in die versoeningswerk van Christus kan ons red. Buitendien bly ons onverdienstelike sondaars - ons goeie werke ten spyt.
*

oubaas 2.08.11 - 12:15pm
Waarom dan goeie werke? . . . . . Goeie werke gaan ons loon in die hemel bepaal. Jou goeie werke maak nie die deur na die hemel vir jou oop nie, maar dit gaan wel bepaal wat jou te beurt gaan val as jy die hemel binnegegaan het.

Einde van aanhaling. *

oubaas 2.08.11 - 12:17pm
Hoekom gee ons dan? Hoekom raak ons betrokke? *

oubaas 2.08.11 - 12:18pm
2 Korintiers 5:10 (1953) Want ons moet almal voor die regterstoel van Chrisus verskyn, sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het, volgens wat hy gedoen het, of dit goed is of kwaad. *

gawie 13.08.11 - 08:42am
Ek wil net graag baie dankie se aan Daaris Hulp of Facebook vir hulle hulp en bystand om ons te help. Mag God jul seen. *

oubaas 14.10.11 - 12:20pm
Doen jouself 'n guns en lees asb. hierdie: http://m.facebook.com/note.php?note_id=213871585346653&refid=22&_rdr214579858609159 en lees asb. ook hierdie http://oubaas.wapgroups.com/topic.asp?tid=149871

Waarheen nou? *

oubaas 17.10.11 - 04:09pm
Ek het hierdie op facebook geplaas vandag: Die wit plakker kwessie. Beleef hoe 'n wit plakker wat ek ken voel http://www.lida.sukijaki.co.za/ en besoek asb. ook gereeld my huidige onderwerp: WIT PLAKKERS - Oordeel? http://oubaas.wapgroups.com/topic.asp?tid=149871
vir gereelde opdaterings. Deel asb hierdie met ander mense. *

gawie 8.11.11 - 03:15pm
Ek word aangevat oor ek kwansuis gese het skenkers/borge MAG NIE aan individue goedere skenk nie. Dit is onwaar. Ek het slegs 'n vraag gevra:

http://oubaas.wapgroups.com/topic.asp?tid=149871&pid=4 *

gawie 8.11.11 - 03:19pm
Ek haal dit aan: Kan ek jou dalk n vraag vra? Ek neem aan die genoemde klere is by n sg. missie, toevlugsoord of sentrum afgelaai. Hoekom het u nie dit by die bestuur afgelaai nie? Hoekom het u nie die voorval onder die bestuur se aandag gebring nie? Hier by ons word alle skenkings gekontroleer en verantwoordelik versprei. Is daardie plek ooit geregistreer? *

gawie 8.11.11 - 03:23pm
Dus wat my aanbetref bly dit 'n borg of skenker se reg om te besluit hoe hy dit wil gee. Dit is dus half onregverdig van missie eienaars om daardie reg van hul weg te neem. Hul kan wel die weldoener waarsku teen die risiko's. *

oubaas 12.11.11 - 12:01pm
Please remember to visit: Donkies vir Jesus / Donkeys for Jesus:

Mobile: http://m.facebook.com/home.php?sk=group_304095766282805&view=info&refid=0

Web: http://www.facebook.com/home.php?sk=group_304095766282805&view=info&refid=0

For the latest news and updates please visit: http://oubaas.wapgroups.com/topic.asp?tid=155636

Get involved. Invite a few friends. / Raak betrokke. Nooi 'n paar vriende.
*

gawie 9.01.12 - 04:07pm
Uit 'n ander hoek. Berig in die Sowetan: http://www.sowetanlive.co.za/sowetan/archive/2008/04/25/white-poverty *

gawie 20.04.12 - 09:43pm
Wit armoede neem toe:
http://m.news24.com/nuus24/Suid-Afrika/Nuus/Wit-armoede-styg-sedert-1994-meer-as-150-20110622 *

gawie 20.04.12 - 09:46pm
Arm blankes in die kollig:
http://m.news24.com/nuus24/Suid-Afrika/Nuus/Arm-blankes-in-die-kollig-20100820 *

oubaas 9.05.12 - 03:44am
Die elektroniese media kan die wereld nogal klein maak. Verlede week kom kuier iemand by my en die gesprek handel ondermeer oor hierdie onderwerp. Hy wou hom 'n papie lag. Volgens hom is die hele storie uit verband geruk want sien hy was toevallig die dag daar toe Beeld die oord besoek het. Daar was wel klere verbrand, MAAR dit was ou vodde klere wat uitgegooi was! Feeks jy en Beeld is ontmasker. Skaam julle! *

oubaas 9.05.12 - 06:43am
Statistieke S.A. se jongste syfers is dat daar 75 000 werksgeleenthede in die eerste kwartaal van vanjaar (2012) verlore gegaan het. Die werkloosheid syfer staan op 4,5 miljoen mense. *

oubaas 9.05.12 - 07:30am
Lees ook die onderwerp: PLEIDOOI.

http://oubaas.wapgroups.com/forum/?page=topics2&tid=163181
*

oubaas 12.05.12 - 07:31pm
Lees gerus ook die volgende artikel deur 'n voormalige 'Wit Plakker'.

GEBED EN GELOOF DOEN ALS!

http://oubaas.wapgroups.com/forum/?page=topics2&tid=163274
*

oubaas 21.05.12 - 06:24am
Volgens die organisasie Unicef leef meer as die helfte van S.A. se 11,5 miljoen kinders in armoede. *

oubaas 2.06.12 - 06:31pm
'n Mening uit Holland aangaande blanke armoede: http://www.hollanddoc.nl/kijk-luister/documentaire/a/arme-blanken.htm *

oubaas 10.06.12 - 06:00pm
Ek luister nou op RSG hoe mense weer kritiseer teen die haweloses. Fritz Klaaste het gevra mense moet hom sms en s waaraan hulle dink. Hy het ges hy di*nk aan die haweloses op straat en onder bre wat nie skuiling het nie. Dankie aan die mense wat wel ges het hul di*nk aan diesulkes en veral die kinders. As almal maar net 'n klein bietjie kan afknyp! *

oubaas 13.06.12 - 07:57pm
Teologie student gaan woon tussen 'wit plakkers'.

Wow is dit nie wonderlik nie. Ernest 'n 1se jaar student aan teologie kom vir 'n paar dae op die mission tussen ons woon om 1stehandse kennis op te doen oor hoe ons lewe. Mag die Here hom sen vir sy bereidwilligheid! *

oubaas 20.06.12 - 12:59am
Nou ja, ek was bietjie lank stil gewees. Ek wil net ter inligting nog iets met jul deel oor Afrikaner Armoede uit 'n politieke oogpunt. Lees gerus die inhoud by: http://dievoorblad.co.za/index.php/afr/joomla-pages-iii/category-list/65-rubrieke/324-afrikaner-armoede-die-blanke-vraagstuk-2012-deel-1 *

oubaas 10.08.12 - 06:25am
Zuma se beloftes is uiteindelik besig om te realiseer. Diegene wat reeds goedgekeur is vir HOP huise het Dinsdag 7 Augustus, 2012 die voorreg gehad om na die vordering van die bouwerk te kyk. Hul kan teen Oktober/November reeds hul intrek neem.
Nou ja, lyk tog of die regering wel omgee vir die WITTES! *

oubaas 10.08.12 - 06:42am
En die debatte duur voort!

http://m.facebook.com/story.php?story_fbid=507293665963850&id=116298045063416&_rdr507483732611510 *

oubaas 11.08.12 - 12:38am
'n Ou vriendin van my skryf:

Weet jy,dit maak my sommer rooi sien as mense iets se van ander wat hulle nie ken nie! Ons leef onder die genade van die Heer,en ons weet nie wat se pad Hy altyd vir ons het,of vir watse rede nie! Almal kan in die situasie sit,waar vele mense vandag sit! Wees eerder dankbaar as jy nog in staat is om ander te kan help! Moenie bekommer oor wat ander se nie,dis wat Jesus van jou di*nk en se wat saak maak!
Jy weet,mense wat nie na aan die Here leef nie,kom altyd met sulke goed vorendag! *

oubaas 11.08.12 - 12:41am
Kom gesels gerus saam:

http://m.facebook.com/groups/304095766282805?view=permalink&id=516885828337130&p=10&_ft_=src.24%3Asty.308%3Aactrs.1177475984%3Apub_time.1344612326%3Afbid.516885828337130%3As_obj.4%3As_edge.1%3As_prnt.11%3Aft_story_name.StreamStoryGroupMallPost%3Aobject_id.304095766282805%3Aobject_timeline_token_map.Array *

vuvuzela 12.08.12 - 07:51am
These critics are stupid, uninformed and heartless. What happens when they themself land in same situation. Then the expect everybody to feel sorry for them. *

oubaas 16.08.12 - 03:27am
Absoluut! *

maria.72 22.08.12 - 07:31am
Hi Gawie, ek kom nie meer so gereeld op Prodigits nie en lees dus uit die aard van die saak nie meer orals en in diepte nie. En sedert jy by die mission ingetrek het, het ek al by verskeie geleenthede spesifiek gevra vir hul bankbesonderhede. Ek weet nie hoe anders om uit die Kaap 'n bydrae te maak nie. As mens dalk net 10 minute het om te kom lees, wil jy nie liewer 'n topic stig met uitsluitlik die 3 (klein maar groot) stukkies inligting nie asb? Die rekeninghouer, die takkode en die rekeningnommer. Ek lees net van die moontlikheid om dit te doen maar geen fisiese data nie. Sonder daardie drie stukkies fisiese inligting kan ek niks maak nie. Ek is ook werkloos maar sal wil help waar en wanneer ek kan. *

maria.72 22.08.12 - 07:36am
Die Here is goed vir my ook en deel dit met my hart uit. Ons het ook 'n wit-plakkerskamp hier naby gehad maar dit is tot niet gemaak en alles het verbrokkel. Nou is die ''outlet'' daarmee heen. My hart is oorvol, maar waar kan ek dit nou uitstort? *

maria.72 22.08.12 - 07:43am
Net 'n interessante obserwasie: ek het nou pas vir 2 weke by my Pa'le gaan bly in die karoo. Daar is ook nie enige krag nie en net sonpanele, nie eens 'n windlaaier soos by die ander nie. Dit het gesneeu. 'n Nuwe respek en begrip is by my gebore in daai tyd wat ek so moes leef. Absoluut ALLES daarso is belangrik en word voor gewerk. Elke stukkie hout wat gebruik word was met moeite en sweet gekry en jy brand hom biddend dat hy lank sal hou. Wat 'n belewenis was dit nie! *

maria.72 22.08.12 - 07:48am
As my ervaring -- met AL die elemente wat teen mens werk -- net 10 persent is van wat julle elke liewe dag moet deurmaak, dan kan ek nie anders om te weet: dit is maar NET ons Abba Vader se Genade. Niks anders nie. Ons moet bid. En bid vir mekaar. Vader kyk dan na die lelies en die oulike mossies -- hoeveel te meer nie Sy kinders. Wow, wat 'n awesome Getuienis van Vader God se Aktiewe Deelwees in ons lewens! *

maria.72 22.08.12 - 08:04am
Lida het baie punte wat baie belangrik is uitgelig in haar pragtige skryfstuk, maar vir my begin alles by Dankbaarheid. As daai wortel versorg en beskerm word, dan gee God die guarantee dat die boom en sy vrugte gesond en vollop sal wees. Ons moet as mede-eienaars van die Koninkryk seker maak dat ons daagliks en in opregte Dankbaarheid voor ons Abba kom staan, met 'n hart van: nie ons wil nie Here maar U Wil. *

maria.72 22.08.12 - 08:08am
Vader het en leer nog baie vir my uit my ervaring daar en ek wil se dat ek geweldig baie respek het vir julle, Gawie en die res van ons van familie wat daar by jou woon. Ons bid vir julle. *

oubaas 22.08.12 - 08:52am
Baie dankie dit word waardeer. *

maria.72 22.08.12 - 11:43am
Wat is dit wat ek verkeerd verstaan? Is die bankbesonderhede elders gegee? Waar kan ek dit kry? Mag dit nie hier gegee word nie? Ek is net perplexed... *

oubaas 22.08.12 - 05:48pm
Nee ek pos nie maklik bankbesonderhede nie. Ons is totaal van God afhanklik, maar as mense voel hul wil finansieel saai kan hul my net hierso of op facebook 'n boodskap stuur. Geseende week verder. *

oubaas 16.12.12 - 06:24am
SJOE!
Watter padda het die vleis ge-eet?
http://m.facebook.com/story.php?story_fbid=373807212713873&id=1177475984&_rdr *

oubaas 25.01.13 - 04:43pm
@ Maria as jy my persoonlik wil seen kan ek my bankbesonderhede vir jou gee. Standard Bank het onlangs vir ons persoonlike rekenings oopgemaak. *

oubaas 26.02.13 - 05:47pm
Ene Anne-Marie Skead het my onlangs op facebook beskuldig dat ek 'myself help'. Waarmee weet ek egter nie, want as ek iets nodig het, bid ek of vra ek daarvoor...
*

oubaas 27.02.13 - 04:56pm
Sjoe! Gaan lees hier hoe word ek meestal veroordeel deur mense wat duidelik nie verstaan en weet wat om hul aangaan nie, en dit net omdat ek vir VOORBIDDING vra: http://m.facebook.com/groups/3354340433?view=permalink&id=10152600670805434&refid=18&ref=bookmark Ek hoor feitlik elke dag op die nuus hoeveel poste verlore gaan. Gaan kyk maar in Pretoria se strate hoeveel le geboue daar is waar eens florerende besighede was! *

6-<< 2-<


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store