WAP Groups

OUBAAS - Topics

* OUBAAS > Topics


Subject: WIT PLAKKERS - Oordeel?
Replies: 98 Views: 9476
6-<< 2-<

maria.72 22.08.12 - 08:08am
Vader het en leer nog baie vir my uit my ervaring daar en ek wil se dat ek geweldig baie respek het vir julle, Gawie en die res van ons van familie wat daar by jou woon. Ons bid vir julle. *

oubaas 22.08.12 - 08:52am
Baie dankie dit word waardeer. *

maria.72 22.08.12 - 11:43am
Wat is dit wat ek verkeerd verstaan? Is die bankbesonderhede elders gegee? Waar kan ek dit kry? Mag dit nie hier gegee word nie? Ek is net perplexed... *

oubaas 22.08.12 - 05:48pm
Nee ek pos nie maklik bankbesonderhede nie. Ons is totaal van God afhanklik, maar as mense voel hul wil finansieel saai kan hul my net hierso of op facebook 'n boodskap stuur. Geseende week verder. *

oubaas 16.12.12 - 06:24am
SJOE!
Watter padda het die vleis ge-eet?
http://m.facebook.com/story.php?story_fbid=373807212713873&id=1177475984&_rdr *

oubaas 25.01.13 - 04:43pm
@ Maria as jy my persoonlik wil seen kan ek my bankbesonderhede vir jou gee. Standard Bank het onlangs vir ons persoonlike rekenings oopgemaak. *

oubaas 26.02.13 - 05:47pm
Ene Anne-Marie Skead het my onlangs op facebook beskuldig dat ek 'myself help'. Waarmee weet ek egter nie, want as ek iets nodig het, bid ek of vra ek daarvoor...
*

oubaas 27.02.13 - 04:56pm
Sjoe! Gaan lees hier hoe word ek meestal veroordeel deur mense wat duidelik nie verstaan en weet wat om hul aangaan nie, en dit net omdat ek vir VOORBIDDING vra: http://m.facebook.com/groups/3354340433?view=permalink&id=10152600670805434&refid=18&ref=bookmark Ek hoor feitlik elke dag op die nuus hoeveel poste verlore gaan. Gaan kyk maar in Pretoria se strate hoeveel le geboue daar is waar eens florerende besighede was! *

6-<< 2-<


* Reply
* OUBAAS Forum


Search:
topics replies


* OUBAAS (8)

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search